profile img

Megan

MegZzQ321

Vra my iets wat die moeite werd is om te antwoord..:)*

79 Replies

How long would you like to live for?

Until I have fulfilled Christ's will..:)

MegZzQ321 replied 3843 days ago

Het jy al partykeer trug gedink aan jou voorige ouens ? En wie hul ?

We'll nee, ek dink nie terug aan hulle nie, want op die stadium is net Vincent vir my belangrik,, ek kan meeste van hulle in elk geval nie onthou nie,,

MegZzQ321 replied 3846 days ago

What turns you off in a girl/guy ?

Bad grammar and bad manners..

MegZzQ321 replied 3846 days ago

HeYy!!* megan danqii dat j altyd daar is as ek ju nodig ht en altyd luister danqii dat j so n goeie vriendin is waardeur!!*

HeYy my sussa.. Ek waardeer dit baie.. Ek is baie dankbaar vju vriendskap.. En onthou, ek is altyd, ALTYD hier vju..:p

MegZzQ321 replied 3850 days ago

Hello daar my liefling wil net se love you lots* Can't wait to see you again!! You are my one and only true love can't ask for more..

Hello my enigste.. Ek waardeer dit baie dat Jy..♡* hierso 'n boodskappie kom los.. Ek is baie lief vir jou my bokii.. Kanii wag vir vrydag nie.. Ek mis ju so baie..

MegZzQ321 replied 3850 days ago

Dink jy nie jy het sy hart lelik seer gemaak nie????

Moes ek liewer vas hou an iets wat ni daar is ni..?

MegZzQ321 replied 3943 days ago

Hoekom het jy marcel gelos , wat fout gegaan???????

PinG my op bbm.. Dan sal ek juW se.. Maar ek gan dt rrg ni op Qooh.me se ni!!

MegZzQ321 replied 3944 days ago

Hou j van Anzel

JaWw!!!! OnS is nuW wea kwl..:):p

MegZzQ321 replied 3944 days ago

#eish

Wat nuW??

MegZzQ321 replied 3944 days ago

Het j nog gevoelings vi marcel

NopE* Hou van iemand anders..:)

MegZzQ321 replied 3944 days ago

Van wie hou j no*??

Ping my op bbm.. Dan sal ek juW se..;):p*

MegZzQ321 replied 3944 days ago

If you could ask your future self one question what would it be?

Are you living out our dreams..?? Are you doing what you always wanted..??

MegZzQ321 replied 3980 days ago

Tag me back plz kowin

Who are u? =))

MegZzQ321 replied 3986 days ago

Ai wil jy graag met hom uit gaan ?

JaWwhh.. BjaW graag..*

MegZzQ321 replied 3991 days ago

Like jy vir anzel ?

Ja.. Sys okay..(Y)

MegZzQ321 replied 3992 days ago
VIEW MORE