Visit this profile later to see if your question was answered.
En ek hoop jy kry ‘n kramp in jou hol😉
Atleast is jy nie ek nie😉
But dankie vir jou opinie ekt dit glad nie nodig gehad nie....ek vertrou hom met my hele lewe,jy ken hom nie so moenie oor hom praat nie
Ek is SUPER gelukkig saam met hom dankie
Hy bring soveel geluk in my lewe
Hy laat my beter oor myself voel
Hy is een ongelooflike persoon wie ek so baie lief het.
Eyy, jah jy kan my dm as jy wil.
Hoorie jy begin my nou regtig irriteer,maar weet jy wat ek kry nogals jammer vir jou,lyk my nie jy kry genoeg aandag nie so nou probeer jy ditby my kry...
EK IS NIE SWANGER NIE VIR DIE LAASTE KEER
EN EK SLAAP NIE ROND NIE🙄
Maar jyt duidelik n issue met my so hou maar op n lafaard wees en dm my...en los vir Kyle uit die storie uit.
Jinne ekt nie geweet dis n sonde om van kos te hou nie...
En eks nie swanger,daar is letterlik iets fout met jou brein skat🙄
Volgende keer moet jy dalk nie jou bek rek op my qooh nie maar eerder in my gesig okay!
Yess ons is terug van vakansie af,
Nie seker wie jy is nie so dm dalk?😹
En jyt n slegte persoonlikheid😘
Ek kry jou jammer dat jy geluk vind om ander mense neer te bring,dit kos jou niks om nice te wees nie ek dog maar net ek se...en as jy nog so opinies oor my wil gee hou op weg kryp agter qooh want dit wys net watse lafaard jy is.
Ek gee regtig nie om wat jy dink nie,ek is gelukkig saam hom en hy is met my so hou asb jou onnodige opinie vir jouself asb.
Jy dink baie teveel aan my om even op my qoohme te wees💋
Dalk moes hulle dan nie in my lewe gewees het nie...
Jah ek stem saam,sy is definitely die coolste niggie ooit waarvoor ek baie tyd voor het😹ek is ook flippen lief vir daai kind want sy aanvaar ook my weirdness sonder enige probleme😹
hou op agter n anonymous naam weg kruip en admit eerder jys teveel van n bang gat om die vir my self te se😊
Dm my dalk xx
And you’re delusional as well as pathetic, go read a book
En vir wat nogals?
Dankie ek waardeer dit x
Ek weet,dit beteken eks moeiliker om te steel😹🙌🏽
Regtig?
Jy is messed up...
Ek sal nooit n aborsie kry nie en PLUS ek is nie swanger nie vir die laaste keer!
Ek stel nie belang in iemand nie en ek beplan ook nie om te wees nie
Hou nou op asb...eks nie swanger ni
NEE!!
En kan die vrae ophou asb?
*Danielle
En ek weet self nie ek dink pappa God het haar vir my gestuur want hy het geweet ek gaan haar nodig gaan he❤️
En hoe sal ek weet?
Nee, jy is kinda weird net so BTW👋🏽
Ag skat,kom oor jouself asb🙄
Umm,I don’t know you?
Yess...
Eks nie n sweetie nie😹😹
😹😹😹
Wag,jy laat my lag😹😹
Ek het nie so een nie✌🏼
Dankie ek waardeer dit.
Dankie 😹😹
Jah ongelukkig maar sy is nogsteeds oulik
Dankie ek waardeer die super baie...kan jy my dalk dm?💕
Brah...is jy alright?😹😹
Maybe maybe not 🤷🏼♀️
Okay dankie, wat wil jy nou eintlik vir my se?
4 maar 3 was soos net 3 weke maar my laaste een was langste verhouding.
Want ek wil seker maar net op een ou fokus?
Kinda but dis persoonlik
Okay sure...
DM MY?
Wel kom ek se net een ding as jy REGTIG my vriendin was dan sal jy weet wat in my lewe gebeur het... hy was daar vir my toe ek alleen was en hyt my deur so baie gehelp en hy help my nou nog.
Ek het net een vriendin wie se opinie ek na sal dink en dis Danielle Stans sin want sy is ook die persoon wat daar vir my is as ek op my laagste is en sy aanvaar my besluit want sy sien hoe gelukkig ek is.
En asb tog hou op om jouself beter te laat voel deur om ander mense sleg te se. Wat ek met my lewe wil doen is my saak so hou jou neus uit my besigheid uit,dankie.
Dm my dan se ek jou?
Dankie ek dink??♀️?
Wouldn’t you like to know?
*irriteer?
Ek sorry ek sal volgende keer harder probeer om jou te irriteer.
Dankie ons waardeer☺️
Is al beste vriende vir 10 jaar??
Suné Fourie
Umm good for you??♀️?
Nee ek kan nie onthou dat iemand my gebyt het nie??
Almal kry wat hulle verdien dit kan of goed of sleg wees?en ek dink ek weet wie die is,maar dankie vir jou ?
Niks nie en daar sal nooit weer iets tussen ons gebeur nie.
Umm...
Ek dink nie ek het so n ex nie?
Ek weet ek het but change is good?
Ek gee nie om wat ander mense van my dink nie want op die ou einde bly dit my lewe en wat ek geniet om te doen...
Yesss??
Jinne moenie so sleg van jouself praat nie?
* boot
Maar ek dra ni regtig boots nie,maar dit sal seker dieselfde as al my ander size skoene wees wat dan n size 7/8 is?
Geniet hom skat?
Ek waardeer dit verskriklik baie dat jy net goeie dinge vir my voorspel? after all, enige iets wat na my kant toe kom is positief en bring vreugde. Dankie so baie vir jou positiewe wense?
Hey...
Nee eks oraait maar dankie tho??
Dankie,ek dink??
Dankie ek waardeer dit??
*Kyle
Dm my dan se ek jou?
Waantoe moet ek gaan????
Aww dankie ek waardeer die...
Kan jy my dalk net n dm stuur???♀️?
Ek deel nie my geheime vinnig uit nie so stuur vir my n dm dan sal ek jou miskien se??
Baie dankie but like ek weet selfs nie eers wat om te doen nie en die load shedding help nie veel nie??
Ek dink nie ek het so iets nie?
Wie is jy,en wie is ons???
Aww david ek mis jou hoor❤️Dankie dat jy my back het soveel liefde vir jou?❤️
Eks jammer??♀️
For not seeing people for who they really are.
*Danielle
En hoe kan ek nie vriende met haar wees nie? Sy was daar vir my van dag 1 af en sy staan altyd op vir my as ek nie vir myself kan opstaan nie...sy help my nou nog deur my drama en ek sal altyd dankbaar wees vir haar...sy is die sussie wie ek nooit gehad het nie en eks so lief vir haar en ons is n span wat nooit opgee op mekaar nie en ook nooit mekaar judge nie.
Hoe bedoel jy?
Ek weet nie wat jy bedoel nie? Eks nog altyd n bad btch??
Dankie ek waardeer.?
Die is absolutuut niks van jou besigheid nie
Dis my persoonlike lewe niemand ander sin nie.
Ek het inderdaad jah.
Dink jy jy kan dalk uit my lewe uit bly en jouself by jou eie ene
Dankie ?
Hii...jah dankie vir die omgee ek waardeer xx
Nope...Ons is nie soos ons was nie en ek kan ons nie weer saam sien nie.
Ek is jammer maar ek verstaan nie so lekker nie?