profile img

Megan Stanford

MeganStanford1

Ask away x

504 Replies

Jyt my seer gemaak maar ek vergewe jou en jy is beeldskoon binne en buite en bly net so ❤️

Ek is regtig jammer. Ek dink ek weet wie jy is , dit was nie my intensies nie. Weet dit net ?
Ek haat dit om mense seer te maak , dis my grootste vrees. Dankie dat jy my vergewe ❤️

MeganStanford1 replied 2092 days ago

Kan julle mense asb ophou met die scraff vra??

I feel ya ?

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Jy is n groot inserasie vir ander meisies daar buite ,jy is so perfek van binne en buite ?baie dankie dat ek jou kan ken ,al ken jy my nie rerig nie ,jy is n great mens en ek waardeer jou goedheid so baie ?

Niemand is perfek nie ✨
Maar so baie dankie x
Jy het ń goue hart ?

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Jy is my rolmodel ?jys soo mooi en die manier hoe jy ander mense hanteer is net great ,jy dink so min van jouself en jy het rerig n hart van goud ,ek wens ek kon jou beter leerken ?jy is rerig n insperasie ?

Wow , dit beteken so baie ?
Jy kan my beslis beter leer ken ✨
Ek wil jou beter leer ken ?

Dankie dat jy kies om mense op te bou in plaas daarvan om mense af te breek.
Daar is min soos jy ?

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Heyyy there welcome back?? Ants23

Net tydelik ??

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Dra Lara gstrings?

Ekt nie eers vir ń uur qooh.me nie en julle vra alreeds weer oor dit ? Wat is jou probleem ? ?

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Why do you look so down lately, a boy ? ?x

I'm fine ?x
Just busy x

MeganStanford1 replied 2093 days ago

Megssss , dankie vir al die bybelstudie , en rolmodel wat jy is ?❤️?

Merensh ❤️
Ek waardeer jou x

MeganStanford1 replied 2168 days ago

Mwa

?

MeganStanford1 replied 2168 days ago

Wat dink jy van meisies wat gstings dra

Niks fout daarmee nie ✨
Ek oordeel nie x

MeganStanford1 replied 2168 days ago

Dreamteam as jy my vra ?

Verseker ☺️

MeganStanford1 replied 2169 days ago

Jys n champ Mags??

Mmh , net een persoon noem my Mags ☺️
Jys nie te bad nie ??x

MeganStanford1 replied 2169 days ago

Jys beeldskoon en jy sal jou liefde eendag kry megs♥️

Ek dink ek weet wie die is ☺️
Dankie vir jou ♥️x

MeganStanford1 replied 2169 days ago

Wi ht jy op di oog

Oeh , wouldn't you like to know ??

MeganStanford1 replied 2169 days ago

Caithlyn ?

Caitlyn* ?

MeganStanford1 replied 2183 days ago
VIEW MORE