profile img

Megan Louw

Meganleexx

Vra maaaarrrrr ???❀

774 Replies

So gaan Gustav ook net n kortstondige fling wees tot jy weer nuwe vleis ruik en aanbeweeg? Jou reputasie om deur ouens te glipπŸ€”

Agh asseblief πŸ™„ dis nogal nie hoe dit is nie

Meganleexx replied 1457 days ago

Gustav is iets vir die oog

πŸ‘€Dit kan jy weer se

Meganleexx replied 1459 days ago

Opinie oor gustav

My favorite mens ooit.

Meganleexx replied 1459 days ago

Wag nou, daai antwoord laat soveel vrae ontstaan. Ht jy hom bespring omdat hy jou vriend is of omdat hy n lekker mens is? En is n lekker mens lekkerder om te bespring of nie noodwendig nie?

Hys my vriend want hy is n lekker mens. Jy laat soveel vrae ontstaan, πŸ˜‚hoekom gaan ek n nie-lekker mens bespring? Dis koki, gaan slaap ❀️

Meganleexx replied 1460 days ago

Prooi, soos in hy't jou oog gevang, en nou wil jy hom soos n roofdier bekruip en hom bespring?

Ekt hom klaar bespring as n vriend want hys n flippen lekker mens ja πŸ˜‰

Meganleexx replied 1460 days ago

Is Hannes de Villiers nou die nuwe prooiπŸ€·β€β™€οΈ

πŸ€”πŸ€”πŸ€”Wat moet dit beteken

Meganleexx replied 1461 days ago

GustavπŸ₯°

πŸ™ˆπŸ€”

Meganleexx replied 1470 days ago

JanaπŸ€·β€β™€οΈ

Spesifiseer❀️

Meganleexx replied 1470 days ago

Jy het n pragtige hart! Altyd so vriendelik en sien die mooi in alles raak. Jy kan trots wees op die mens wie jy is✨Mag die vriendelikheid wat jy uitdeel ook na jou toe terugkom!

Ah dis bitter oulik πŸ’›my dag is gemaak x
Dankie! Ek waardeer die mooi woorde so baieπŸ₯°

Meganleexx replied 1492 days ago

Oh my het jy vir keane en stefan gesien

Eerstens.
Ek is bitter bly vir hulle altwee en ek hoop dat dinge uitwerk tussen hulle πŸ’›
Tweedens.
Hoekom dink jy eens dat dit enigsins nodig is om dit vir my te stuur? Ek en stefan is al lank uit mekaar se lewe uit en wil net die beste vir mekaar he. Hy is gelukkig, en ek is gelukkig so ek vang nie wat die big deal about dit is nie? πŸ™ƒSover ek weet het nie een van ons die reg om te judge nie

Meganleexx replied 1495 days ago

Gustav is mooi

Ja hy is πŸ’›πŸ’›

Meganleexx replied 1508 days ago

Hey jy klink soos n great meisie met n goeie hart. Ek love jou pfp ook lyk baie oulik en daai smile ☺️wens ek het jou geken maar ongelukkig doen ek nie xx

Aww dankie x

Mens kan altyd iemand leer ken πŸ˜‰

Meganleexx replied 1516 days ago

Mooiste graad 10 seuns?

Almal is mooi in hulle eie manier πŸ’œ

Meganleexx replied 1516 days ago

Is jy n soet of semi soet meisie

πŸ˜‚Koki

Stroopsoet❀️

Meganleexx replied 1521 days ago

Top 5 ouens in vredendal ?

Meer spesifieke vraag? 😊

Meganleexx replied 1521 days ago
VIEW MORE