Visit this profile later to see if your question was answered.
ek hou nie van die woord crush nie
uhm wat?
jip
jy weet eks keen ?
wat van hom
daars n paar...
Bruh, hyt my unfollow so idk what’s up met hom nie..
awh dankiee ❤️❤️❤️
NICOLAAA ❤️❤️❤️❤️❤️
maybe ?
vs, rtt en ontwerp
niemand van wie jy hoef oor te worry nie ?
yess ??
ek weet honestly nie ??♀️
wie is jy ??
hang af hoe jonk ?
dit het te veel geword ons sou 4 keer n week oefen insluitend naweke en ek moet my pa gaan visit op naweke in Malmesbury so dit sou net nie uitwerk nie
wp perdry ?
hello adriaan ?
?❤️
? ek weet nie
Devon Lee Carlson
okay ja ek kan nie disagree nie ?
okay bruh daais net straight up rude
well, obviously is daar ander faktore wat ook saamet dit gespeel het but eh ??♀️ dis n lang storie en eks bly vir hom ? tbh het ek hom nog nie so gelukkig gesien vandat hy uitgekom het nie ?
Hennie ?
idk vra maar vir haar ?
okay gaan jy nou ophou ??♀️
oraait dankie ??
net om om my vriende te sien dan gaan ek oor dit wees ?
ekt hom unintentionally gefriendzone ?
haat movies en probs Jasons Sushi ?
Ek wil sielkunde gaan swot by Stellenbosh ?
damn.. wat het ek die keer gedoen
Dit voel asof jy hierdie probeer k**ky maak maar dit is nie ????
Alles
Glad nie ???????
Eks so lief vir jou ?❤️
Lovee youu too ❤️❤️❤️??
Love you ❤️❤️
Hoe tough is jy dan eintlik as jy dit nie eers in persoon vir iemand kan se nie ?
Feels weird to be on this side of the friend zone. Just know that it's nothing personal (nothing personal) I never stood out too much, 'til I had that voice in my dream! Got new shoes, got new shoes! Yes it's true, yes it's true!!! ??❤️
Hey gurl gurl gurl! Can I sit next to you? I love benches! I love benches ???❤️❤️❤️❤️
Stem saam ??
Bly jyt dit agter gekom
Dankie vir die raad
I guess ??♀️ Maar ek gee min om
Ja en hulle kan dit nie reguit in my gesig se nie ?
You saw me spinning like it's 1965 ??love daai liedjie ??
Well tenminste is ek nie judgemental nie..
Hoekom se jy vir my fokof as jy op my qooh me is ??♀️
Nie rerig in die mood nie ? Dalk n ander dag?
Okeh ??♀️
Thanks beb ❤️
People
Fidget spinners
Glo my ek weet presies wie die ou is, jy sou dieselfde as ek doen ?
Ek het n spesiale iemand wat my help ??
Wie se eks kwaai? Dalk kan jy net nie die waarheid hanteer nie... ?
Hopelik deur fokken verkykers, want ek wil jou nie naby my he nie, dankie.
Bad people doesn't recieve gifts
as ek agter toe kyk en jou sien, hardloop ek ook vorentoe...
ek doen nie met gebreekte goedjies nie...
Next time read the bible ?
Om na cage the elephant se nuwe album te luister ????
Thank you so much ❤️❤️
Maybe ??♀️
Cage the elephant ?
❤️❤️ Ons kyk maar
Ja ?
Ek dink nie ek is die regte persoon om te vra nie ?
Uhm nee ? Why tho?
Sover ek weet is ek niemand sin nie ?
Die actual antwoord is nee ?
Eh nie rerig nie
Nie waaraanek kan dink nie...
Wat is die definisie van crush?