profile img

Megan Balt

MegxBalt

Ask me something ❤

791 Replies

Speel jy gholf🏌️‍♂️

Nog nie🤸🏻‍♂️

MegxBalt replied 1689 days ago

Hoe was die some gewees 😉

Some?

MegxBalt replied 1689 days ago

Flouw??

Super nice ou🌈
Sodra hy mag, gaan ons nog baie kuier ...

MegxBalt replied 1689 days ago

Sal jy ooit met n 18 jarige prt of iets wees

Sooos as hy goeie maniere het en jou soos n queen behandel

Hang af of ek van die persoon hou ?

MegxBalt replied 1689 days ago

sal jy eerder 6 aande in ñ ry kuier en die max wat jy kan raak is tipsy , of een aand full send ? 🧐

6 aande🤸🏻‍♂️

Sonder drank ja ook nie n issue nie🌼

MegxBalt replied 1689 days ago

Jy is nogal pragtig en lyk oulik nog net nie die moed gehad om myself aan jou voor te stel nie 🙈🙈

Asb doen?🌼

MegxBalt replied 1689 days ago

Defnitief die mooiste meisie wat ek nog nooit gesien het ni😍😂

dankie 🌈

MegxBalt replied 1689 days ago

Hoekom groet jy my nie op kampus nie 🙈

Eks jammer
Stuur dm dan sal ek x

MegxBalt replied 1690 days ago

Hou jy van wian

Hy is my vriend
So nee mens hou nie van jou vriende in daai manier nie😂

MegxBalt replied 1690 days ago

my spicey, ek mis jou alklaar so baie❤️
dankie vir alles eks soooooo lief vir jou x

❤️❤️❤️
Eks liefe jou!

3 weke😘

MegxBalt replied 1690 days ago

Ekt jou gesien by die aksie saam villagers 🤭👌

Ek dink ons was moeilik om te mis met daai aksie pakkies van ons😂
Was super funny😂😊

MegxBalt replied 1690 days ago

Is jy sad oor jou en Jacques se breakup?

Als gebeur met ‘n rede ...
God se will ,nie myne nie so ek go with the flow ...🐝
En eks op die beste plek waar ek al ooit was , nou waar ek huidig is so❤️

MegxBalt replied 1692 days ago

Hmm, Dm se jy😅🤦🏻‍♂️

You know who I am, you might not like it.

?

MegxBalt replied 1692 days ago

Wat swat jy?

Bcom bemarking

MegxBalt replied 1692 days ago

Coffee or tea ☕️

Coffee🌼

MegxBalt replied 1692 days ago
VIEW MORE