19
Replies
Is julle nog saam?
🤦🏼♀️🙄
Wat het tussen julle gebeur??
🤷🏼♀️
Dink jy hy is die een vir jou?
Net God sal weet 😋🌸
Hoelank is jy en jou bf al saam?
10 maande en 7 dae
It's u're ig I'd? itzurboi
Jolene_Naude_2002
Who was the last person to call you?
My granny ❤️🙈
SJOE JOU $exY EKSIE PERFEKSIE???
Mmm ???
Vriende of jou honde
My honde!!!
Daars net een soos jy
Duh, God het ons almal uniek gemaak...
Het jy n nuwe nom my boodskappe wil nie send nie
Hang af wie jy is??
Ek het n nuwe foon gekry maar my nom steeds die selle...
Het baie mense van my verlede geblok...
Haha, gogga jy kry amper brille. Dan is ons twins. ? #brillecuties #sharkiesmetbrille
🤓🤓
Jys stil op qooh he??
Sorry man was vir n rukkie hier van af.. but im back
About last night ??❤?
Yeah, about that. Hehehe, dit was noggal lekker! ?❤
Ek is onbeskryflik mal baie lief vir jou ek hoop jy weet ek sal altyd hier wees by jou eers nadat ek getrek het ek sal jou twee uur die oggend bel as jy onsteld is ek het jou so lief ek gaan jou tackle drukkies volgende jaar so baie mis best??❤
Awww ?? ek wil nie dink aan volgende jaar nie ?? dis n hele stuk van my hart wat net weg geskeer word ?❤ I love you so much best ❤ dankie vir jou support en al jou liefde ❤?
Weet jy hoe fokken lief het ek jou❤❤❤ek gaan dood gaan sonder jou ons op bly tot laat met kuier sal altyd die beste wees
Awww ❤ ek het jou net so lief??❤ hoor hoor op daai kuiers
Die naweek ?? dit was great thanks
Ay dit was neh ?
VIEW MORE