profile img

Meriska du Toit

Meriska

want dis makliker om skynheilig te wees

366 Replies

Jesus is lief vir jou. Ek weet, ek ken hom. Hy kan nie ophou oor jou praat nie. Hy wil jou stukkend spyker en vir jou 'n ****job gee. Sou jy sy offer aanvaar?

Ek kan nie want hy bestaan nie

Meriska replied 3099 days ago

5. Nie eers ek vloek so erg soos jy nie, en ek vloek nogals baie*

FOK en ek moet omgee hoekom? As jy wil vloek, cool, jou saak. As ek wil vloek, cool, MY saak. Wat die FOK maak dit aan JOU as ek vloek? Moet dan net nie met my praat nie en jy hoef dit nie te hoor nie? Simple as. Maar OH WAG jys mos n skynheilige klein KONT wat eerder my profile sal stalk en moan daaroor as om iets daaraan te doen soos daai stoute unfriend knoppie te druk..jys so FOKKEN hardcore

Meriska replied 3875 days ago

4. Kry respek vir God, Hy het jou immers jou lewe gegee. En dis hoe jy dankie se?? Laster much???*

actually het my ma en pa my die lewe gegee want nature is fact, jou beliefs nie. Sonder my ouers sou ek nie hier wees nie, dit het glad nie afgehang van n deity wie se bestaan jy nie kan bewys nie. Vir al wat JY weet 'het Allah jou immers jou lewe gegee'. Net omdat JY iets glo, beteken nie almal moet en dan mense wat nie doen nie, verkeerd is nie. Maar dankie vir die interest in my lewe anyway x

Meriska replied 3875 days ago

Ek wil jou na 'n donker hoekie vat en jou soen tot die son opkom... :P

ek wag tot my troudag voor ek sulke dinge doen

Meriska replied 3875 days ago

Geseende Lewe'KIE - verkleinings vormpie net om joou bietjies af te pis.

jy's oulik. Wens ek kon so cool soos jy wees maar ongelukkig is ek nie so skynheilig nie. As my posts etc jou pla, delete my net, of laatweet my en ek doen dit vir jou :) is jou lewe honestly so sad dat jy aanhou iemand se profile stalk wat jy claim jou soooo erg afpiss? Dankie vir die hints vir hoe ek moet act, maaaar dink ek sal self regkom dankie :) soet slaap sonder sonde mother***** x

Meriska replied 3875 days ago

Hi BaBY!!* ♡ wil jy naai?

ag you know how i be..

Meriska replied 4168 days ago

Cheeset*** ons moet shots of tee drink,noudat my selfoon weer werk moet ons iets reel...

Jis sien hierdie nou eers! Ja ons moet definitief! Hit me up homie!

Meriska replied 4214 days ago

Wat sou jy my wil vra?

Ek weet nie, ek weet nie wie jy is nie

Meriska replied 4422 days ago

Ek het jou nog nie ontmoet nie, Maar ek wil. Jy is cool en ons moet weird aan mekaar vat. Dankie.

Haha! Ek kan definitief nie vir jou sê dis 'n deal as ek nie weet wie jy is nie.. Maar dankie, ek voel flattered :)

Meriska replied 4422 days ago

Whats your favourite flower?

Daisies :)

Meriska replied 4423 days ago

Jys I awesome mens! Dis goed hoe jy nie lat mense jou onderkry nie! Hoe de hell doen jy dit??

Ek gee eenvoudig net nie 'n fok om nie haha :)

Meriska replied 4424 days ago

What's your favourite position?

Jy vra dit nou vir iemand wat die definisie van onskuld is

Meriska replied 4424 days ago

Wanneer wij zijn die theehoer gaan drinken!

Laat weet my net en dan doen ons dit!

Meriska replied 4424 days ago

Dis hartseer.. Jyt seker nie baie kwl mense dan in ju lewe nie

Maar die een wat ek ken wat jukskei speel is so cool hy fill sommer die gap vir al die wat ek nie ken nie ;)

Meriska replied 4440 days ago

Why is Shane du Toit such an inspiration in your life?

Cause he's the most modest guy I know :)

Meriska replied 4440 days ago
VIEW MORE