profile img

Mia Venter

MiaVenter1

Ask me anything you like anonymously

169 Replies

jy en keanu is so cute💕

Dankie baie 😊😊

MiaVenter1 replied 1801 days ago

Is jy en keanu saam?

Ons is ja😊

MiaVenter1 replied 1814 days ago

Single? x

Nope

MiaVenter1 replied 1814 days ago

Ek dink jy weet presies wie die is, ek wil net sê ek mis jou nogals deesdae, message my dalk?

As jy my mis message my want ek weet rerig nie wie die is nie jammer😬

MiaVenter1 replied 1818 days ago

Ek mis jou nogals flippen baie😥

Dan praat met my😂🙄

MiaVenter1 replied 1873 days ago

As ek I verkeers robot was sou ek elke keer rooi brand net om langer na jou te kyk . Ek het jou nou net gefollow so jy weet wie ek is 🙈

Jammer dude ek weet nie wie die is nie🤭😂

MiaVenter1 replied 1873 days ago

What happened to you ?

Niks nie🤭

MiaVenter1 replied 1873 days ago

Are you single

Yess I am

MiaVenter1 replied 1924 days ago

Jy is nie ‘n goeie mens nie

Wat n lelike ding om te se 🙈skaam jou

MiaVenter1 replied 1941 days ago

Ek mis jou ook Baie

Dan moet jy ook met my praat😂🤷‍♀️

MiaVenter1 replied 1941 days ago

Mis jou my beste nie familie nie ❤️

Mis jou ook beste nie familie ❤️

MiaVenter1 replied 1941 days ago

Ek mis jou

As jy my mis praat dan met my 🙈😂

MiaVenter1 replied 1945 days ago

Jy is hot ??

Dankie I guess 😂🤷‍♀️

MiaVenter1 replied 1945 days ago

(Part 2)dit het nuwe respek binne in my wakker gemaak, want binne in daardie sagte mooi lyf kruip n soldaat weg n soldaat wat sal aanhou veg maak nie saak hoe hard lewe op hom is nie❤

Dankie vir jou boodskapie ❤️

MiaVenter1 replied 1997 days ago

Ek wil jou net se jy is n amzingly sterk jong dame, wat elke keer as sy val opstaan, wat skrik vir niks en niemand nie, maak nie saak hoe hard die lewe haar slaan nie sy sal terugslaan en aanhou veg (part 1)

Dankie ??

MiaVenter1 replied 1997 days ago 1
VIEW MORE