1.1k
Replies
Have you ever drank lots of water, thinking you'd be at home all day, then your parents have unexpectedly made you go somewhere with them?
A lot of times
Wats vakke vat jy volgende jaar
Eko
Toersime
Bs
het Lanzi jou al n drukkie van agter af gegee of het julle al so foto geneem ?
Ja hy het al, en ek dink ons het al so foto geneem
Met wi ship jy d meisies in jo groepie?
Erin- Pauer
Alexa- Quan
Nicole- Ruan
Die feit dat nie een v julle n shoutout vir miaB gegee het op insta vir haar bday nie, is sad en af. So terrible dat die vriendskap tot so laagtepunt gekom het 😬
1. Ek het op my whatsapp fotos gepost, en ek post nie op insta b day fotos nie
2. Ons vriendskap het absoluut niks met jou te doen nie
3. Asb dm/ whatsapp my eerder as om jou naam te hide op qooh me
Are you a Christiaan if I may ask and btw you are pretty nice💗
No
Is Lanzo rerig so amazing ?
Hy is ja❤️
hoeveel jaar ouer is lanzo as jy?
1 jaar 2 maande en n dag
Watse vakke gaan jy vat? Al besluit?
Eko
Bs
Toerisme
in wie glo jy dam
Ek glo nie in iets nie
Sport?
Ek doen nie sport nie
Is jy nou al n christen
Nee nog nie
Jammer as die weird is maar soos wat se produkte gebruik jy op jou gesig want soos jou vel is stunning
❤️
Dankie baie ek gebruik environ🌺
Jy en mia bez?? Big time drift??
Ek dink alle vriende het partykeer hul issues en stuff en ons hoef nie altyd met mekaar uit te hang om vriende te wees nie
Wat was die oulikste ding wat Lanzo al ooit vir jou gedoen/gesê het????!?
Wel tbh alles wat hy se en doen is cute so😂❤️🤷♀️
Wat is fout tsn jou en Nicole? Nie meer vriende nie?
Ons is nog vriende
Kleur jy jou hare om dit so besonder mooi kleur te kry? Beautiful ⭐️
Nee, dis my natuurlike haarkleur?
Wat is jou favorite movie
Dis nogals cliche maar The Fault in our stars
Hoe lank is jy en Erin vriende
5 jaar
Is jy en lanzo nog going strong?
Ja nog altyd❤️
Watter vakke dink jy om te vat tot in gr 12??
Idk ek dink
Bs
Spaans
Toerisme
Ekonomie
Was daar gr 8’s by die kuier?? Gisteraand s’n
Ja net Manet
Wie se kuier was gisteraand
Nicole en Matthew
Gr 10 meisies wat cool is
Gene
Manise
Charne
Aldy
Mignon
Bernadette
Ek kan nie nou aan nog dink nie
Met wie ship jy Erin
Sy weet wie?
Het jy al ooit eerste klas gevlieg
Nee?
Jou lewe lyk vir my volmaak
Umm ok ?
Beskryf vir lanzo in 3 woorde ??
•Perfek
•Funny
•Liefdevol❤️
Jy lyk so verlief en ek is blerrie jaloers daarop ??❤️
Awww dankie?
Have you ever been in a situation where you and a friend were stuck at a sports game and there were no bathrooms?
I don’t think so
Hoe voel dit om te very?
Wat?
waar slaap lanzo as hy by jle gan slaap
Op die bank
Well done met super inter
Dankie
Laat jou ouers toe dat Lanzo by julle huis oorslaap? Dis flippen nice! ??
Ja hul doen
As daar iemand is wat j mis in j klas wies dit? ?
-Lyne
-Ivan
-Karmen
-Armindo
-Lance
-Janw
Wat is jou moeilikste vak hierdie jaar?
Seker rek en fisies
Hoekom post jy nie enige mooi fodies van die Valbal nie ?
Ek het?
Hou jayden van jou
Nee ons is net vriende?
gaan jy iets special vir lanzo gee/doen vir valentynsdag?
Ja?
Jy en lanzo is goals
Dankie❤️
Moes jy toestemming by iemand v skool kry om Lanzo Valbal toe te vat of kon ons maar ons buite ouens gebring het?! Wish I knew!! Toe gaan ek maar alleen ?
Ek het vir ons hoof gevra vir toestemming
Wie behalwe jy en Lanzo was vir jou die mooiste / cuteste couple by Valbal? ❤️
Daar was baie mooi couples gewees maar vir my was dit Nicole en Hugo
Yoh maar jle is een mooi couple ?. Hoe even??!!? ❤️
Aww dankie
Asb laat lanzo helpmekaar toe kom
Ek wens hy kon
hey mia ?. hoekom lyk jy deesdae so troubled ?? hoop jy is ok ?
Nah eks fine dankie?
Relationship goals ?
Dankie❤️
Bly jou ou in Pta of is hy in affies koshuis? Ook gr 9?
Hy is in gr 11 en hy bly in Pta en Edenval
En ja hy is in die koshuis
By wie se kuier is jy vanaand
Christene
Wat doen jy die naweek?
Ek kuier saam my boyfriend?? en vriendinne
Jy en makeup mia raak baie close. Lyk of julle soveel fun het ??
Ons het nogal?
Wat dink jy v meisies wat randomly net nee sê as n ou hulle vra vir VALBAL? ?
Sy wou duidelik dan nie saam hom gaan nie?
Enige oulike seuns in graad 8 die jaar?
Ja nogal?
Doen jy nog crosfit
Ja?️♀️
Vat jy vir lanzo valbal toe of mag julle nie iemand v ander skool vat nie?
Ek vat hom
Hey mia! Kan iemand jou vra vir valbal of gaan jy nie? ?❤️
Eks klaar gevra
Mia mia mia - gaan jy en lanzo nog uit?
Ja ja ja
Ek het jou al hele ruk terug geqooh maar jy antw niks ?
Sorrie ek het dit seker nie gesien nie?
nou wil jy nie in die Here glo nie
Ok dan
Is jy nie meer lus om qoohs te antw nie? ??♀️?
Hoe bedoel jy
Hoekom skinder mense so maklik ?
die stories wat nou loop oor jou en luc se “issue” is net crazy
Strongs girl ?
Dankie, dm my dalk?
Hkm is jp en liezl uit
No idea
hoekom glo jy nie in iets nie
Ek het nie rerig ooit in iets geglo nie
Mmmmmm igroneer my nehh?
Hey anon ek weet nie wie jy is nie?
Watter geloof is jy
Ek glo nie in iets nie
Kom nou maar terug sa toe asb ??❤️
Ek kom amper, al weet ek nie wie jy is nie?
Jou familie lyk moer fun
Hul is nogal?
Jy en nicole nog vriende
Ja?
Favorite plek waar jy al was oorsee
Ek het baie van dubai gehou
In watse skool is jy
Helpmekaar
Wat gaan jy doen vut jou sweet 16
Ek weet nog nie?
As jy match maker kon wees vir n dag - watter ou en meisie in jou graad sal jy ‘n couple maak? ??♀️
Erin en ryno?
Jys defnintief die mooiste meisie in jou graad
Dankie ek waardeer dit?
Goeie series suggestions
•Vampire diaries
•Stranger things
• A typical
•Riverdale
Have you ever been on a trip where they pulled over for the guys to have a pee but wouldn't stop at a bathrooms for the girls?
No
Jy is eintlik baie nice ?
Uhh dankie??
Het jy enige new years reseloutions, as jy het wat is dit
Almal se dit, maar seker net om gesonder te eet en te drink?
Hou jy leke vakansie? Fodies is beautiful.
Ja,dankie ek waardeer
Wanneer kom julle terug v al daai wonderike plekke af?
Ons vlieg die 7de huis toe
Watter geloof is Lanzo
Christen
Vier jy en jou gesin dus op geen manier Kersfees nie en wens julle ook niemand ‘n geseënde Kersfees toe nie? ❤️??❤️
Ons vier nie rerig kersfees nie, ons spandeer dit ma net saam familie en gee persente uit
En ons se geseende kersfees vir mense?
how long do u think L and u r going to last
Very long?
sal jy met L eendag trou
Ja?
Is lanzo ook atheist ?
Nee
Top 10 mooiste meisies in jou skool en in jou graad??
Ons het nogal n paar mooi meisies maar tbh ek is te lui om nou almal te noem?
Wanneer vlieg jul
Vandag?
Dink jy erin en ryno staan n kans?
Maybe?♀️
Jy en L lyk so happy. Jaloers
?
Ek is baie happy, dankie?
Is jy en jou niggie close?
Watse een
Nice recent btw ?
Dankie?
Ek like jou kwaai ?. Hoop ons kan in 2019 close raak as vriendinne
Dankie, ek sal seker ook like om jou vriendin te word?
Dm my dalk.
VIEW MORE