profile img

Miane

Mianeoost13

Drop a qooh✨❤️

359 Replies

Mis jou?

Mis jou ook???

Mianeoost13 replied 2279 days ago

Mis jou❤️jy moet maar net n slag smile

Ek sal meer smile as jy hier was?❤️

Mianeoost13 replied 2279 days ago

Wie is rouxdelport hoekom tag jy hom in al jou posts?

Roux is een van my soos rerige close vriende. Ek het hom april in hartenbos ontmoet en hy is net een flippen amazing ou, hy sal altyd daar wees om te luister of om te help met probleme eks baie baie lief vir hom en weet nogal nie hoe ek deur party dae sonder hom sou kom ni♥️♥️

Mianeoost13 replied 2291 days ago

Biki lief vir jou
Nie baie nie net so klein klein biki ??❤️❤️❤️

??❤️❤️❤️jaja lief vir jou oook

Mianeoost13 replied 2291 days ago

Gunsteling gr. 8?

Meisies of seuns?

Mianeoost13 replied 2334 days ago

Was jy by paarl interskole ?

Yesss

Mianeoost13 replied 2336 days ago

Heyyy lief vir jou ! ❤️❤️❤️

?❤️❤️❤️liefe jou ook

Mianeoost13 replied 2336 days ago

Hkm gee jy nie vir R n kans nie

R?

Mianeoost13 replied 2344 days ago

Planne vir die vaca ?

Is die eerste week by die huis en dan vir die 2 week vlieg ek op na my ouma hul toe

Mianeoost13 replied 2389 days ago

Gaan asb vir reuben

Nee ons is net goeie vriende

Mianeoost13 replied 2389 days ago

Lyk my jean en reuben moet baklei vir jou, so dit lyk my jy vat jean se kant?

☝️Hkm moet hulle baklei? En dan vir my nog?
✌️op wat vat ek jean se kant?

Mianeoost13 replied 2394 days ago

Hou jy van Reuben x

Nee nie so nie x net n baie baie goeie vriend❤️

Mianeoost13 replied 2397 days ago

Jean Truter ?

Een van my beste seuns vriende?
Weet letterlik meer van my as ek self ?
Waardeur hom so by en hy gee retig baie om❤️Hy het die grootste hart en sal enigeiets doen om die mense waarvoor hy lief is gelukkig te hou.
So bly om hom in my lewe te he
My sielkundige ❤️?

Mianeoost13 replied 2397 days ago

***** lek

Net nee.

Mianeoost13 replied 2400 days ago

Wies die ou van wie ek hoor?

Nee se jy my ek wil ook weet?

Mianeoost13 replied 2402 days ago
VIEW MORE