profile img

Anemicke

Mickelee_x

go ahead

82 Replies

Het jy n ou ?

Nog nie my ou nie maar soortvan ja

Mickelee_x replied 1798 days ago

Jysss sooo mooi 🥺🙄❤️

Awhh baie dankie ❤️Seker daarvan jys ook ❤️

Mickelee_x replied 1890 days ago

Ouferdom asb

16

Mickelee_x replied 1948 days ago

Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?

Yess 😹😹😹

Mickelee_x replied 1948 days ago

Jys soooo mooi 😍

Dankie ek glo jy is ook ❤️

Mickelee_x replied 1972 days ago

Hey pretty ❤️

Hey anonymous 😹😬

Mickelee_x replied 1983 days ago

Hoekom is jy soOo mooi

Maar dankie sê vir my ma 😹😹

Mickelee_x replied 1993 days ago 1

Jyt n mooi smile

Haha dankie 😌🔥

Mickelee_x replied 1993 days ago

Jys beelskoon

Dankie 🔥🤗

Mickelee_x replied 1993 days ago

Is jy en Melandri nou besties?

Baie goeie vriende 😌 close to besties ❤️

Mickelee_x replied 1994 days ago 1 1

Hey hey 08?miss jou❤️❤️

Hay hay ?? dm my ?

Mickelee_x replied 2071 days ago

dit is letterrlik die mooiste boodskap ever. ek gaan sommer huil. ek is so lief vir jou en ek waardeeer jou so so baie. jy is te cuteeee. luveee yah. ❤️❤️❤️

I loveee youuu❤️❤️

Mickelee_x replied 2110 days ago

gedagtes? ?
- bubbles.

Jy is soos die betse vriendin ever en ek kon nie vir beter vra nie ... jy is soms baie weird okay nee jy is altyd baie weird ? jy gee altyd om en stres sooo baie oor absolutely nothing ? jy is baie hulpsaam ❤️ En jy groet hopeloos teveel mense as ons stap soos hopeloos teveel mense ? jou striper naam pas met jou en jy verdien die wêreld ❤️Ek waardeer jou so baie en jy sal sal altyd naby my hart bly ❤️Dankie vir die beter halfde van my ?

Mickelee_x replied 2111 days ago

ons beach buggie rides though❤️

Ons moet môre weer

Mickelee_x replied 2123 days ago

ons beach buggie rides though❤️

Dis great ??

Mickelee_x replied 2123 days ago
VIEW MORE