profile img

Micyla Goosen

Micyla_x

Ask me anything you like anonymously

181 Replies

jys n amazing mens?? bly soos jy is.

Jys vreeslik oulikkk? Glo jys net so cool?

Micyla_x replied 2913 days ago

Ons gan dai besigheids own✊? ? mari.loots

Mariii ek wens ek kon se "i am with you" maar nie die keer nie???✨

Micyla_x replied 2913 days ago 1

gunsteling storie?

Keeping up with the kardashians??

Micyla_x replied 2913 days ago 1

Is jy en Mari nog vriende?

Yeshhhh???

Micyla_x replied 2913 days ago 1

Is jy en Cilliers nog close? Mens sien nooit meer eintlik fotos van julle op insta nie?

Hys my kerel so ja ons is close?? agh ons het lanklaas seker n cool foto geneem

Micyla_x replied 2913 days ago

kom draf more oggend saam my asb ? ?

Se net hoelaat en ek sal probeer? Ek weet wie die isss❤️?

Micyla_x replied 2913 days ago

marne lyk great maar is sy of ken jy haar nie eintlik nie?

Marneee is die coolste kaktus loverrr?? sys baie oulikk en n goeie mens?

Micyla_x replied 2915 days ago

waneer verjaar jy?

31 Jullie????

Micyla_x replied 2916 days ago

favorite kar???

Range Roverrrr???

Micyla_x replied 2916 days ago

is ek uitgenooi na jou en Cilliers se troue??

As ek dalk geweet het wie jy is☝️️; deffs?

Micyla_x replied 2916 days ago

if i pulled a you on you you wouldnt like that sht?ek het daai liedjie se lyrics vir jou noudiedag gestuur??

Ja jy hettt?☝️️ Dit was n paar van my captions? Dankiiii?

Micyla_x replied 2916 days ago

hey ?? ekt jou n paar keer gesien en jy is so mooi en flippin lank, jy moet rerig n model word ??

Aaaw jy is sooo sweet, eks net te vet vir n model maar dankie vir jys baie oulik?☝️️

Micyla_x replied 2916 days ago

Wat onthou en mis jy van laerskool ?

My beste vriendin bianca? En al ons missions?

Micyla_x replied 2916 days ago

Wat van jou haad

Hys oorlede??

Micyla_x replied 2917 days ago

How was the year 2016 for you , so far ?

Very short; full of ups and downs ; but it was lekuhhh???

Micyla_x replied 2917 days ago
VIEW MORE