65
Replies
2019 kan maar kom?s*ckers for green??en jy het alweer die domste vakke gekies?
Yasss?sien uit❤dankie dat jy alweer saam my kom?gaan vir Heinrich en Nina mis?
Sê djyy??
Did you know of you post a photo and you go public then you get more likes.
Eks nie eers vonderstel om insta te he nie?en ek warry nie rrg oor die likes en goed nie?
Ek ship jou en Cornelius so erg
Oh hell nah?dis my boetie jou brood?
As ek jy was sou ek bly wees Neil soek my net vir my lyf, hys moer mooi
Weereens hy soek my glad nie?
Nico?
Ewwwwww sies?
Beste coach tho?
Nicknames wat jou gesin jou noem?
Mienke-mienks-baba-star-(en dan n klomp goed wat my broers my noem)
Oupa Mienke?
Ouma Dylan??
Ek is meer getan as jy??
Agggg jy wens
Favorite Bible verse?
Jeremiah 29:11
Proverbs 31:25
Gaan jy nou volgende jaar saam jou pa hulle trek???
Nope nie saam hulle nie?
Neil soek jou net vir jou lyf. Dis wat hy doen hy gebruik meisies net.
Neil soek my glad nie?
Kyk gou ek warry rrg nie wat jy te sê het nie.
Neil het ook gevoelens hys n mens net soos jy
Maar hyt darem beter waardes as jy.
Hy gebruik niemand nie..
11:11 wish?
Kan nooit tot dan wakker bly nie?
Ek kry jou vanaand by 512?
Sê net hoe laat??
Daai bikini??
Oh die een wat jy gekies het?
Top 10 beste vriende/vriendinne
No specific order?
Ané?
Heinrich?
Nina?
Neil?
Chané?
Emile?
Danica?
Dylan??
Anke?
Migal?
Have you ever been in a situation where you had a drinking contest with a guy but it backfired because they were able to go pee and you had to wait?
Nahhh?
Bruh jys baie random?
Dankie vir gister aand❤
Dankii vir jou?
Was baie lekker, ons moet net vir die tannie gaan jammer sê?❤
Favorite song?
Happier - marshmello
Kan die wag vir driehoek en 4M nie??
#netliggies
Dit was lekker
Maar nie weer nie???
Sooo jy en Neil?
Nie dat dit enige iets met jou te doen het nie
Maar ons is net goeie vriende?
Jy antwoord nooit al jou qoohs nie
Ek antwoord as ek tyd kry?
Cuteste?
Kom ons sê maar 3de cuteste?
Watter kleur sal jy jou hare beskryf ?
Honestly weet ek nie
My vriende sê dis ss pecan mist... Maar sommige dae is my hare baieeee donker en ander dae is dit baie lig?so besluit jy maar en dan sê j my
Jy en Neil?
Wat van ek en niemand
Have you ever been on a trip where everyone drank heaps on the bus ride, and when you stopped/arrived there were no bathrooms?
Nope
Very random tho?
Baby❤
Ek dinks eks te oud om n baba te wees?
Jou boetie is smoken
Nie rrg nie?
Brood?
Sê maar niks vir jou nie?
Niela is die cuteste hondjie ooit?wifeyy
Nehhh??
Daai tan lines tho
Meer gebrand as tan?
Wanneer laas was jy dronk?
Shooooooooos
Baby shark doo-doo-doo-doo-doo-doo
Ohhh Emile?
Favorite color?
Pink/blue/yellow
Sien jou by die bar??
Defs?
Kom jy youth toe?
Nope eks nie in George nie?
Waar was jy die vakansie?
Pretoria❤
Gaan jy na Miane se kuier toe?
Maybe?
Kuier soon?
Hang af wie jy is?
Hkm is jy en Liam nie meer saam nie?
Hyt getrek ??
Onrus kan maar kom?
66 daggies?
Was your dad a boxer? Because damn, you’re a knockout!
Bruh?
Volgende jaar is j darem bietjie nader☺❤
Bietjie baie nader??❤
I seem to have lost my phone number. Can I have yours?
Smooth?nee sorry tho??
Do I know you? ‘Cause you look a lot like my next girlfriend
Sorry... Iemand anders opi oog
Kiss me if I’m wrong, but dinosaurs still exist, right?
Nope sorry
Can you take me to the doctor? Because I just broke my leg falling for you
Oms
Van waar is jy?
Op die oomblik bly ek in stellies maar pretoria is my hometown?
Didn’t I see you on the cover of Vogue?
Helll no?eks te lelik?
What is your greatest regret ?
Not eating the last cookie.
How many pairs of shoes do you own?
Wayyyyy te veel
What are you afraid of ?
Spiders?
VIEW MORE