profile img

Michelle

MiggieMig

Ask me anything you like anonymously

299 Replies

That A$$ tho๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ

Uhh Thanks ๐Ÿ’โ€โ™€๏ธ

MiggieMig replied 1506 days ago

Jys een van die oulikste en cuteste meisies wat ek ken๐Ÿคฉ Dankie dat ek jou vriend kan wees๐Ÿ˜‚โ˜บ๏ธ

Sjohhh die woordjies, DANKIE !!๐Ÿ˜ฑโ˜บEk seker jys een van my goeie vriende!! ๐Ÿ˜‰Wardeer jou !!

MiggieMig replied 1513 days ago

Wat dink jy van jou eerste liefde en Cara?๐Ÿ˜Œ๐Ÿ”ฅ

Baie bly vir hulle 2 !!๐Ÿคฉ๐Ÿ‘.Lyk vreeslik gelukkig en liefde loop hoog ๐Ÿ˜ฑ!! Baie oulik !!๐Ÿ˜

MiggieMig replied 1513 days ago

Jys troumateriaal๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Sjohhh ...๐Ÿ˜ฑBaie dankie ek wardeer ๐Ÿ˜Š

MiggieMig replied 1526 days ago

Jy is so n groot inspirasie vir my!โค Ek kyk baie op na jou x Ek wil jou so graag ontmoet๐Ÿ˜š Ek hoop dit gaan al beter๐Ÿค

Sjohhhh.. die is baie spesiaal x๐Ÿ˜ฑโคDit gaan baie goed !! Vat alles dag vir dag en stap vir stap en elke daggie gaan dit net beter !! ๐Ÿ‘๐Ÿ GROOT ASB DM my !!๐Ÿ˜ฑ

MiggieMig replied 1526 days ago

Beste vriendinne ?

Het n hele paar !!๐ŸŒป

MiggieMig replied 1526 days ago

Wie is die meisie saam jou op jou story ? ๐Ÿคท๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

N Baie Baie goeie vriendin ๐Ÿ˜ฑ..Abigail Wagner ..๐Ÿ˜Š๐Ÿ™Œ

MiggieMig replied 1526 days ago

Gunsteling hokkiestok brand ? ๐Ÿ’ซ

Ek glo Gryphon !!๐Ÿ˜†๐Ÿ‘ Osaka is ook deel ..๐Ÿ˜‰

MiggieMig replied 1526 days ago

As jy saam iemand op n eiland gestuck moet wees, wie en hoekom ? ๐Ÿ˜‚

Al my goeie vriende en vriendinne !!๐ŸคฉWant al my lekkerste en spesiaalste tye is saam hulle !! ๐Ÿ˜Š๐Ÿ‘

MiggieMig replied 1526 days ago

Watse vakke het jy ? ๐Ÿ”…

Bio
Natskei
Rtt
Gewonde wisk
En al die nodige res !! ๐Ÿ˜†๐Ÿ‘

MiggieMig replied 1526 days ago

Ek is elke dag bly dat die Here jou vir ons gespaar het ๐Ÿ˜ป

Ek is vreeslik dankbaar !!๐Ÿ™ Hierdie is nou kosbaar , baie dankie !!๐ŸŒผ

MiggieMig replied 1526 days ago

Wats vout?โ˜น

Kwatbike ongeluk !!๐Ÿ

MiggieMig replied 1526 days ago

Jy mag maar my kubus stoeltjie huistoe vat okay๐Ÿ˜Šโค๏ธ๐Ÿ˜‚

Wat sรช jy van n B-DAY geskenk ??๐Ÿ˜๐Ÿ˜‚๐ŸฅณLove you xx โคโค

MiggieMig replied 1568 days ago

Nie met jou nie, bet soos oor die algemeen met meisies??๐Ÿค—

Gaan Groot ..Ek verwag n DM ?? ๐Ÿ˜‰๐Ÿ™Œ

MiggieMig replied 1571 days ago

Hey Migg!! Kan jy my dalk tips gee om uit die friendzone te kom?๐Ÿค—๐Ÿค—

Dm ?? ๐Ÿ˜ฑ Laat ek hoor ?๐Ÿ˜ŒEk help Altyd !! ๐Ÿ˜Š

MiggieMig replied 1571 days ago
VIEW MORE