Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee๐
Nee ek speel saam my suster ๐
Yebo goggo
Yesss๐๐๐
Hoekom sal ek soos Liah antrek Vrydag๐คฆ๐ปโโ๏ธ๐
Weet nie van watse party jy prt nie๐
Sy slaap in die spaarkamer๐
Yes eks bly vir hulle twee๐
Weet nie๐คท๐ปโโ๏ธ
Ons omtrent vir n jaar gevibe๐๐
Al die goedjies wat uniek is an haar๐ฅฐ
Sal nou nie sรช gereeld nie ma baie ja๐
Nie rerig nie๐๐
Nee๐๐
Nee haar ouma het verjaar toe het ek saam haar Familie bietjie gekuier๐
Heel goed dankie
Yes ons is,, ons gan op die oomblik net in vir toetse
Iets in die rigting wat n mengsel is van besigheids en regte,, maar ek weet nog nie wat ek presies wil doen nie๐
Yebo,, wanneer daar gespeel mag word๐
Nee nee๐
Ek sal sรช ons kom baie goed oor die weg ja๐
Nee eks middel November weer op Vakansie๐
The good doctor๐
Umm whyy๐๐๐๐
Nie een van die twee nie๐คธ
Samsunggg
Ja,, ma meer van die vroeer afr musiek,, party van die afrikaanse musiek deesdae is net moerse cringe๐ค
Nee๐
Nee๐๐
Ek weet nie๐๐
Ja altyd๐ค
Officialy amper 2 jaar, maar ons is al baie langer saam๐
Dis n baie spesifieke vraag๐
Ag wat is heel rustig op die oomblik๐
Dit begin volg week Dinsdag๐
Eks alweer klaar met my vakansie,klasse het weer begin๐
Ja๐
Nee ons het aan gehou toe almal op gehou het so eks klaar๐
Ja hkm ๐คท
Nee,, eks rerig nie baie aktief op insta nie. Ek observe ma meer๐๐
Dit is vir my groot ja๐ons het beweeg vanaf daai klein townhouses reg onder Stellenberg na hierdie een toe so middel graad 10, en compared to daai ene is die baie groot.a ek dink oor die algemeen is die huis n decent size๐
Nope, ek mind nie as ander mense doen nie want dit is hulle eie keuses. Maar ek gan nie die vaccine vat nie๐
Nope, ek mind nie as ander mense doen nie want dit is hulle eie keuses. Maar ek gan nie die vaccine vat nie๐
Einde 2018
Yes ons is why๐
Baie goed dankie selffff
Ons het 3 pavement specials๐๐
Nee๐ค
Die 10de Julie๐
If you want to tell me the truth about how other people "think" she is feeling and also yourself
Why dont you just dm me personally??
Why do this on qooh ?
-To hind behind a mask?
-To make sht in other peoples relationships?
Why are u so fasanated with other peoples lives???
And btw, do you really think she will be with me in a relationship if she is "broken" and "unhappy"
Yes ma minder as gewoonlik want ek skryf vir die 2 weke eksamen๐
Dont mind at all if other people do it๐
Einde Oktober๐ค
How about,, you go and figure some stuff out in your own personal life. Cause if you go around on other people's insta and write stuff like this... sorry but i think you need some sorting out in your own life๐
Me and Liah are very open with each other. If something is wrong, or bothering one of us, we talk to each other and sort it out.
I really, really hope you feel good about writing messages like this on my and Liah's qooh's๐
Really shows a lot of you character to write negative messages behind a mask๐
Great stuff. Well done๐
Bcom Ekonomie en Regte๐โ๏ธ
Ja ek doen๐
Yes sy het een gekry onlangs x
By JC Le Roux en toe bietjie in Stellies๐ฟ
Ek is nie meer op Stellies nie๐
By Akademia๐
Durbell๐๐
Ja๐
Nee๐ค
Yes 100%
Einde Oktober
Nee๐
Ja why
Net omdat ek en sy nie baie fotos post nie, beteken nie ons is nie saam nie๐ฟ ons albei hou daarvan om ons lewens ook privaat te hou en nie alles op sosiale media te deel nie. Dis al๐
Ons weet die nofige goed ja๐คons is baie close x
Nee ๐
Yes x
Yebo Gogo
Ons hou n kuier by my huis๐
Nee๐en as dit kom se ek net tsek
Volgende jaar Oktober
Sy het netbal gespeel toe val iemand op haar๐
Nogals baie ๐๐
Nee, baie van my familie bly daar
Jip ons het bietjie daar gan kuier
Ek ry soms en soms ry ons saam my suster
E yes
Ja๐๐
Ja maar ek hou nie van fotos neem nie๐
Umm okey
Weet eerlikwaar nie๐
Nogals๐
Ek hoef mos nie alles te antw nie๐๐
Playstation๐
Baie lekker dankie๐
Nogals ja๐ฅฐ
Ssshhhhhhh
Ek hou van houtwerk doen en laat mag games jol๐
Port Owen was baie lekker toe ek n naweek daarso wasโ๏ธmaar een van my gunsteling vakansie plekke js Riverzigcht ๐