profile img

Mikela

Mikela123_

Ask me anything you like anonymously

50 Replies

Joh jou smile maak die sterre skaam kry👑 x_baby_emsi_x

Awww dankie beautiful 💕

Mikela123_ replied 1585 days ago

wat het gebeur tussen jou en Johnny?

Hy het niks verkeerd gedoen nie
Maar dm my❤

Mikela123_ replied 1592 days ago

Ek HAAT jou en wens jy gaan dood!

Aaawww dit sou noggal cute wees as jy die in my gesig kon se maar jys duidelik bang so kruip maar agter Qoohme weg skat❤

Mikela123_ replied 1635 days ago

jy spring van die een ou na die ander want jy wil beter voel oor jouself en oor jou patetiese lewe

As jy geweet het wat in my lewe aangaan sou jy weet dit is nie waar nie en volgende keer voor jy dink jy is braaf kom eerder en se dit in my gesig ek dare jou😉

Mikela123_ replied 1635 days ago

Wanneer kuier ons weer

Dm my

Mikela123_ replied 1638 days ago

Sien ek reg is jy saam Johnny

Jy sien reg ja

Mikela123_ replied 1638 days ago

Ken jy vir Ollie

Hys my beste vriend 😂

Mikela123_ replied 1638 days ago

Wat dink jy oor skool wat begin

Ek sien nie uit vir die werk nie maar ek sien uit om my friends te sien😂

Mikela123_ replied 1638 days ago

Hoekom is jy nie single nie?😥

Want ek isni

Mikela123_ replied 1638 days ago

wat wol jy word eendag

Ek wil regte gaan studeer

Mikela123_ replied 1638 days ago

Watse skool is jy

Noordheuwel

Mikela123_ replied 1638 days ago

Van wie hou jy❤

Dm my dan se ek jou

Mikela123_ replied 1658 days ago

Jy gee lekker drukkies❤

Danki I guess

Mikela123_ replied 1658 days ago 1

Jys hotttt😍

Dankie

Mikela123_ replied 1658 days ago 1

Like jy iemand op di oomblik

Yip

Mikela123_ replied 1659 days ago
VIEW MORE