Visit this profile later to see if your question was answered.
Asseblief moeni!
Brown
(im not blonde, i changed it to blonde last year for personal reasons... Buttt i really want the brown back)
A thief
Because he stole my heart β€οΈ
No
Baie baie dankie πΈ
Jy mag βοΈ
π
U stupid?
Ek dink ek weet wie die isπ
WhatsApp my asbβοΈβ€οΈ
Dankie dankie x
Yeah yeah unfortunately some things just won't work out π
Single hun x
Net net perfect se jyπ€hmmm
Ver van perfect as jy my vra
En jaa hy is lucky ππ i mean look at meπππ
Nee flip ek joke eks die lucky een hy is hands down flippen hotπ€€π€€ maaar hy is MYNeπ
Hy wen want hy het my π
En jy nie ππ
Ja ja ππππ
Ugh waste of time
Ugh kom oor jouself asbπ
No
Thank you π
Girlll dm my asbβ€οΈβ€οΈβ€οΈ
Nay tjom
Wat van hom???
He knows who he isππ
Vra homπ
Vra homπ
Woaw!
Can u please dm meπΈ id like to talk about itπ
Uhm no thank you
No im my own daddy, got enough money to satisfy myself π
Ahh cuteness β€οΈβ€οΈβ€οΈ dm me please
Ahh girl please, as jy maar net geweet het wat ek weet, shame... π Anyway hou op my qooh oor hom, gaan qooh sy meisie as jy iets van hom wil se π, done playing little games ayyππ
π Okay ps. Ill do what i want thank youu πβ€οΈ
Ek het dit al gese en sal dit weer se, ek soek nie nichelle se lyf nie, and she has nothing for me to be jealous off, i like myself and im changing, a lot, no need to be like someone else or to desire someone else's bodyπβ€οΈ
All glory to God β€οΈ
Is dit moontlik dat ek mag weet wie die is π sooe DM my asseblief? π
En ek sal na die tweede maand sal ek iets post as ek tevrede is met my lyf, en girll sal graag jou meer wil helpπβ€οΈ en jou vriendinne ek sal julle soveel motivation gee soos julle nodig het, Glo net in jouself is en you gotta fall in love with yourself first πβ€οΈ
Die beteken ongelooflik baie vir my ek dink nie jy verstaan nie, girll ek waardeer die baieβ€οΈβ€οΈβ€οΈ
Eenvoudig, na ek en my ex uit is het ek besluit om myself eerste te sit en begin lief he! Daarna het ek besluit ek wil nie virewig so lyk soos wat ek lyk nie en dat ek wil plan maak.... Dus het ek n klomp mense gaan sien en alles, en harde werk het saam dit gekom... Buttt dis letterlik worth it at the end of the day... Tbh ek wil rrg nou nie soos super maer wees nie ek wil net my lyf in shape kry dus wil ek bou, en ek will net myself meer en meer lief he πΉπΉ
Ek werk hard om daai 120 te verbeter na 140/160, waattt nogsteeds meer is as wat ruan press ππ tbh gaan praat kak op n ander plek
1- ek was my pa se nommer een supporter toe hy dit gedoen het, aswell as Ettiene se dogter en ek is selfde ouder dom π en hulle maak nie sommer net kak vir n klomp hoΓ«rskool laaities wat dink hulle is die man omdat hulle 45 kg bench nie, like grow the fck up asb, ek gym soos elke aand saam my pa en sien mos wat julle bench ππ ps. Ek legpress meer as ruan mfπ soos as jy my wil kom tune oor my pa en my gat, maak seker jy kan meer as ons bench en legpress lil boyππ
First of all my pa het strongman gedoen, hy en etienne smith, en Garth en die res van daai groep mans... Daars n rede hkm almal van hom/ hulle praat π en tjom almal kan maar praat van my gat, almal soek dit wat hulle ni kan kry nie π
Oh goodness.... Hkm kyk jy vir my? π
Who is you π
Ek het 2
Maar die een het die hele tyd verskoonings π
...
Girlllll, my goodness, dis is so so cute and it made my day, please dm meβ€οΈ
What about it π
Alll the way π»
....
Want ek wil ni in n verhouding wees nie!
Woaw nee ek het nie β€οΈ sal nooit hy beteken baie, ekt net gese ons moet dinge stadig vat dis al, ek wil net rrg nie nou in n verhouding wees nie ek moet op myself fokus lief β€οΈβ€οΈ ek weet jys sy sussie en jy wil vir hom uit kyk, maar ek kan ni in n verhouding in beweeg as ek weet ek nie reg is vir een nie, ons het gese ons gaan close bly β€οΈβ€οΈ so don't stress, ons sal saam wees as tyd dit toelaat
Dankie
Mikyla10020
Nee nee, hy weet ek kort tyd en hy sal sy antwoord saterdag kry!
Uhm Nee? Dis nie syne nie want ons is nie saam nie? En as dit hom pla dan sal ek dit mos ophou doen... π Buttt ons gaan eers moet saam wees en ons is nie so π
Lang storie en ek gaan ni alles tik nieπ
Oh my fck!
Hou op my qooh oor my ex! Eks klaar met die kak, ek is fisies en emotional oor die! Jy weet absolute fokkol!! Ek het ongelooflik baie vir hom gevoel! En steeds was dit nie genoeg nie, so weet jy wat fokkof asseblief ek is klaar met die! Ek is klaar met alles wat gebeur het, hy is nie n doos in die verhaal nie glad nie! Al wat ek se is moeni kak vir my qooh as jy nie weet waarvan jy praat nie!!!!!!!!!!!
Uhhh nee, glo dit of nie ek soen en vry nie net elke ou wat oor my pad kom nie ek en die ou moet fisies eers 2 maande saam wees voor ek enigsens aan hom gaan soen... πSo nee ons het nog nie gesoen ni
Op die oomblik is daar n paar goed wat my terug hou... Daars niks fout met hom nie, soos hys rrg n goeie ou en alles en ek meen ekt hom al na my ouers gebring en ekt hom super erg in gelaat, maar op die oomblik is ek eers besig om op my self te fokus en myself eerste te sit, eks noggals n erge fokop en ek om eerlik te wees dink nie HY gaan my kan hanteer as ek die dag gebreek is of teveel raak of selfs moody is nie! En ek wil hom eenvoudig ook nie daar deer sit nie, want ek gaan hom op die einde van die dag laat voel dat hy alles verkeerd doen soos wat ek met almal amders doen... En ek wil eenvoudig ophou almal seer maak, glo dit of nie ek fok altyd my verhoudings op en dus wil ek nie nou in een wees nie ek belowe ek sal hom nie aan n lyn hou nie, hy weet anyway wat aangaan dis net ek kort tyd op die oomblik.... But om jou happy te maak belowe ek ek sal hom nie seer maak nie....
N pinky promise
Tbh, you just can't erase memories... So yes i do, and like i have said many times its not that im moving forward because i have no more feelings, because i do i do have a lot of feelings still for him, but i have to let go a bit and that's why Im seeing other people, because i can't sit around and wait for him to come back, like i need to let go, and that's not saying that im not over him, i am over him, but im not over loving him, caring for him, being there for him, and just being his safe place (although i know im not his safe place anymore) but I'd definitely not say his not on my mind, because he is, not 24/7 but at least 4 times a day....
5 kg in 2 days π
π Klink nogsteeds soos n stalker but anyway dankie en nee ek wil nie dinge te vinnig vat nieπ
π Dis weird, like tjom dit klink asof jy my stalkπ
Maybe was ek
Uhm ja dis deel van my plan...en yes dit is normaalπ
Dm my asb πππ
Ekt rrg nie om eerlik te wees π like nee nee soos gladdddd nie ππ
Woaw, stadig, nee ons is nog nie saam nie ons vibe net nog... En ons gaan nie nou enige oomblik vinnig ook in een wees nie ππ
I appreciate dis so much β€οΈ β€
Its something personal tbh, but the results will be shocking... I can't really tell you... But all im saying is its a life change im making, and im eager for revenge! β€οΈ
Ill do whatever it takes to be his again, i really really love him still so so much, but i have to let go.. I know it looks like im completely moving on, but trust im not im just letting go a bit, because its better, buttt IM DEFINITELY HOLDING ON TO HIM NO MATTER WHAT!
Agh fck
If u know the answer to your question, come and tell me ayy
Ek wil ook nie soos sy lyk nie, thank you, im happy with myself thank you very much
Okayy
Dankie ek waardeer β€οΈ
Dankie, nie meer vir lank nie?
Nope
Nope ek like n ou en ek hou van ouens oor die algemeen ????
I duno
Ahhhh dit was actually baie baie lekker danki