profile img

Micaela Wilson

Mims234

Ask me anything you like anonymously

14 Replies

As jy in die speel sal gan kyk sal jy verstaan wat bedoel ons met mooi :); p

Hehe awww x

Mims234 replied 3903 days ago

Hey ({}) wil jy rugby gaan kyk saam my 22 maart by loftus gaan awesome wees laat weet voor woensdag asb R50 kaartjie asb se my gaan awesome bulls vs sharks

Wie is die ?? x

Mims234 replied 3903 days ago 1

Jooo ma jys mooi

Aww dankie,,*

Mims234 replied 3903 days ago

Daai eerste vraag se antwoord is so diep .. :G

Neh :P sommer net so

Mims234 replied 3903 days ago

Micaela Wilson is ouwlik en i pragtige persoonkiie ♡ bly so hooor :D eliznagrobler

Dankie jyyy ; P 'xxx

Mims234 replied 3903 days ago

Vra my ietsi op my Username hier onder!!! CarissaQQ

Oky :p xxxxlief jo

Mims234 replied 3903 days ago

Ja jou freak wats jou beste memory

Defnentief nie saam jou nie ; p grap somr.. jinne nee teveel goeies ..

Mims234 replied 3903 days ago

Hey wmjals .. ons moet kuier of iets.. Carlizz x :D

Defnentief !*♡

Mims234 replied 3903 days ago

Jys pragtig :D en n amaziing meisie.. :p

Aww dankie x wies die?

Mims234 replied 3903 days ago

Hey , dis Johann hehe wie is die ou wat jy so baie van hou !!!

Sy naam is .... * :] jy weet wie kom vra my .. jy bky langs my chom :P

Mims234 replied 3903 days ago

Hey jy... ons praat supper min wil juw graag beter leer ken so ver wat ek weet is jy n awesome girlQii hoopies jy bly so oulik...☆;)

:D dankie xx

Mims234 replied 3903 days ago

Hallo Micaela Wilson..
Jy weet nie wie ek is nie.. maar ek het jou op bbm! ;)
My vriendin is ook jou vriendin, haar naam is Carissa.. :)
en ek is nie in jou skool nie maar ek wil rerig baiegraag wees... :(
so ja.. dis al.. :D
maar hgd? :0 ;) x

Okay :D Hallo Mieke ,, ja ; ( ek weet jy wil.. mar Menlo is die plek om te wees <3

Mims234 replied 3903 days ago

Hey wori wat gan an want eks mal oor jou maar jy sien nie hoe ek omgee ni

Jammer naar ekt nie n clue wie hierdie is nie ,, :( :D

Mims234 replied 3903 days ago

How much is enough money for you?

Money is only a piece of paper, even the littlest means a lot. x

Mims234 replied 3903 days ago