profile img

Minette Vorster

Minivorst

Ask me anything you like anonymously

71 Replies

Hou jy nog van been van jou exe

Nope... Ek het iemand anders gekry wat my baie gelukkiger maak???

Minivorst replied 2543 days ago

Gistraand was ??
-wasmasjien??❤️

?❤️Ilyyy

Minivorst replied 2556 days ago

Sê asseblief wie jou 3 beste vriende is?

Clarise
Clarise
Clarise?
Jks, my heel beste vriend is Duan W... Di res is mannet vriende... ??

Minivorst replied 2557 days ago

Wie is jou 3 beste seuns vriende?

Dm my dan sê ek jou?

Minivorst replied 2563 days ago 1

Met Wie kan Clarise die meeste geiriterd word?

Iemand in graad 8, in Garsfontein, maar dis nie nodig dat jy hoef te weet wie nie... ?

Minivorst replied 2564 days ago

Biggest insecurity??

To easily get irritated by people?

Minivorst replied 2564 days ago

Geruik sê jy???? ilyyy❤️? ClariseVtr

Yesss???Ilyyy❤️?

Minivorst replied 2564 days ago

Hkm het jy 3 verskillende instagram accounts??

Ek het 3 keer fone geruil en elke keer my passwords vergeet?

Minivorst replied 2564 days ago

Who are you fading with?

Not really anyone??

Minivorst replied 2571 days ago

Wat was die kwaadste wat jy Clarise al gesien het? En oor wat was dit?

Ek het haar nog nie regtig so baie kwaad gesien in persoon nie, maar die kere wat ek het was sy regtig baie kwaad??

Minivorst replied 2571 days ago

Wat is Clarise vir jou?

Sy is my bester!!! My bessa / bestie / krimpvarkie / pikkeywyn / varkie / grootste surporter / sielkundige ens... Dm my as jy nog name vir haar soek??

Minivorst replied 2571 days ago

Wat dink jy daarvan dat clarisse en hugo nou uitgaan?

Hulle is super cute saam en ek is baie bly dat hulle mekaar ontmoet het?Dit lyk of hulle baie gelukkig saam is en dir maak my hartjie baie bly om te weet Clarise het iemand gevind wat haar gelukkig te maak?⚡

Minivorst replied 2573 days ago

Sê vir jou beste vriendin, dat sy en hugo mal cute saam is, maar ek gaan hom kry voordat sy haar oë weer kan knip.

Eks baie jmr, maar hulle 2 is gelukkig saam en ek wil niks van dit nou weg vat van hulle af nie?

Minivorst replied 2576 days ago

Watter laerskool was jy?

Cp?

Minivorst replied 2581 days ago

Liefies juw???❤️?

U 2❤️??

Minivorst replied 2584 days ago
VIEW MORE