Visit this profile later to see if your question was answered.
Nie een nie , ek eet net slaai?
Pffffff , I wish?
MCd's ? Jy kan my omkoop met hulle chips??
Wat verkies jy?
Oh my goiiiii? huge fan??
Ek sal nie weet nie , vra "hom" ?
N Devin?? en Hys best of both worlds???
Actions speak louder than words???
Ugh , many times. Guys can do their thang anywhere possible , girls on the other hand?? And I bet it happend to you aswell???
Agh , dis interesant om mense se opinies en gedagtes te hoor , wanneer hulle dit nie reguit wil se nie? Komaan , almal het ietsie wat hulle al vir n persoon wou se , om oor te gaan dink, maar nie regtig vir hulle wil se nie ???
Hopelik is my persoonlikheid mooier?? dis tog al waaroor dit gan???
Okay okay , eks terug?
Hmmmm? vertel my bietjie meer van hierdie waarskuwing??
Ag jinne , dankie?? DM??
Hy vat my nou baie minder kerk toe , hy is in potch? Ahh verlang na hom tho??
Want hys klein...??
Hoe het jy by my qooh uit gekom sonder my instagram profile?????
Sure , DM my ???
Ek kan jou nie reg bewys as jy verkeerd is nie??
Eks so oud soos wat ek voel??
Hoe oud skat jy is ek? ? dm☄
Almal het iewers n spesiale plekkie in my lewe gehad❤ Maby sien ek jou nie meer so gereeld nie , maar ,wie weet, is jy definitief nog in hart❤ Dm?☄
Nog nie my langste nie , maar by verre die beste?
?❤
Hayy , ek hou van jou ook??
En ek moet jou iets vertel?❤❤
Lyk vir my jy ook?? DM☄
My kerel se ook so???
?
Ek is seker jy is mooier?❤ Dankie en doen so baie?❤
Bokkie ogies???
Lol ek dink ek weet hoekom jy bietjie op my Qooh was? Allowel jy klaar weet? Ahhh die liefde wat ek vir jou het❤❤
Sjoe , klink redelik bekend?? hoe toevallig dat dit met my ook al gebeur het! Lol Dm my maar??
@netdevin.oraait ??
Welll daars n storie agter dié storie☝️
Ek en iemand was op ons eerste "date" en toe bestel ek vir my n avo focassia "pizza" ? Ek dog die date was die grootste fout van my lewe maar die pizza top dit alles???
Wat van jou??
Sure , want dit klink fantasties!☺
Neeee? wie is so gemeen???
Ek het 3 gehad☝️?
God die vader
God die seun
En God die heilige gees❤❤
Wats fout met jou!?? wat het ek ooit verkeerd gedoen om so gestraf te word?? nee nee nee nee nee...net neeee?
Dit klink nie te cheesy nie???
Ons is nie bedoel om altyd op iemand se pad te bly vir altyd nie , maar wel vir altyd in ons harte❤?
2 is Nie almal nie , life goes on??
So oud soos wat ek voel??
They will always be in my heart no matter what the situation might be❤ I love them with all my heart...And the thought of loosing them right now tares me apart ?
Lol nee hoe kan ek as ek nou nog nie weet wie jy is nieeee??? Small world hay?? Meskien het ek n hint of 3 gedrop???
Haneeeesss!? Long time no see?? Ons moet totally?
Lol? Wat n voorreg om hom n vriend te kan noem!so great mens...× DM my...if you dont mind?❤#SalWaardeerWord❤ dont be shy??
Ek was bietjie verras??❤?
?gotta love it!
Jy het dié Qooh vir die verkeerde persoon gestuur???
Sjoe??❤
Inperfection is perfect ??❤
It means no worries , for the rest of your daayyyy...its a problem free.....philosophyyyyyyy??
HAKUNAH MARATTA??
Skinny people cooking?
Gr5 toer is manymoons ago....But hell how can I forget? En heinrich wat vol modder by die voordeur aangekom het??
Ahhh good times! Hoe kan ek vergeet. Die kan net een persoon wees ?? Ek onthou nog hoe gelukkig was ons om die onnies as bure te he??
Hmm? ? Klink na goeie tye...??
Chees fries! ??
Ekt n idee wie die mag wees × dm of whatsapp my seblief?
Ek persoonlik sal nie n tatoo kry nie , maar iets wat regtig nou n besonderse betekenis het? Dan isit fine... maar oor die algemeen dink ek nie jys n inkleurboek nie?
Ek het n date?
Met my kussing en arrow??
?lol en jy... wat is jou plan van aksie!?
Ek moet sekerlik pak vir die lamgnaweek??? En jy? Wat is jou plam van aksie????
Ag nee wat dit is een van die dinge wat mooi mense lelik maak?? Nederigheid is mooier as n mooi gesiggie... besides... dit gaan oor wat in die hartjie angan se ek altyd ??
Maar dankie baie ek waardeer dit ×❤
In bergsig?? Ek ken soos 2 ouens in bergsig????
Johan... kan net jy wees??????
Dankii?❤ Maar die woord "mooi" hoort nie daarso nie?????
Tell that one person I actually still love them ?
Dont judge a book by its cover??
Sjoe uhm...?Ek dink dink dit sal wees om soos die heeldag iets super funs te doen... soos bv quad ry... paintball maby bergklim en in reviere of poele swem? En dan die dag afsluit met n picnic onder n koelte boom maby opi plaas as die son sak en die diertjies gesels saam oor die dag se gebeure en herineringe?❤ Wat is joune?
Ek is regtig so bly vir jou dat jy actually plesier en geluk daaruit vind om ander af te bring☺ Kyk... dis mense soos jy wat werklik in die lewe waardeer word en vandag... wil ek en some almal vir jou so dankie se dat jy die wereld n beterplek probeer maak.???my maggies asit nie nou vir Qhoo mee was nie... het jy seker n lewe gehad? Maar ai tog wees versigtig... Karma is a btch?? Onthou... rule number 1...
Nee... maar dit gebeur baie dat ons dieselfde goedtjies koop? Great mimds think alike I guess ☺?
Ja...Alles wat ek sien... dieet ek??
Oh my hel nee! Ekt geen begeerte om arme bokke se blare te eet nie?
Redes?
1. Ek is waaaaay te lief vir Mcd's
2. Dieet is rrg as jy biki hartseer is? (met alle respek vir die wat wel op n dieet is❤)
I take relationships seriously??
Wie in die lewe is jou boeti???? Eks seker hy sal nie omgee as jy ietsi vertel nie?? jou naam mag in handy kom ???
My tiepe mens?❤
Probably legends?????
I'm very talkative and can get along with people on n difirent level of excitement and I maby think the fact that I like new challanges? Whats yours???❤
Nou se my biki wie jy is??
Wel... kinda weird maar ek en n meisie wat nie van my gehou het nie het die jaar in my klas gekom... ek suprizeingly het sy die persoon (buiten elsje en charlene) geword vir wie ek kinda enige ietsi kan se?❤ God werk op vreemde maniere❤
Oh okay!* Watse skool???
N week!? Wow? Wel dan sal jy definitief vir my moet se wie jy is...is altyd lekker om weer optevang?*?❤?
I dont do clubs?
Cotton on... en joune??
April sal dit 15 wees ?? En jy??
Obviousely??? Se asb jy doen ook???
Doelwitte vir 2017...?
×Groei meer in God
×Bereik meer in die lewe
×Doen mer vir ander as jouself*
Wel ek wil baie graag gaan sky-dive? Eeeeeeeeen om net die lewe ten volle te geniet?☺??
Totally Inspirational?❤?
Totally Inspirational?❤?
×Dont see the world as it is , but as it could be~Cinderella
×Wees die verskil wat jy die wereld wil sien❤ En joune?☺?
DM of whatsapp my????
Some place amazing I guess??❤
Deesdae kan mens seke nie meer se spur nie? so Ocean basket??
Plakkies??