profile img

Marne

Miss_marnie_you

Ask anything

67 Replies

I still have this craziest crush on you but it’s forbidden

Why tho??

Miss_marnie_you replied 2319 days ago

Marshmellow miss jow??

En ek mis my Marshmallow??❤❤❤

Miss_marnie_you replied 2364 days ago

Alles van jou is perfek? jisso?

Niemand is perfek nie maar dankie tho?

Miss_marnie_you replied 2368 days ago

Ek het nog nooit iemand so mooi soos jy gesien in my lewe? trou met my!!?

Sjo dankie?

Miss_marnie_you replied 2386 days ago

Nothing personal, maar wat dink j van nr en sy nuwe girl (nadat j hom terug gevra het en hy haar gekies het bo jou)??

Eerstens, ek het hom nie terug gevra nie?, tweedens? you win some... you lose some?

Miss_marnie_you replied 2459 days ago

Rerig? Al klaar n nuwe ou

Jealous much??

Miss_marnie_you replied 2459 days ago

Tussen al jou verhoudings wi sou jy as jy kon nu terug kry ?

Niemand??

Miss_marnie_you replied 2507 days ago

Hoekom is jy nog vriende met Koos se broer as julle dan nie meer uitgaan nie????

Bennie is my ander helfde? en hy beteken vir my baie?

Miss_marnie_you replied 2541 days ago

Hoe lank was jy en koos saam?

9 maande

Miss_marnie_you replied 2555 days ago

Hoekom het jy n obsessie met jou mej biltongfeea kroon? ? is dit al wat jy al in die lewe behaal het

Dis my eerste post met my kroon? En nee jou gomtor, maar darem het ek iets behaal waarop ek trots is? al wat jy in jou lewe behaal het is om ander in ander mense se saake te krap.? #kryvlippenvriende?

Miss_marnie_you replied 2555 days ago

Kom ek raai
Jy en norman gaan nou weer saam kom ??

Ek weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie, maar vir eers maak die woord liefde my naer?

Miss_marnie_you replied 2557 days ago

Wie het wie gelos?

Hy het my gelos

Miss_marnie_you replied 2557 days ago

Het koos gehuil?

Ek sal nie weet nie, hy het my oor n sms gelos?

Miss_marnie_you replied 2557 days ago

Het jy gehuil toe jy en koosie uit is?

Wel ek is nie van klip gemaak nie? En ek was lief vir hom?

Miss_marnie_you replied 2557 days ago

Hoekom is Koos en jy nie meer saam nie? ?

Blykbaar was daar geen toekoms?

Miss_marnie_you replied 2558 days ago
VIEW MORE