179
Replies
Jy lyk so nice ek wil so graag vriende met jou wees maar ek is bang om jou te se🙈
neee man moenie bang wees nie jy kan my maar se😂💓
Ahoii me matie arrggg 🏴☠️
hellloo😂
Daar moet n season 2 wees vn v-wars ! 😷
jaa maar ekt nie nog nie s1 klaar gekyk nie😂
🥰🥰jys so n special persoon
awhh wies dit?❤️
die idian ouensss is ook in jou qooh me😂
twinziesse :(
ahaha jaa😂 ahii toggiee
lol were the girls one's closed?
no we didn’t use it😂
Have you ever been in a situation where you and a friend went into the guys bathrooms?
yes
Let's talk on insta? Yash.sh
no thanks
Hiee do you like $exy talk ? Yash.sh
ek hou van praat ja
heyeyeyeyey, love youu ❤️ damantjenna
i love you moree ❤️
Beste vriende en vriendinne?
nogsteeds dieselfde mense 🤍
hkm is jy ooit vriende met nicole sy is fokken fake. sy groet my nooit eers in die gange nie. maar dan groet sy vir my broer. ek weet my broer is in haar graad maar sy is n btch
dis nie die nicole wat ek ken nie.
sy een van die niceste mense wat ek ken en is altyd vriendelik met almal.
dalk het daar iets tussen julle gebeur wat dit so tussen julle gemaak het en dalk moet jy dan met haar daaroor praat as jy n probleem het maar moet asseblief nie sleg praat van ander mense nie want ek se jou jy sal nie wil he hulle moet so oor jou praat nie.
Is jy soet of stout?
so wat is die definisie van soet of stout wees dan?
Kan ek jou n vraagie vra
wel dis soortvan die hele punt ja?😂
nicolieee ek mis jouu ookk❤️
Van wie in jou groep hou jy nie van nie?
eks nie vriende met mense van wie ek nie hou nie :)
hot AF🥵
ek dink jyt die verkeerde persoon
ek dink ons moet almal zoom aflaai en dan video call ons 😌
se my wie jy is want dit klink soos n baie goeie idee
moet ek doughnuts by jou deur kom aflaai?
ek sal dit baie waardeer ja!!
#Malinke_match_maker😹❤️
mmhh klink nogals bekend🥴😂❤️
Is jy single wnt ek wil mingle😛😏
jys snaaks
On a scale of one to ten how happy are you in lockdown?
so 5 en jy
Dankie dat jy altyd daar is vir my♥️
weet nie wie jy is nie, maar anytime 💕
Opinie oor eric bester ?
baie random?
maar hys nice.
hou jy van iemand ?
natuurlik doen ekk...
myself
maar nee
Malll mis youuu☹️❣️❣️❣️
my zoebelss☹️☹️
ek mis jou baieee❤️❤️
would u ever go for Daniël Dorfling
wonder wie sulke vrae sal vra😂
kan jy in 2018 liefde by die dan onthou toe eke en jy lekke nachos geeet het🙂😂
ahahaa jaaa daai was n vrek lekker dag🤩☹️ahh ek mis dit :(
kom weer saam my lbdd die jaar toee?❤️
opinie op shann ?
ek ken hom nie so goed nie maar hys oulik
bring vir n cinnabun 😩 amicahh
ek sou as ek konn🥴
sal jy ooit gaan vir n matriek ou ?
nee ek dink nie so nie
favorite mens in df
nicole ❤️
what do you think abt the flashes
df was goed, en so was ons
net nie goed genoeg om beter as hulle te doen nie en dit is okay.
Is jy en Nicole Makenzie close?
Mackenzie*
en ja ons is❤️
do u have a vali?❤️
i dont think so😂
Hoe is 2020 sover?
verseker baie beter as 2019🤞🏼
Have you ever been in a situation where you and a friend arrived somewhere dying to pee and the bathrooms were closed?
ja
ilysfm ❤️
uhh mhh who you?😂❤️
Opiii -daniella
ekt haar baie lanklaas gesien maar, sys n oulike meisie ✨
ratatataaaa ratatataaaaaaa
Is nicole en daniël F iets?
wat isit met al die vrae oor hulle?😂
en neee
wie ship jy met daniël fick
ek weet nie eintlik nie 😂
dm myy
wat gaan aan tussen daniël en nicole
hulle lyk baie gemaklik
hoekom se jy so?
en niks hulle is manet goeie vriende🤞🏼💕
Wat maak jy als more
letterlik niks
Jy is mos close met daai nicole meisie hoe is sy want ek wil met haar close raak maar ek wetie of sy soos mean is nie
sys baie nicee en baie outgoing✨
sys glad nie mean nie en eks seker daarvan sy sal maatjies met jou wil wees 💕
Have you ever been annoyed because you had to unexpectedly go someplace with your parents, and you'd just drank a lot of water/soda not know you'd be going out?
dit gebeur baieee
So jy en andre???
ahaha nee ons is net goeie vriende🤞🏼💕
Happy birthday baby❤️😘
verkeerde persoon hier ek verjaar nie?😂
Hoe lank is jy?Jy lyk nogals kort
ja ek is nogal kort 🥴
ek is 1.56 😌
Ek het gehoor jy kan goed vasdans maar nie losdans nie😂♥️
cool beans😂👍🏼
doen die guns vir my ook toe nou amicahh
sal enige tyd💕
hoekom jenna en kara ?
ek weet wie die iss
enn whatsapp my❤️
sien jy uit vir saterdag
jaa baiee❤️❤️
hello bestieee, hgd met luke ?
bestie?
as jy so belangstel vra hom dan self😉
wie is jou beste vriendinne
ekt n paar amazing vriendinne❤️
maar
kara en jenna ✨
Have you ever been in a situation where you and a friend tried to sneakily pee outdoors without the boys you were with knowing?
nee ek dink nie so nie ons sou badkamer toe gegaan het😂
sal jy ooit rook, drink, drugs doen of zooom 👀
wel jy kani die toekoms sien nie maar nee, ek sal nie.
dink jy ons moet na they creamery’ toe gaan
jaa🤩🤍
iiiimaaa the water
die moonrings was coool🤩
model ! 🤩
ek wens😂 maar dankie❤️
grasnyer 🤠
...vinnigste manier van vervoer👍🏼
I can take your man if I want to🙃
you can’t take what i dont havee😂
Have you ever been on a trip where everyone drank heaps on the bus ride, and when you stopped/arrived there were no bathrooms?
no😂
Hoekom gaan Al die ouens vir jou?
hahahaha😂😂watter ouens??!
hoe gannit met jou nuwe besties
Jenna en Kara ?
glad nie nuut nie??
maar goeedd dankie en met joune?💕
Wie ken jy al daar
wilhelm, jenna, nicole, cayla
dis al wie ek nou aan kan dink
You know ya want mehh😏
cant deny the love😏
maar ons sal ma nog sienn😏😉💕
On instagram, what is your First impression of regally__jourdan, the $exy enchantress? 🥰✨😌🕊
no comment.
planne?❤️
ja, dm my net sodat ek weet met wie✨
Vwhj malinkeee😏
mmhh ek wonder😏😏😉
Wie ship jy met Kara?
haar outjie
ken jy enige iemand in df
yess, daars n paar
Boys you would go for in grade 9?
im not sure 🤷🏼♀️
Are you tik tok famous because i saw you on the fy page??
no im definitely not😂
Jy is dan so mooi hoekom het jy nie n boyfriend nie?
dankie🙈🙂
ek het net nog nie die regte persoon vir my gevind nie.
Last time You cried💥?
yesterday
VIEW MORE