Visit this profile later to see if your question was answered.
Fireproof ,, that's the saddest movie like ever !!* it made me cry .. *
Nee ,, ek sal nie !!* Ek vOel net ek wil met iemand kan praat as iets MY pla ,, soo iemand moet met my kan praat as iets hulle pla ... * Hulle moet my kan vertrOu !!*
Awwwwww ,, baie dankie jy !!* :) Ek bly ek kan daar wees vir jOu !!* liefies jOu tone balone !!*
Dit gaan nie net amazing wees nie ,, dit gaan die BESTE wees !!* :)
As ek di voor letter van sy naam se ,, gaan jy dadelik weet van wi ek praat ,, al wat jy nou kan weet is dat hy die oulikste mensi*Q ooit is !!* ... (( En wi is JY ??*))
Soo baie oulike ou*Q ,, Maar ek dink nie hy weet dit nii (( As jy my ping op bbm sal ek jOu se )) .. Ek en hy kom lekker oor die weg !!* .. :)
Hey ... :)
Want dit is gemaklik ... :) (( Wi is jy??* )) ping my op bbm !!* ...
Ek verstaan nie nOu wat jy se nie ... Hehe* ... Sal jy dalk net vir my verduidelik .. (( Ek kry ma blonde oomblike !!* )) Skies man ....
Aww ,, dankii (( sekr jy ook oulik ))* ma wi is jy ?? ... Ping my op bbm !!* ;)
Oeps !!*
Geen idea nii* ma wi is j??* .. Ping my op bbm
Eina !!* :) ... Wi is jy??* En ek is seker jy ook pragtig ... Ping my op bbm ...