profile img

Monique Ferreiira

Monica2580

heyya !!! send me Questions please ... :)

19 Replies

Hay!!Eka mis juw terribly!Kan ni eers met juw prat ni want my stupiid BBM is af Ugh!Dt s*ck big time!Teminste sien eka juw mre!:D yay!Oh ja eka htii dii rooster nii L0L eka gan mr al my boeke in pak..Oz htii 2periodes F0 more nii nehh?(Hugz!!)Jy's awesome! ElishaQii

Heyya sorry ek antwoord nu eers terug my Qoohme moet ek gaan soek ht*

Monica2580 replied 4216 days ago

Het jy al jo firts kiss gehad ??

JaP..*

Monica2580 replied 4229 days ago

Wie al jo awesome pelle ? Noem 6

Okyy .. Dis Elana , sune\' , Elisha , Vene\' , shandre\' en Kaylin *

Monica2580 replied 4230 days ago

Heloooo!! =) heehee eka love juw jy's awesome!! =D Teg. Is te funny met jou!! Hehe you R0CK!! =) (hugz!!)

Eyy!! Hehe thX jyy!! =) jys ook awesome en jy rock!! Teg is my fav periode wnt dn kn ek my self wees HUGZ

Monica2580 replied 4230 days ago

Ek eet lekkerder kos =P heehee

Wie de flip is jy ???

Monica2580 replied 4231 days ago

Wat eet jy vanaand?

Watte flip !!* :D haha ... Wors , Groente en MaS !!* :P YumMyyy !!

Monica2580 replied 4231 days ago

Wat is juw fav topping vir Pizza??

Hm ... Ham en Kaas ..* daar is nog n lekker een ma weti wt sy naam nie ..

Monica2580 replied 4231 days ago

Wat is jo fav. SonG ELana51

Weni .. Daars baie *

Monica2580 replied 4232 days ago

What would you do if a guy asked you out?

Weni!.. Seker ja se of wt maar, hang af wie! :)

Monica2580 replied 4232 days ago

Noem 10 van jou goeie pelle

Oky ... Dit is Elana , Sune\' , Elisha , Ezanne\' , Jo-ann , Chelisa , Kaylin , Bianca , Vene\' , Nicky-lee .. (( Sorry dat ek iemand yt gelaat ht )) :)

Monica2580 replied 4232 days ago

As jy les was met wie sou jy trou?? En hkm?? Nie dat jy is nie!! Jy is glad nie!

Uhm .. Ek dink niemand .. =|

Monica2580 replied 4232 days ago

Aii aii jy! Jy is n bjahh bjahh deurmekaar ma'Qii j! :)

EyyYy!!* hehe !!.. :| ek ht geen idea ooit wie jy is nie .. :) haha!!

Monica2580 replied 4233 days ago

Van watse soort ouens hou jy?

Daars baie .. :| eerste hy moet n goeie persoonlikheid hê.. Tweede hy moet nice met my vriende en vriendine wees .. Derde hy moet my nie verneek nie .. Vierde hy moet n goeie ou wees ..* :) ek hti presies vn watse sooRt ouens ek hou nie .. :)

Monica2580 replied 4233 days ago

Wil net sê jy 'n awesome pel !! LY my MaiQi. (HugS)

Eyyy!!!!* Ly2 !* jy ook !!*(( HuGzz ))

Monica2580 replied 4233 days ago

Hy kan jy dans en wat is jou naam ek is San-mari en het jou by die trommies gesien. Julle het blikkies uit die dromme gehaal.

Ja , ek kan daNs ..* en Jah ht baie blikkies gekRy!* was by die HS ook .* :D

Monica2580 replied 4233 days ago 1
VIEW MORE