Visit this profile later to see if your question was answered.
Ai shame.
Nee trek Paarl toe ?
Paarl gim ja. ?
Aawh dankie ?x
Bestie ????
When someone brakes a promise and lies
When I can't stop thinking of the person ?
Vriendinna jy is kosbaar ❤ so lief vir jou, waardeer jou vreeslik baie ❤?x
Awwwh baie dankie ek waardeer ??
Baie dankie ??
? aawh dankie
Teveel ??
Aawhhh Lotter jy beteken so baie vir my ? Dankie vir alles wat jy vir my doen jy is n pragtige mens binne en buite, lief jou ongelooflik baie ?xx
Liefste CarlaKat ?❤ baie dankie vriendin ek waardeer dit, julle is die beste x ek weet liewe Jesus is in beheer gaan defnitief nie dat dit my ontstel nie ☺️ Lief vir jou ❤x
Aawh vreeslik dankie ek waardeer julle so baie in my lewe.?
Baie baie dankie vriendin ❤ waardeer jou x
Volgende keer ne kom se jy dit vir my in my gesig , om my af te probeer kraak hierop gaan jou nêrens bring nie. En vir jou invormasie my lewe het niks vieslik in nie. Ekt rerig nie jou en jou komentaar nodig nie oraait ??
Okay. Lekker aand ??
Hoekom is jy so gepla oor hom en hoekom hy my gelos het ???? Rerig ???
Ekt rerig nie jou en jou vieslike comments nodig in my lewe nie okay ?
Baie dankie ?x
??????????
Ai jealousy makes you nasty hay ??
Jy is besig om soos n kind aantegaan nie ek nie ☝? O en jy weet MOS so baie van my en alles wat in my lewe aangaan ekt ń verassing vir jou ?
People om diets ? Shame.
Askuus ????
1ste- wat het dit et jou tedoen hoe lank ek op my foon is ?
2de - wat het dit tedoen met ń ou soos Ruan ?
3de- hê bietjie respek vir meisies want as jy gehad het, het jy nie nounet vir my dai teken gestur nie!
O en laaste ne ek dink jy is die een 24/7 op jou foon want hoe ander kan jy se dat ek so lank op my foon is ?!????
Ek was genooi.
Ek het my eie photoshoot gehad met my ander vriendinne ? Daar is niks probleme nie.
Sommer ☝??
??????
Vir Macd's se ek nooit nee nie ?? maar ń stoute soen gee ek nie vir enige iemand nie ?
Baie dankie ☺️
Umm ek het nie probleme nie ☝?☝?☝? So ek hardloop vir niks weg nie.
Karring oral rond ?? Dinge is maar net baie deurmekaar op die oomblik.
Genooi maar sal nog hoor of ek sal kan gaan.?
Aawh eks nou klaar weg ? maar ek sal nooit nee se vir MacD's ☝??
Ek wonder self....
Nee ons is nie meer saam nie.
Lekker??
Personality and smile ☺️
Ja ek dink ek is baie mooi ?
Ons is enaway net vriende so ja ...
Baie dankie ☺️
Dankie ???
NEE ☝?☝?☝?☝?☝?☝?☝?☝?☝?☝?
Ek BELOWE!
WAT ?? NEE ! Ek en andeon is net vriende en dis waar dit bly. Okay ☝?
Ek is regtig nie dai tiepe meisie wat sulke goed doen nie ek BELOWE ekt baie respek vir myself en vir my waardes.
Huh ?
Ek sal se my net wie jy is ? Eks rerig nie so erg nie ?
Aawh vertel my asb ?
Hoe so ?
Waar het ons ontmoet ??
Want hoekom nie ?? Rerig.
Nou dan moet ons maar weer praat sodat ek kan weet wie is jy ?
Dankie, ek voel net so!☝?
Ek weet rerig nie waarvan jy praat nie as iemand vir my ń kompliment gee het ek nog altyd dankie gese ☝?
67% ?
Vertel my ?☺️
Dankie ? Wens net die ander mense kon dit ook net raak sien ?☝?
Aiiii ???
Wellll ek sou se ń bos ? en ?
En dan op n romantiese manier en plek ☝?
Baie dankie ☺️
Nuwe meisie ????
Ek sal nooit nee se vir goeie raad nie baie dankie ??
Wat van hulle ?
Die beste mense ??
Aawh die is baie oulik, dankie ?
Se my wie jy is ???
Wat beteken dit nou ??
When he doesn't ask for a second date.☝??
And bad habits ❌
Amsterdam eenige tyd weer ?
Handsak
Kaart vol geld
Nikes natuurlik ??
Die beteken so baie vir my ❤
Dankie baie ☺️xx
Aawh dankie ☺️x
Was ini kaap en Margate maar is nou by die huis ?
Polokwane.??
Aawh dankie ?x
What ?
Wie is jy ??
Ja dit was ☝?
Toe ek hoor kersvader is nie rerig nie. ?
Iemand anders klaar by my ☝??
Ons al 2 was weg maar gaan die week ☝?
Jammer het ander planne ☝?
My dad se bakkie ☝?
Maar ek kry amper my kar ☺️
Soos R50 ? Vakansie hom nie so goed gedoen nie ?
Wel ek en sy het nog nooit gekuier of so nie maar sy is vir my ongelooflik mooi en lyk na n baie nice meisie, ek sal dai stoories glo wanneer ek dit met my eie oë gesien het ☝?
Wellll ? Eenige iets actually ☝?
Maak dit intresant ?
My rug het uitgehak en ek kon vir ń week nie loop nie.
Dit maak nie rerig saak nie al wat vir my saak maak is dat die persoon n nice persoonlikheid het en respek het vir meisies ☝?
Baie baie liefde.
Omgee.
Ek sal altyd saam die persoon staan deur dik en dun.
Ek sal hom soms ook bietjie bederf.
Hom respekteer en ondersteun deur alles.
Sal altyd daar wees om te luister en raad te gee as ek kan.
En sy beste ondersteuner wees in die dinge wat hy doen.
uhhhhh nee ek glo nie ??
Hy moet ń baie goeie persoonlikheid hê.
Moet my op sy hande dra.
Moet my kan maak lag en glimlag.
Baie goeie maniere hê.
Boerseun is ń bonus.
Langer as ek.
Iemand wat moeite maak om my te sien.
Ennnn hy moet my maar soms bietjie bederf en romanties wees. ☺️
Wellll nee ek het nie ☝?☺️
Nehhhhh ?
Hoori dit gaan nie gebeur nie ☝?️?
Mmm oraait ??
Ennnn ek dink aan Jesus as ek Bybel lees.
Vertel my nog iets ??
Ek dink dis swak ?
Luister yster nie dai tiepe meisie nie☝?️
Wie ookal jy is "J." kry bietjie respek vir meisies toe want mens se nie sulke goed nie.
My klere kom klaar op my boude ☝?️
Uhhhh okay dankie ??