profile img

Morghan Hawley

Morghan321

Enige iets wat jou hart begeer❤ Ek Sal Alles Antwoord

62 Replies

Franco du Preez? Tielieman

Jho eks onbeskryflik lief vir hom ??En hys my my alles❤?

Morghan321 replied 2022 days ago

Hoop jy geniet dit by Toegee.

Jho ek LOVE TOEGEE ??
Dis soos die highlight of mhy week ?❤❤❤☀

Morghan321 replied 2034 days ago

Hgd ?? BlommiQii

Agh Busy ❤ Maar jhy weet dit hou mens anni gang ?☀

Morghan321 replied 2034 days ago

Date ?

Nope??

Morghan321 replied 2034 days ago

My naam is simon en eks kwaad Tielieman

Umhh oky....hkm jhy kwd...

Morghan321 replied 2034 days ago

Single? ??

Yess??

Morghan321 replied 2041 days ago

wat dink jy van Tristan se nuwe liefde?

Um well ek weni ken ha nie sy groet my nooit nie idk why Almal groet my so weni wats ha problem nie ?

Morghan321 replied 2042 days ago

Is jy en Greyling saam?

Nee....Dm my asb want ek wil weet hkm jy so dink ?

Morghan321 replied 2042 days ago

Tristan Greyling?

Jho jho Jho ❤
Die mens ek sal enige iets op aarde doen vir hom hys Super AMAZING En MOOI STUNNING PERSOONLIKHEID hy steel my kos sodat ek ni vet word nie en EK KAN N BOEK SKRYF OOR HOE ONBESKRYFLIK baie hy vir my beteken dha isi eintlik woorde om n mens soos Tristan te beskryf nie soos legit ek Is Dankbaar vir hom in my lewe want hy staan saam my deur alles ek hoop ons is altyd in mekaar se lewens ❤????

Morghan321 replied 2047 days ago

Ek wens ek kon jou net heeltyd vashou

Ken ek jou?

Morghan321 replied 2048 days ago

Yo hot

Yo thanks?

Morghan321 replied 2048 days ago

Wat dink jy van die aggies die jaar ??❤

Lekker windgat??Maar jho ek love hulle so bja soos my babas ❤❤

Morghan321 replied 2048 days ago

Ek hou so baie van jou maar jy ignore my?

Wie is jy...??
Dm my asbbb mann

Morghan321 replied 2048 days ago

Wat dink jy van jayden in jou klas❤❤

Hy is n baie goeie vriend
Hy let nooit op in die klas nie maar kry nog steeds goeie punte ??wonder hoe doen hy dit...
Hys goed hartig en eks mal oor sy grappies en eks bly hys is my lewe ❤

Morghan321 replied 2054 days ago

Wat dink jy van daney?

Jho Die girl is amazing en ek het haar nog nooit ontmoet nie maar eks klaar bja lief vir haar ❤ en ek weet ons gaan nog close vriende word eendag

Morghan321 replied 2056 days ago 1
VIEW MORE