19
Replies
Jy is beautiful ❤️
Dankie ❤️❤️🙈🥺
Wat het gebeur tussen jou en Jayden?
Lang storie kort
Ons het besluit om net vriende te bly 🙈
Beste weight-loss tips?? Jy lyk absoluut stunning ♡
Tel jou calories
En maak net seker jy oefen dit af ❤️
Also, Black mis vir White 😂❤️
Black is dan mos leer en blou maar ek mis jou ook ❤️❤️
Hulle se Good Things Take Time maar ek wil nie meer wag nie ek soek jou en niemand anders ni♥️
Hoe moet ek reply as ek nie weet wie jy is nie 😂😂💗
Enige iemand in die oog?😏
🤷🏼♀️😂🥱
Sien jy jouself as soet of stout?
Dis vir my om te weet i guess 😂
Mis jou wens jy was myne
Ek wens ek weet wie die was 🤷🏼♀️
As ek n horlosie gehad het wat tyd kan terug draai sou dinge baie anders gewees het
Hoe so 🤷🏼♀️
Ek is lief vir jou baie fokken lief vir jou❤❤
Ek is onseker oor wie die is maar ek neem aan ek lief jou ook 🤷🏼♀️❤️😂
Baby everything you are is everything I need
You're everything to me❤❤
❤️❤️
Jy is die mooiste persoon in die wêreld ek wens jy kon aan jouself dink en wat goed us vir jou en iemand kry om jou te behandel soos jy behandel moet word
Die word waardeer ❤️
Maar ek weet nie wat om verder te sê nie
Wens net jy het in my so belanggestel ss ek in jou belangstel💔ek wil nie meer wees waar ek nou is in die lewe nie
Alles vat tyd
Moet nie jouself so afbring nie
Soos hulle sê
Elke pot het sy deksel🥺🙈💛
Jy beteken so baie vir my en ek weet dinge raak baie moeilik maar soos altyd sal ons deur dit kom❤❤
Praat dit uit met my op whatsapp ❤️❤️
Ag is jy ook op die app ❤️😂🙄
Money or Loyalty ?
By ver Loyalty😂
What is your greatest regret ?
Om die mens seer te maak waarvoor ek die meeste lief is
VIEW MORE