profile img

Adriaan

Mr_Fourie_201

Net wat jou hartjie begeer

16 Replies

Van wie hou j

Eerlik op die oomblik niemand since ek soos 'n week terug uit 'n verhouding kom so yes daars nie iemand op die oomblik nie en as daar moet wees sal God haar stuur waneer die tyd reg is

Mr_Fourie_201 replied 1538 days ago

Dit het gelyk of jou meisie iemand wil moer vandag en ook hardseer is op die selle tyd😂

sy wou my sekke moer en jha sy was sad maar syt gelukkig n cute boyfriend wat ha kan opcheer 😋😋😋😋

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago

My LiefieQii ek is rerig bly jy is in my lewe en jy maak my n beter persoon elke dag, Behalwe as ons baklei😂😂❤️🌏😊

ekke is net so bly jys in my lewe my liefi jy maak my ook n better mens 😘❤😘❤en kan ons nooit wee baklei ni dissi lke ni

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago

Wie is jou meisie🤔

Kaylin van heerden is my beste girlfriend

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago 1

Heito!! 😍my liefie ek wardeer jou hoor❤️Dankie vir letterlik alles❤️

my liefi eks die een wat moet dankie sê vir alles i love you sooi much ❤😘❤😘

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago

N meisie wat jou rerig lief het

is dit jy my liefi kaylin

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago

Wat het tussen jou en daai ander girl gebeer? Jou nuwe stukkie of ek weet nie wat julle is nie😂🙈

ekke het sht aagejaag en gese ons is net vriende en speel met mekaar se harte so toe baklei ons maar ons is nu wwer piekfyn so as jy n kans wou try kry sorry maar sys my lewe

Mr_Fourie_201 replied 1816 days ago

Net om te se ek is van die kaap af ekt jou nommer by n vriend gekry en jys super hot

huh wie se wat sorry eks kinda gevat

Mr_Fourie_201 replied 1817 days ago

Het jy my ooit al gelike🤪

weet ni wie jy is ni

Mr_Fourie_201 replied 1817 days ago

Van wat hou jy

Rugby

Mr_Fourie_201 replied 2101 days ago

Is jy lief vir my en sal jy sê wie ek is? ?

weeni wie is die nie

Mr_Fourie_201 replied 2101 days ago

Van wie hou jy?

iemand

Mr_Fourie_201 replied 2101 days ago

Thoughts oor Annique?? ?

sy is 'n mens wat omgee en help baie keer as ekke raad kort sys 'n great vriendin maar dos waar dit stop by vriende en sy gee baie om

Mr_Fourie_201 replied 2101 days ago

Buta ❤ jy is een awesome mensie moenie dat enige iemand jou af bring nie en jy is my alles ek is suoer duper lief vir jou my butie❤

Agg dankie sussa eks net so loef vir jou en kani wag om jou elke dag te sien bydi skool nie

Mr_Fourie_201 replied 2214 days ago

As jy saam een van jou vriendinne op n eiland moet wees wie sal dit wees

Chane my sussa

Mr_Fourie_201 replied 2333 days ago
VIEW MORE