Visit this profile later to see if your question was answered.
Dalk jy weet nooit😏
R😏
Sy moet n goeie hartjie hê vol liefdie🥰obviously n paar mooi body feautures hê en my kan waardeer en lief hê soos ek is en voor haar sal staan😊
Dis moeilik om te sê
Leanie Pieterse ek dink dis haar van😂syt sulke pot blou oë lyk letterlik soos Huskys se oë😱
Neee man eks nie groot nie😂♥️ek wens!
Agg dankie waardeer dit😁
Awww baie dankie😱
WhatsApp my persoonlik en dan sal ek jou sê😊
Daars n paar maar, ek weet hulle gaan niks met my te doen wil hê nie so..en dan is daar ene wat baie special is vir my maar jah dit bly n geheim😏
Agg jy kan my nou maar mnr stokkie noem😂eks maar stil ej?
Ek wil maar jy nooi my nie🥺
Nee nie op die oomblik nie
To my mom.🤣She told me not to eat my little brothers chips and cookies cause it's for school😂But I couldn't help myself so I ate it and the lied to my mom and said that I didn't eat his stuff. I could tell my mom knew an anyway so😂🤷🏼♂️
To be honest a bored mood really😬