142
Replies
Its funny the way make feel
Okay ? 🙈
jys amazing kom n bietjie uit di wostyn uit n kom kuier vi j mense in SA😂😂
Dankie ☺️ Ek kom Desember
Wanneer kuier ons 😂
Nooi my en ons kuier 😂🤘🏼
How old are you
18 years old
Stay awsome ??
Thanks hey ??☺️
Ek hoop dat jy veraltyd net gelukkig sal bly
Awh dankie ?
Eks inlove with you?
Okay dan ?? DM dalk?
Snapchat??
Ek het nie meer Snapchat nie ?
Staan jy vir prefek?
Ja ek doen :)
Enige iemand in die oog?
Nee wat ?
Het jy vir Wiaan gelos of het hy vir jou?
Hy het my gelos...
Mis jy vir wiaan ?
Obviously ons het amper 11 maande uitgegaan? ...
From where are you?
From my mother ?
Born in Centurion - Gauteng, but i'm currently living in Swakopmund - Namibia
Hou op om met almal the probeer vriende wees
Daar is n verskil tussen vriende wees en vriendelik te wees?
Single and ready to mingel ?
I am singel , but I ain't mingeling with anybody.
Watter graad is jy?
Gr 11
Watter vakke het jy?
Afr
Eng
Wisk hoër
Lew
Duits
Geografie
Biologie
Wiaan het kla n ander meisie en jul is skaars uit ?
None of my business ?
Ken jy enige Windhoek mense?
Ja, n hele paar mense ?
What sport do you do?
Atletiek
Hokkie
Krieket
Where do you get your Captions?
Meeste van die tyd op Quote pages, maar partykeer Google ek dit. ?
Hkm het Wiaan jou gelos?
Gaan vra hom self...
Is jy en Izelle kamma nou vriende??
Nee chom, ons was nog altyd vriende gewees.
Hoekom is jou insta naam N4mgirl ?
Want ek bly in Nambië en ek is n meisie.?
So dit moet einklik NAMGIRL wees, maar toe verander ek net die A na n 4 toe ?
So swaar om die ys tussen ons the breuk x
Haha well done ? day made xx
Hoe swaar is n ysbeer ?
Nee hell ek weet nie
Hoekom het jy en Wiaan opgebreek?
Hy het sy redes gehad ?? Dm my
Random question of the day: If someone hangs off a ledge for dear life and you wish to make them let go and fall, what would you do?
(This is hypothetical. I know you probably wouldn’t make them fall)
I don't know ?
Cailin bezuidenhout ?
Ken haar nie regtig nie, maar sy lyk soos n oulike meisie ?
When is your birthday ?
21 Junie ?
Andrea leff ?
One of my favorite people ?
Your legs ??
Thanks anon ??
Girl ??
Awh dankie anon, dag is gemaak ??
Best friend ?
Don't have a best friend ? but I have close friends and that is all that matters
Hkm accept jy nie mense nie
Ek accept mense, maar as ek nie iemand ken nie accept ek hulle nie, ek is vir n rede private - jammer anon, dm my dan accept ek jou dalk ??
Hkm speel jy nie meer netbal nie?
Te veel politiek en ek het nie meer tyd daarvoor nie...
Watse sport doen jy?
Outdoor hokkie
Indoor hokkie
Krieket
Atletiek
??
Watse skool is jy?
Pro-ed Akademie
How old are you ?
16 turning 17
Hkm gaan jy met Wian uit?? Jy sal better by my pas ?
Eerstens dit is Wiaan en tweedens ek warrie nie wat jy dink nie, ek is gelukkig saam hom dankie, jammer om jou bubble te bars ?
Jy is beeldskoon van binne en buite ?
Awh dankie my day is sopas gemaak ?
Girl ???
Awh dankie anon ?
Jy en Wiaan is 'n oulike couple ??
Dankie anon ?
Jyz one in a million?
Dankie anon ?
Mooiste mens onder die son. Bly altyd so amazing soos j is, lief ju so baie girl❤️❤️ andrea.leff
Awh dankie jy, waardeer jou so baie, lief jou net so baie ❤❤❤
Dink jy, jy is kamma goed in atletiek?
Ek het nooit so gesê nie ?
Hoe oud is jy ??
16 turning 17 ?
Hkm gaan jy en Wiaan uit ????
Hkm nie ?? ?
Your quite an abstract thought, none the less your beautiful ??❤
Dankie anon
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Twee gesig mense ?
Hkm is jy en Anneke nie meer vriende nie?
Ons is nog vriende, maar nie meer so close soos wat ons was nie - goed het net die uitgewerk nie...
Your greatest accomplishment?
I haven't jet accomplished it, but I am striving to accomplish it.
You are the most Beautiful person, and love to call you mine ?❤ just.plain.me
Dankie jy xx Ek waardeer dit ❤❤
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Made a mess and left it like that ?
Hoe oud is Wiaan?
Vra hom self as jy so graag wil weet ?
Hkm gaan jy uit met Wiaan?
Hkm nie? Hy is n great ou ❤
Watter graad is jy?
Graad 11 :)
Plans for 2018?
Sal sien waarheen die lewe my vat ☺?
What is the dumbest thing you have done today?
Walked straight into a glass door
What did your last relationship teach you?
Effort needs to come from both sides to make the relationship work ...
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
That everything is racist in life
Omw ? Jou profile is amazing!!!
Dankie anon ek waardeer dit ❤
B*tch
It takes one to see one... ?
Jy en wiaan al gesoen?
Niks met jou te doen nie??
Hou op dink dat jy hokkie kan speel, want jy kan nie....
Ek het nooit gedink ek kan goed hokkie speel nie, ek probeer my bes en leer nog hoe om beter te word... Kry jou feite reg asb
Couple goals ?
Dankie anon?
Is jy en Anneke nog close vriende?
Eerlikwaar weet ek self nie ???
What misconception about you would you like to clear up ?
I'm not a bad friend and I don't talk about people ?
How is it the lion king? I mean besides the obvious, yeah. But how is it the same in terms of what you do to me?
It wouldn't be the same scenario, but I can guarantee you I would most probably help you up...
Next time don't give me a scene out of the Lion King or any other scenario please???
Here's a scene. I'm hanging off a tall ledge. I look up and see you standing above me, looking down at me. All I can feel is my hands clutching the edge.
In detail. What do I see you do to me next?
Why are you describing the Lion King ?? ??
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Moved to another place
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Go outside often and do more sport
What's something you fell in love with instantly?
Some Guy ??❤?
Soo ek kom los bietjie liefde hier❤️
Vriendin jy word erg baie waardeur, my liefde vir jou is oneindig...?❤️Jys beeldskoon met n hart van goud moet nooit verander nie want ek laaik jou nes jy is?
#BLUEBERRIES
Ps. Jy weet wi ek is?
Awh, ja ek weet wie jy is dankie jy ❤❤ jy is te oulik ?
Jy is regtig goals ??
Dankie anon
What's something that took you way too long to realize?
That people can pretend to be your friend ,but they are actually just useing you. ?
Vir wat is jy bang ?
Insekte
Ek wou vi jou dm maar toe dink ek dt sal cooler wees as ek vijo hier n boodskap los.
Ek dink jys super mooi?? bly so oulik soos jy is !!
It kan my nogsteeds dm ? Dankie vir die kompliment jy is sekerlik ook mooi en jy is deffinitief oulik ?
Jy ?❤ Ek like jou ?
Dankie anon ,maar ek is gevat ?
Jys alles wat ek moontlik aan kan droom ?
Dankie anon ek waardeer dit ??
Fav colour ?
Ligte blou, groen en pers
What will you never ever do again?
Trust the people who I once though were my friends ...
As die Here v jou ñ "reset" knoppi gee.. sal jy hom druk? En hoekom? ?
Nee, want ek sou niks wou verander nie ,alles het uitgedraai soos dit moes... ??
Although I don't know you, I hate you.
You changed him,not in a good way
You don't deserve him
Ek verander nie mense nie ,dit is hul keuse as hul wil verander... Ek is jammer as jy so voel oor my ... ek waarborg jou as jy my leer ken sal jou opinie verander oor my ????
I dont drink, but i want to get drunk on you ....
Weet nie of dit n goeie of slegte ding is nie ,maar dankie
Jys een awesome mensie..bly soos jy is! Jyt n hart van goud..
#MANS_MENSE#insidejoke?❤️
Jy weet wi ek is?
Lief vi ju❤️
Awh, baie dankie, jy is een baie spesiale mensie.Jy is regtig baie na aan my hart
Inside jokes for days
Lief jou ?????❤❤❤
How much money do you need right now and why ?
To much ,sport equipment is a lot of money ...??
Ek likeit niks as ons ni praat ni ..... ?❤
Jammer ek is n besige mens ??❤
VIEW MORE