Be nice

101 Replies

jy en waldo is soooo oulik❤
mis jou Meandri..04

Dankie xx

N_grobler2 replied 2413 days ago

Jho sal like om daar in te klim ?

Ek sal like as jy uit en weg bly dankie bye x?

N_grobler2 replied 2426 days ago

Is j en tiane nie meer vriendinne ni?

Ons is. Wat is dit met al die vra oor my vriende???????

N_grobler2 replied 2572 days ago

Wi is jou beste vriendinne? Keane?

Chane smit en ashley smit
?????????

N_grobler2 replied 2573 days ago 2

Top 5 mooiste outjies in jou skool?

Is daar so iets? Enigste mooi ou vir my is WALDO MARE❤?

N_grobler2 replied 2578 days ago 1

Wie sal jy se is jou beste vriendinne?

Tiané du plooy❤
Christy van Lill?
Keané.?

N_grobler2 replied 2655 days ago 2

Is jy en Keane nog vriendinne

Ja.

N_grobler2 replied 2656 days ago

Wie is jou favourite mens

Waldo Mare?

N_grobler2 replied 2665 days ago 1

Jou mooiste vriendin?

Hulle is almal mooi op hulle eie manier met die mooiste harte❤

N_grobler2 replied 2668 days ago 1

Soos wie se verhouding sal jy wil he jy en jou ou moet wees

Soos ons eie een.?

N_grobler2 replied 2669 days ago 1

Kom jy en tiane goed oor die weg?

Ja baieeeee??❤

N_grobler2 replied 2670 days ago 1

Sy like dat niemand vriende met hom is nie, sy is n btch ?

Dis jou opinie.
Ek het nie ñ groot issue met haar nie, ek en sy was al 'vriendinne'. Ek gaan haar nie sleg praat nie.

N_grobler2 replied 2673 days ago

Hoe voel jy oor justin en mecayla???

Ek het nie ñ probleem dat hulle date nie. Hulle maak eintlik nogal ñ mooi paartjie.
Al wat my pla is dat sy nie regtig like dat ek en Justin vriende is nie, maar ek sal altyd sy vriendin bly en ek is baie lief vir hom?

N_grobler2 replied 2673 days ago

Ek is Soooooo lief vir jou?

Lief vir jouuu ooookk❤❤

N_grobler2 replied 2679 days ago

Wie is vir jou n cute couple in die skool ?

Bejandri & Derik
Jeanne & Ryan
Mieke & Louw
Mike & Nathan

N_grobler2 replied 2691 days ago
VIEW MORE