241
Replies
jy moet nas leer babskwa
dankie dat jy my met ed sheeran wing
Wow stefanie ? ed sheeran smaak jou
Het jy gedruip?
Uhm nee ?
Have you ever been in a situation where you and a friend tried to convince the guys you were at some place that it was time to all go someplace else, because you were both secretly keen to get to a place where you could pee?
Uhm ? I don’t think so
Iloveyoutoo❤️❤️ en ek verlang
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Fake mense
gaan jy weg die vaca ?
En waantoe gaan jy ??
Ja ek gaan ?
En ek gaan saam Jase Kaap toe❤️
Hoekom is jou maatjies so behep met die gr10 seuns v Nh
Vra hulle
Waar is jy met matriek vakansie ?
Eks nie matriek nie?
Al wat ek sê is, hulle is besig om n naam te kry en dis nie net ek wat so dink nie
As dit jou so erg pla, message hulle persoonlik?
Snapchat details
Ek het nie meer snapchat nie x
Jou maatjies is vinnig besig om uit te hak, moenie soos hulle word nie
daar is niks fout daarmee om jou lewe te geniet nie, ek sal dit rerig nie “uit hak” noem nie
Wie is “spesifiek daai een” wie se hare jy sal trek ???
Ek glo sy weet ??
Is jy gelukkig???
Ongelooflik baie ja ?
Gaan jy weg die vaca????
Yes ek gaan ?
Dink jy hys is jou trouman ?
Eerlikwaar kan ek nie my lewe indink saam met enige iemand anders as hy nie ❤️
Wats die verste wat jy en jou ou al gegaan het ?
Harties toe en terug as ek reg onthou
Een ding wat jy nooit sal doen nie ?
Cheat ❌
Het jy boeties en sussies ?
Ja ek het n ouer boetie ☺️
All your desires here ue4t3. tk leslie8y628
Ek dink nie jy verstaan my desires nie ?
Baie mooi ??
Baie dankie ☺️ xx
Het jy al ooit perongeluk shampoo gedrink ?
Uhmm nee??
Jou lojaliteit teenoor Jason is rerig n eienskap wat elke meisie moet hê.
Dis amazing ?
As jy iemand só lief het soos ek hom lief het is dit nie moeilik om lojaal te wees nie, maar baie dankie ♥️
al ooit aan a totie gevat?
Wtf
hou baie ouens hey jy al gevry?
Net een wat saak maak ?
jou ou is mooi ?
Ja ek weet ?
Firts kiss ?
Kan nie onthou nie
Wag geduldig dat jy my eendag met wiskunde kan help AliciaG_
kan ek asseblief eers nas en boil deurkom dan werk ons aan jou onderskeiding?
#eintlikisonsmaaronssênievirmensenie
jy kan nou maar huistoe kom hoor ? natashmeintjies
#eintlikisonsmaaronssênievirmense nie
Ek mis jou?❤️
Add my op WhatsApp ? 0835771742
Mhh nee ek het n ou
Vakansie planne ?
Ek het ja ?
Waar het julle met die hele olga storie opgekom ?
Ons het olga in ons groepie aanvaar want sy is uitgeskei deur haar vriendinne
Dit is nie n “storie” nie, olga het gevoelings ☝?
I'M BORED. Come to me jxhotbox.info ellieyh115
Nee dankie
Have you ever been in a situation on a trip where they'd stopped on the roadside for the guys, but refused to stop at a proper bathroom for the girls?
Yeah, ek het maar geknyp ?
My collection of hot photos here bit.do/xxgirls ashleyyq967
Byeee
Kan olga bietjie vir my kom kuier ?
Vra vir mignon, dis haar dag met olga ✋?
Likewise If you need anyone else to "take some time off" you know the meeting spot.
And remember... Don't drop the soap.
Thank you for your service, will definitely use you again.
It's done. The body's been taken care of.
pleasure doing business.
Die geld sal vanaand in jou rekening wees
Hoekom is jy nie by die skool nie?
Eks afgeboek x
Plett desember ????
Eks nie matriek nie ?
Oulikste mens? xx
Baie dankie ❤️
Wanneer is jy en J uit dat ek n kans kan kry ?
Laat gaan maar daai droom
Planne na skool?
Either gap jaar in Thailand, of Stellenbosch ?
asseblief mis my ook ❤
net as jy regtig wil
maar soos regtig. natashmeintjies
Ek mis jou
Soos rerig
Ek belowe ❤️
Rerig..
Why do you think people like/hate you?
I’m straight forward
Jy is maar stil by die skool deesdae, hoekom lyk dit of jy al jou selfvertroue verloor het ☹️
my uitkyk op baie goed het net so bietjie verander en ek voel net ek hoef nie altyd alles van myself vir mense te wys nie x
Mooiste gr10 ouens in Monnas ?
Ek kyk nie na n ander ou as my eie nie ?
Hoekom was jou qooh af vir so lank ?
Dit begin my iriteer partykeer
Ek gaan dit ook nie lank op hou nie
Hoe was seekamp ?
Was baie lekker dankie x
Sien jy en dolla hang soos glad nie meer uit nie?
Wat het tussen julle gebeur ?
Lewe kom maar partykeer tussen mens x ons is nogsteeds vriendinne
Jy en jou ou is vrek cute!!?
Aw dankie ?
Jy is een amazing meise moenie laat ander jou ooit onder kry nie ? Xx
Dankie baie ✨ Ek is seker jy is ook x
Kom terug kaap toe ?
Ugh ek wens ?
Het altyd gedink jy is n btch maar jys eintlik baie oulik ?
Hahah dankie?
jy verdien net die beste ❤️❤️
Jy is dalk nie n goeie pak kaarte gedeal nie, maar ek weet jy sal sterker hier uit kom ?
Baie dankie ek waardeer dit ❤️
Ek mis jou ❤️ Kom kuier vir my
Sal plan maak ❤️
Fav song ?
I will always return- Bryan Adams
Do you believe in second chances ?
Yes, nobody is perfect
Soms voel ek asof almal van julle my uitsluit en ek net vergeet word. Wat moet ek doen???♂️
Eks baie jammer as ons jou so laat voel ?❤️
Ons is maar daai tipe mense waar jy jouself moet insluit.
ek dink dis hoogs tyd dat jy terug kom Nadien ? en ophou ander se brein vashou ???
lovvvvvveeeeeeeeeeeee youuu blêk ❤❤❤?
Amper amper ?
Ek mis jouu ❤️
What makes you genuinely happy?
Jason Denner ❤️
Wats jou vaca planne???
Eks in die kaap ?
What is the biggest way people waste money?
Smoking
Hoe lank is jy en jou ou al saam
4maande saam ?
Mooiste meisies in gr8 ?
Ek ken rerig nie baie gr8s nie ?
Die vakansie beter ons kuier ?
Sal plan maak ??
What is your number one rule?
Never forget the people who gave you your wings ❤️
Los vir Jason en gan vir my?
Hou maar aan hoop vir daai een
Gaan nie gebeur nie ?
Moet jy nie eerder leer nie ?
Nah
7 mooiste vriendinne
Daar is baie meer as 7
Beste movie?
Sal altyd obsessed wees met Spirit ?
ekt jou sooo sooo baie lief❤
dankie vir alllesssss ?
don't touch me ????????
Jy is soveel meer werd as wat jy dink ?
Eks baie lief vir jou❤
Wie is jou besties ?
Natasha L, Natasha M, Foenie, Mignon, Lize, Jana, Danielle, Lehandri
Is jy en Natasha baie close?
Ag nee wat ?
Last song you listened to ?
Halsey - Now or Never
Julle steel ook al die aandag oral waar julle gaan ? gesien by Nh, mense raak maar bitji jaloers as hulle jou groepie sien✋ keep it up ? julle is cool?
Hahah ?? dankie❤
Jy lyk gelukkig Dina ❤?
Geluk is n understatement ?
Nadine pieterse❤️Jou video wat jy vir my gelos het op my foon het letterlik net my lewe gemaak?Jammer dat jy hospitaal toe moes Kok vir my?(btch move ek weet?) maar ek wil net se dat ek is bitter dankbaar vir jou in my lewe❤️I love you❤️
Basst fraand ❤ vir jou sal ek enige tyd hospitaal toe gaan, al is dit net om langs jou te le en jou hartklop te laat styg?
Eks ongelooflik lief vir jouu??
Ek stalk jou so baie, ek dink ek weet meer wat op jou social media aangang as wat jy doen ✋️?
Mag dalk net die waarheid wees?❤ jy mag maar aanhou daarmee?
Ek soek jou ???
Lekker soek
Beskryf jouself in 3 woorde ?
• eerlik
• lojaal
• optimis
Jou ou is een baie gelukkige ou ?? ek hoop hy kyk goed na jou hartjie?
Hy maak my die gelukkige een ☝? en ja hy doen xx
Hoe voel j oor noordheuwel meisies ?
Daar is baie meisies in Noordheuwel wat vreeslik oulik is ?
Is jy en Jason nog saam
Jipp ons is❤
Hoekom was jy in die middel vd aand in pta ???
Adventures saam beste mense ❤
Gaan nooit oor dit kom hoe cute jy en Jason saam is nie ?????
Dankiee man, ek stem?❤
Ons sokkie darem nie sonder musiek nie ?
Hahah darem nie ?
Ek is lieff vir jou ❤️? Kan jy asb ophou so mooi wees ???ek het jou ongelooflik lief ?❤️ Ons kort n bunk beds ????☺️ Ek het baie ?????dankie vir als wat jy vir my beteken ??loveee yuuuu ❤️❤️ Lampie_
Aw my mooiste lampie ❤
Bunk bed sessie weer vinnig asb ☝
Eks so verskriklik lief vir jouu
Dankie vir jou in my lewe ??
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Money
VIEW MORE