283
Replies
Ek is lief vir jou❤?
Maar ongelukkig voel j nie dieselfde nie
En wi mag jy wees ?
Dm my?♀️?
wie is jou beste
Jessica ❤
Is jy en Roelf nou iets?
Nee
Etienne?
Nee my naam is Nettie?
luister jy is n teef
Wel ja , uhm n teef is n meisie hond en jah ek is n meisie ?
Sal jy n onderwysers gooi met iets
Natuurlik sal ek ?
Haha nee ek joke ek sali rrg ni ?
Awe Indian brood Kruger1
Jah ruben...?
Iemd in di oog ?
Daar mag dalk iemand wees
Wanneer kan ek en jy bietjie gaan roomys eet?
Want jy gaan altyd saam (almal) maar nooit saam my nie?♀️
Aii ek is jammer...
Dalk moet jy my nt vra om saam jou te gaan..
Whatsapp of dm my dan reel ons iets
bbessttee ♥️♥️
ilysfm ♥️
like bruuhh ?
Aww mooiste beste❤
ilysfm ❤
jy is regtig flippen mooi en ek sê dit nie net om jou dag te maak nie, ek sê dit omdat ek dit bedoel❤ ek lief jou maan toe ❤❤ en nog so bietjie❤ g_monize
Praat jy..jys hotter as botter...
Lief jou vrek baie ❤❤?
wel as ek nog nie het nie gaan ek nou weer❤
my mooiste?❤ ek is soooo danbaar vir jou en ek kan nie vir jou in woorde sit wat jy vir my beteken nie❤ g_monize
Jah jy ht al baie vir my gese...
Jys oulik mooiste...
Ek kon ni vir n beter vriendin gevra ht ni?❤❤
het ek al vir jou vertel watter amazing vriendin jy is❤ en hoe baie jy vir my beteken?❤ g_monize
Aww mooiste
Jys net so amazing vriendin...
Ek waardeer jou baie ❤❤
bbbeesssttee ❤️❤️
eekkss lief vir jou x
neehh enn jyyss nog nie so mooi soos ek nie , maar jyy kom daar ?? jokes ?
My beste ek mis jou...
Eks lief vir jou ook❤❤?
Van wie hou jy
Wi wil weet?♀️
Hkm is janika en andrea nou beste vriendinne ek dog jy en andrea is ? Wat ht daar gebeur
Ek weeti gaan vra hulle?
Beste vriendin
Jessica en Monize ❤?
Wat het by allie se kuier gebeur.
Wel dis n kuier so seker gekuier wat anders ??
What makes you happy?
Vriendinne...vriende...familie
Wat gebeur more?
Allie se kuier ??
Ek was nog altyd mal oor jou. Maar ek is te skaam om met jou te praat. En ek glo nie jy sal met my begin praat nie. ?
Uhmm...
Wel hou op skaam wees want dit gaan jou ni baie ver bring ni... begin net met my praat...dis ni so erg ni...dalk kan ons goeie vriende wees??
Jy verdien baie beter
Dankie...?
jy is die mooiste persoon ever❤
binne en buite?
Dankie baie ek glo jy is ook❤
dankie vir jou menswees?
my dankbaarheid loop oor✨
elke mens verdien 'n
vriendin soos myne❤❤
i lovvveee yyoouuu??
Awww jys oulik...
Dankie vir jou ook❤
Lief jou❤❤
Nettie is jy nogsteeds kwaad vir my ??
Ek weet wi jy is....
Nee nee eks ni meer kwaad ni?☄
netta ❤️❤️ eks liefies vir jou
Aww eks lief vir jou ook my besssie❤❤
maar netta eks so so lief vir jou ❤️
ek dink nogsteeds jy moet stouter word mater ❤️
Haha stouter se sy??maar eks super lief vir jou ...❤❤
so my qooh was te lank so ek moes die helfte delete het ??
en jyt soos nou net vir my gese jys klaar gebad x soos 19:34 ❤️
Jou mooi ding ek weet...my maatqii jys super oulik...lief jou baie ❤❤?
whatsapp my as jy weet wie die is
Soos ek is nogsteeds kwaad jyt al my fotos verloor wat ek so vir jou gestuur het,maar ons is besig om dit terug te kryy opi oomblik is jy besig om te bad
Altans jyt vir my 19:14 gese jy gaan bad , eks soos poef lief vir jou
Aww jou oulike ding...jah jah ek weet wi jy is...jah dis sht meer ons gaan daai fotos vinnig weer op maak...eks net so poef liwf vir jou by besssie❤❤❤?
Top 10 vriendinne?
Monize?
Andrea
Janika
Jess
Allie
Jauné
Angie
Tegan
Chardonay
Ansie
Nettie jys hot?? en daai persoonlikheid?❤️❤️❤️ elma.joubert
Aww elma?❤dankie baie maar jy kani praat ni jys net so hott??❤?
jou $exyyy mother A$$ ? j_nika
Oh nice...??
Teef ?
Hi shame ht jy nx beter om te doen ni...
Kom se daai? bietjie in my gesig
Ek het my nommer verloor kan ek dalk joune kry??
Nee eks okay dankie
nappie ek dink jy kom agter ek is rrg baie lief vir jou
_ tweeling?
Awww jys oulik...
Jaj jah ek doen...
Eks lief vir jou ook...
~tweeling?
Maar dm my bietjie
Hou jy nog van een van exe
Neee ??
Hkm het jy jou hare gekleur ?
Want ek kan?
Smile n bietjie jou tande is mooi genoeg
Dankie
Ek sien jy en Janika is weer so close
Jah
Wie is jou beste vriendin op die oomblik ?
Ht ni net een ni
Wie ondersteun jou die meeste(meisie)
My hele vriende groep
Beste vriend?
Ht ni net een ni
Jys oulik
Dankie eks seker jy is ook
Jou 16de soek ek terug??
Yesh
Hoeveel keer het jy al gevry ?
As jy rrg wil weet dm my ?
Wag het jy al gevry ?
Wag hkm wil jy weet
Gaan jy val_bal toe ?
Jah ek gaan ej
Wat dink jy van andrea wat terug is ?
Wel sys een van my beste vriendinne so eks mal bly sys terug❤
Hou jy van Amy ?
Jah ekt nx teen haar ni sys oulik
Wanneer kuier ons weer? ?
Weeti...dm my
Gym jy ?
Ni nou ni maar jah
Hoeveel weeg jy ?
Dm my dan se ek jou
Mense is weird
Ek se jou neh
Hoeveel kinder wil jy eendag he ?
Weeti
Waantoe wil jy eendag graag gaan ?
Bali en greece
Wat sien jy as jou hoof fiendship goal ?
Alles saam doen...
Verhouding tipe of single tipe ?
Verhouding tipe
Ek dog jys graad 11?
Hahaa nee gr 10?
Het jy al n valentine ?
Jah ek ht ?
jy is iets spesiaalll??? Janikadb
Awww ??❤❤
ek is super lief vir jouuuu❤️❤️ Janikadb
En ek vir jou❤❤
jy is my best goeieste vriendin ??❤️ Janikadb
Goeieste nogals???❤
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Jou rug wat vinnig seer raak?
Mooiste mens ek mis jou
❤❤❤
Let them haters hate liefde
❤❤❤
Al die kak wat die mense hier qooh nehh???
Ek mis jou ook❤❤
Jah nee ek warry ni soos hierdie haters ni....?❤❤❤
Jiss jah neh????
Heyy❤❤
Jou mooi ding ❤?
ily❤❤
Nah ek kan my naam by sit hoekom sal ek mos nou bang wees maar ongelukige het ek ni n qooh ne account nie so jammer
Wel jy se jys ni bang ni maar jy qooh dit..
Nee nettie niemand wil jou by sun city sien nie wil jy weet hoekom want niemand gee om of jy faar is of nie moet jy als op sosiale media sit
Ag sorry as dit jou pla hoor?hkm sit jy ni jou naam by ni is jy bang?
Sit volgende keer jou naam by?
Jy weet jys hot?? Adris_
Ht jy al jou self gesien??
Adriska- enige planne vir 2018
Nettie - nee
Adriska- wel ons moet kuier so kry daai een in jou dagboek!!❤️❤️❤️ Adris_
Adriska...
Dit klink soos n plan❤❤❤
HOtttyyy???? Adris_
Adriska???
Jys so oulik...ons moet bietjie kuier???
Plans for 2018?
Baie dinge anders doen...
Nuwe dinge leer...
Van sommige mense vergeet...
Minder skaam wees...
Ek sal laat niemand my onder kry ni...
??❤
What is the dumbest thing you have done today?
Geval voor n paar ouens????
What is the worst decision you ever made?
Iemand vinnig te vertrou
Terug te gaan na n ex toe
God can restore what is broken and change it into something amazing. All you need is faith
JOEL 2:25 ❤ g_monize
Dankie baie x
Jy is baie spesiaal...ek ken jou ni so goed ni maar jy lyk en klink na n wonderlike persoon..❤
Hey ballas ons druip teg saam btw liefde vi jou is soos beeskak net so warm soos n vlam?
Oms???jah nee ek weet dis jy Brandon??
Ek mis jou ongelooflik baie ❤❤ Alliee_x
Aww my allie ek mis jou net so baie ❤❤
Wat dink jy van Basjan Erasmus?
Wel...
Ek ken hom nou ni goed of iets ni maar die bietjie wat ek al van hom gesien ht en gehoor ht...
Hy lyk na n baie nice ou?
drink jy ?
Koeldrank jah??
jrrr ek sal jou naai?
Uhmm okay??hkm se jy dit op qooh en ni in persoon ni?
Hey girl ek sal jou soos ribs eet all die vleis tussen bene ???moeks en soek jou koeks
Soos ribs se jy??uhmm okay?maar hkm se jy dit oor qooh?? Lyk my iemand is bietjie skaam?????Dm my ?
Wat maak jy
Luister musiek..
Ej?
Wat maak jy
Luister musiek...
Ej?
Ek het jou die naweek in Harties gesien
Ag lekker
Vwhj?
Dm my dan sê ek jou?
What do you think about people that uses you
I don't like them
Hey there ! Looking for some fun to get into? Me too! Let's get to know each other on a much more personal level joy18cutegirl.men cynthiail309
Nee dankie
VIEW MORE