187
Replies
Het hy enige sussie of boeties?
Ek weet nie...vra hom
Have you ever been on a trip where everyone drank heaps on the bus ride, and when you stopped/arrived there were no bathrooms?
Uh, nee?
Hoekom val jy in die kerk??
Hoekom kom vra j my nie in persoon nie? en eks clumsy okay?
If you were forced to wear a warning label what would it say
Caution! Dangerous
Hko luister jy altyd rep
Rap??
Where you going after matric?
Bloemfontein
Wie is jou instagram chrush?
Nikitajvv❤
Waarna toe gaan tineke ? Dat almal hhaar sterkte voor se
Sy is Voortrekker toe?
Natash jy is n pragtige mens
Net vir hierdie, dink ek jys net so pragtig? dankiiie x
Wat is semi permanent?? ?
Kleur wat kan uitwas???
Kroonstad is redelik kak, kom bly by my?
Nahh?
Weet jy dalk van n haarsalon wat semi permanent kan doen
Talking heads❤
Divan?
iemand was verveeld? not too bad?
Pebbles?
laat my altyd lag❤
Nikita?
daars nie woorde wat haar kan beskryf niie??❤
Wie is nou jou nuwe ou
nahh▫
Wat van jy kry n lewe en gaan haal iemand anders uit wat omgee??(vir daai vorigee qoohh)
Jyyyyy Natasha?♥️Soveel liefdde x
net omdat jy gese het ek moet biq op qoohme gaan, weet ek wie jy is?
baaiiiee meer liefde nikiita❤
Wat van jy gebruik daai groot mond van jou vir iets anders??
??
Lekker gevry by WJ se kuier poplap?
?As dit jou help slaap
Jys soos elke sondag in die kerk
Jaaaa enn?
Jys eintlik oulik?
Dankiie?
Okay soo
Hoe proe die..
Skuifdeur
Gras
Dansvloer
Sigaret in die bad
Luigi se drank
Lelie wat nie daar was nie
Alleen dans
Vir almal jou moves wys
??blurrynight
Okay....
Ekt nie die deur gesien nie
Ekt rerig geval, okayy☺
Dit het nie gebeur nie..
Nie n regte sigaret nie tho'
Lekkerr?
Ek sweer sy was,
ekt dan saam haar gedans..?
Eintlik net vir Nikita&Divan?
Blurrynight indeed??
Ek hoor jys in Jhb? Kom ek wys jou n goeie tyd?
Die nie hoekom ek hier is nie?
Het jy my gemis??
Anonymous??
Wie verdien jou nie natsh
Dm x
Baieeeeeeeeeee geluk mooiste mens❤
Jy is kosbaar x
Ahh dankie x
Laat ek raai, iemand gaan groot party
You guessed it?
Wonder wie verjaar Dinsdag?
Nehh?
Welkom by fokopsociety ons wag al lank vijo?
Dankiie dankie?
Ek hoop hy maak jou gelukkig?
So far so good❤?
Hoekom so groot mond?
Hoekom sulke kak vraag?
Mooiste mens?
Dankiiie?☺?
Hoekom groet jy almal behalwe vir my?
N manier om n ou se hart te breuk??
Uhhh?
Askies man?Dalk as ek geweet het wie jy iss?
Jou hare ruik lekker
jou vakansie fling..
Uh dankie?
Vakansie fling nogals, dis nuut?
Jou story het gese ek moet..
So nou doen ek maar?
Kan ek net se jy is n amazing mens met n persoonlikheid wat skaars is!!!!!!!!!!!
Jy is beeldskoon Tash
Wow?
Baie dankie x?
Jyyyy n awsome vriendin ??
Love you ❤❤? her1303attitude
Love you 2❤
Missing your facee tho'?
Hoekom is jy en Nikita vriende
Hoekom worry jy?
Awesomste mens?
Dankie dankie?
Jy&Zion?
??????
Niks meer as vriende?
Jy en Tineke..?
Eks jaloers op julle vriendskap..
Julle is goals...
I want to have someone like you have?
?
Sy is amaziingggg? enigstee raad wat ek het iss..
Kry vijo n mede-btch?
Dm??
Jyyy dans cool...leer my??
Enigetyd, kom net??
Hou op jou hart wegsteek
Klim oor die mure...
Wat gebeur oor 2 dae?
Die mees amazing mens verjaar, my beste vriendin xx
Is Stephen Marlow die aweaomeste brah wat julle football ball al gedief het ?
Defnetief, die awesomeste.... wat baie gemis word??
The secret to a good friendship is... ?
Eerlikheid?
Glatii kakii?
Awggh, fankss?
Hkm is jy jy ???...
Ek meen jy is flippen awesome??♥️♥️?⭐️??????
Awhhh?
Dankiiiieee xx
Why don't you follow back
Ek doen, soms?
Why are all of you fotos in black and white
Ek het nie rerig n rede nie?
Juaneqq?
Jy weet eks net so lief vir jou❤
Jy is fokken oulik???
Awh dankiie baie x?
Wie is die ou van george ?
As jy uitvind, se my ook?
Hoekom is Clarise nie meer in kroonstad nie?
Uhm, want syt skole geskuif?
Domvraag....
Lekker vriende gemaak in George??
Te heerlik??
What are you bad at?
Om ernstig te wees?
Moet nooit in Hartenbos?
Jou karavaan se deur oop los??
Ek weet nie almal hou van curves nie, maar ek smaak dit stukkend????❤
Jys my tiepe mens??
Natasha jy is n beautiful mensie van binne en buite,jy laat mens altyd lag (veral in wisk) Jy is regtig n baie oulike vriendin.
-c
Awhhh, Carolqqq❤ dankiie so baaiie xx Ek probeer maarr jy weet?? baie liefde
Gunsteling qouet op die oomblik ??
"Quote"?
Ons sit elke dag n masker aan omdat ons eintlik vreemdelinge van onsself is.
Jys baie oulik!!❤❤
Awh dankie❤
Wies die ou van george?
N baie oulike ou☝?
Het jy al gepoep voor jou vriende??
Jaaaa??
Wil jy praat op whatsapp?
Jou naam?
Clarise is n btch☝
Awg jinne.... ek sal haar laatweet??
Hoe voel dit as jou een van beste vriendinne vir jou ex gaan?
As sy gelukkig is, is ek?
Hoe lyk jou wiskunde punte?
Goed genoeg ??
Top 10 gunsteling mense ???
Ek kanii net 10 se niie xx?
Jou lag is aansteeklik??
Eks bly??
ek verstaan nie die flippen wisk??
En dis hoekom ons by mekaar sit?? Sodat ons saam sukkel?❤
natasha eks verveeld
Nikita ek ook?
Sarkasme?
Is dit n vraag?
bliksem maar jy is special
??Dankiiiiie, jys netso spesiaal x
Kom ons maak hom 100?
Dankiiiiee?
ek like jou kwaai
Nikita? ek like jou ook❤
Mooiste hart❤❤
Baie dankie??
Helikopter?
Lo Prakties??
Hoe kraak jou foon in die eerste week?????
Maklik, laat val hom net.?
Jou seks lewe?
My ma sê eks te jonk vir dit.
1 of 2 fingers??
Ja twee vingers is wat jy moet ophou as iemand vra hoe oud is jy?
Daiii aantwoord tho' nikita?❤
Is daar n rede hoekom jy my ignore?
As ek weet wie jy is kon ek sê
Got me wicked wicked??
Feeling the hot flush??
Tequila quila?
Poison in the darkness?
Jy het die manier om my altyd te laat lag?❤
Eks sooo bly❤
VIEW MORE