258
Replies
Beste vriendin eenige skool, wees net eerlik?
Lizaan ✨
Rolandi?
Baie oulik✨
Waardeer haar baie?
Ronel?
Sys nice maar ken haar nie so goed nie✨
Lizaan?
Baie oulik en sys net haarself altyd?
Magdel?
Ken haar nie maar sys nice
Is divan en Leandone nog iets?
Ja hulle is en hulle gaan nog lank saam wees
Beste vriendin?❤️
Sy weet wie sy is✨
Beste vriendin in Wesvalia?
Rolandie✨
jy is so dood soos n klip
- moenie te veel stres oor vandag nie ✨
Dankie maar gelukkig hoef ek nie weer oor dt te stres nie?
Gaan jy hierdie jaar krieket speel
Twyfel maar sal maar kyk hoe draai dinge uit maar op die oomblik nee
Jou heel beste vriendin , net 1 in graad 9 in jou skool
Lizaan✨
Jy en Lianri is oulik☺️
Ek en sy is vriende en sy het iemand anders so kry eers jou feite reg asb☺️
Is jy en lianri nou iets
Dm my?
Ek waardeer jou eintlik baie okay ?❤
Ek jou ook❤️
Jy is nie n doos nie okay ❤
Jy laat dt noggals so kyk hoor❤️
Gaan jy na vanaand se kuier toe
Nope
So dis nou en lianri?
Sal maar kyk
Ek hoop jou voete is orraait van Afrikaans ❤
Ja wat daai skoene is hard maar eks okay❤️❤️
Dankie vir jou 25 minute en 33 sekondes oproep ❤
Ag dt was noggals lekker hoor❤️❤️
Skatlam
Moenie jouself so jammer kry nie okay ? ❤❤
Nee nee jys die een wat in die hoek gaan sit en jouself jammer kry❤️❤️
Jy en lianri is so cute saam ? ?
Ons ken mekaar skaars
Is jy gay??
Lyk dit so????
Ek sien wat jy besig is om te doen en dit werk nie vir my nie
Los haar uit
Wie moet ek uit los??
Dankie dat jy bereid was om jou sakkie te skuif in Wiskunde vir my om te sit ❤
Ag jy weet mos ek sal enige iets doen om jou gelukkig te maak?? Dis n groot plesier hoor❤️❤️
Wie okal jou geqooh het is n fokken A$$hole!!! Geen balls om jou te face nie!!!!
Baie dankie ek waardeer dt en ag wat hy het seker nie?
SJoe maar jou span doen goed sonder jou en dis noggals n goeie ding jy kom nie terug nie want daai span gaan goed doen sonder jou en ek dink jy gaan B span speel volgende jaar want jy verloor skills en jy het nie luis baie skills nie??
Ag wat as julle dit se van my dan is dit so want ja ons het nie gewen toe ek daar was nie so dit is seker so maar hulle het hard geoefen en hulle was beloon maar hulle moet net harder oefen en en ag wat ja dis seker n goeie ding maar nie vir my nie en B span is baie beter as om die hele tyd by die huis te sit en te kyk hoe hulle speel en baie dankie ek weet ek het nie skills nie maar dit pla my nie?☺️
Is jy en liandi ietsie ?
Ongelukkig ken ek nie iemand met daai naam nie?
Wat dink jy van die volgende meisies ?
Leandone
Alandre
Liane
Lizaan
Ek het al die mense geantw gaan kyk net
Wat dink jy van die vlg meisies
Blitz
Chanel lee
Chane x2
Nicole Meyer
Blitz-ag sys oulik waardeer haar baie❤️
Chanel-lee-sy klink en lyk baie oulik maar ken haar nie☺️
Chané x2-ken hulle so bietjie maar nie so goed nie maar us baie nice?
Nicole Meyer-klink en lyk oulik maar ken haar nie?
Nathan hou net op om jouself te qooh dis regtig kinderagtig?
Sjoe eks regtig verbaas dat jy soveel tyd op my mors asb pla iemand anders en ek qooh my self nie eks nie so despiraat nie okay
Chanel-Lee in gr8
Sy lyk baie oulik en dt wat ek al van haar gehoor het is net goeie goed maar ek ken haar ongelukkig nie☺️
Meraai??
Sy lyk baie oulik maar ken haar nie
Beskryf
Leandone
Lizaan
Carla B
Leandone-sys okay
Lizaan-ek ken haar nie so goed nie maar sy lyk baie oulik
Carla B-ek ken haar ook nie so goed nie maar sy lyk oulik
Is dit war dat jy en zandry saam waas
Sjoe jy moet bietjie aan jou spelling werk en minder oor ons warry en dis Zandré ?
Wie is jou ex?? En is dit Rolandie??
Ummm nee
Hkm se chane jy is n goeie vriend?? Julle is mos nie vriende nie??
Vra haar maar self
Nou is dinge ni meer aan tussen jou lianri ni
Was nog nooit nie??
Wat dink jy van Rolandi
Sjoe sy beteken so baie vir my en sys baie oulik en sy was een van my beste vriendinne☺️❤️
Dané Venter
Sys oulik maar ek ken haar nie so goed nie
Wat dink jy van Dané
Watse Dané
Wat dink jy van heinz
Hys n baue goeie ou wat altyd vir geld vra
Dammm maahh jy een uit 1000
Baie dankie?
Unblock my ❤
En wie sal die noggals wees??
Wat van n dm❤️
Jy is n hotty en n genuine nice ou ❤️
Ummm dankie??
Gee 5 woorde om hulle op te som
Leadone
Zandre
Leanri
Liane
Sune j
5 woorde is teveel
Die girls laaik jou kwaai ?
Ag asb?
Hopelik is ek maar nog jou beste vriendin ???
Hopelik?
So hoe gaan dt met jou arm???
Op die oomblik nie so goed nie?
Dinge lyk sleg vir my op die oomblik?
Goeie seuns vriende gr9
Hulle weet wie hulle is
Van die meisies se name daarop is al die gr9 koshuis meisies
Okay dankie maar wies die ouens
Ek dink dis tyd dat ons die gr 8 koshuis ouens vasvat wat so dares maak om die gr 9 en 10 girls te vry _ is jy in tjom ?
Ja ek is ou
Dm my n paar name dan maak ons n plan??
Jy is die oulikste ou ooit ?❤
Ek weet wies jy en ek twyfel baie sterk daaroor maar baie dankie☺️❤️
Ek dink dit is bietjie tyd om weer daai beenhare te skeer ? lianri_kotze7
Nee net 1 keer n jaar
Jy moet jou huiswerk doen
Neeeeeeee
Jy eet teveel en doen te min
Daai comment wat jy gelos het op lianri se qooh dat sy en suikerriet oulik saam is is fcked up hoor
Ag word groot asb?
Kry jy skaam vir hul name se net asb
Watse graad?
5 beste vriende enige graad
Hulle behoort te weet wie hulle is?
Moenie my sparkling gegeurde bonaqua water in die klas so opdrink nie ?
Jy weet ek het n onlesbare dors ?
Maar ek het nie dit het net in my tas verskyn en toe op n manier was dt leeg??♂️
Was jy vandag bydie gholf?
Ongelukkig nie
Hoekom is Zandre Soo besig met al die ouens ??
Dis fcked up sy kanni met een bly
Joh ou jy praat nie so van haar nie okay en sy is nie besig met al die ouens nie sy het net vriende okay en dm my asb?
Hou op jou self so jammer kry ?
Ag asb en hou op jouself slim hou okay??
Gaan aleen. Daar is baie meisies wat aleen gaan.
Nee wat dan kan ek mos maar net alleen by die huis sit
Van bo af onder toe sê jy?
Ja ja en vat raak sê jy??
Dit het my dag gemaak ek waardeer jou☺️❤️
Saam wie gaan jy nou valbal toe
Wel as ek nie iemand voor die 10de kry nie gaan ek seker nie gaan nie??
Saam wie gaan sy nou valbal toe
Sy gaan nou saam Kunder?
Saam wie gaan jy valbal toe aangesien daai slet Leandoné iemand anders het
Sulke mense soos julle moet regtig respek kry vir mense sys nie n slet nie en moenie so van my vriendinne praat nie okay...!!!?
En ek weet nie ek gaan maar net nie dan gaan nie want ja ek het niemand nie??
Daai spuitgoed van jou ruik baie lekker , dankie ?
Onthou my geld more ? lianri_kotze7
Ag dis n plesier?
En net omdat ek so nice is altyd met jou gaan ek dit vir jou eers Vrydag gee☺️?
Jy gee lekker drukkies ?
Ek weet wie is die maar jy gee self nie te slegtes nie
Hkm gaan jy nie meer saam Leandone nie
Ons gaan seker nog saam maar sal dit eers nader aan die tyd probeer reg maak
Ek wil my V by jou breek
Okay
Wie gaan jy valentynsbal toe vra aangesien jy nie meer saam Leandoné gaan nie??
Weeti dalk gaan ek nie eers gaan nie maar ek glo Leandoné sal terug kom??
Hoekom nie meer nie?
Want ag nie alle goed is gemaak om te hou nie
Geluk met daai 2de plek✨??
Baie dankie??
Was jy en rolandi iets??
Ja ons was??
Hoe ver wil jy vandag gooi ou
Sjoe ek weet nie hoever my arm my gaan toelaat om te gooi nie hys bietjie baie seer maar ek wil vandag 45m gooi dis nie so ver nie maar ja dis waarvoor ek vandag wil gaan??
Ek is bruiner as jy
Moenie eers stry nie ?
Hoor nou weer?
Jys spierwit dan wil jy met my stry rerig????
So ek sien jou pfp is jy en ouwies?
Gaan jy saam haar valbal toe???
Ja dt is ek en sy??
Maar nee sy wil nie saam my gaan nie so ja
Wie gaan saam jou valbal toe?
Dm my dan se ek jou?
Ek dink almal moet net alleen gaan en n lekker kuier he. Baie mense wil gaan maar niemand wil hulle vra nie.
Ja dit is so
So ek hoor jy gaan nou valbal toe??☺️
Ummm ja ekt besluit ek wil gaan maar ek dink ek gaan alleen gaan want ek glo nie ek gaan iemand kry om saam my te gaan nie??
Geluk met die spiesgooi jys n yster
Baie dankie
Wat van n dm
Jou d**s
Baie dankie ewald
Waardeer die mense wat vir jou huiswerk stuur ?
Ek sou as iemand dt vir my stuur??
Wat is Zandré se probleem met jou ou?
Sy is rerig waar net n slet wat aandag soek
Moenie jou aan haar steur nie?
Sorry ou maar sys nie n slet nie sys een van die ordentelikste meisies wat ek ken so asb moeni van haar so praat nie en ek weeti wats haar probleem nie maar dis haar keuse so ja
Ek gaan jou kry?
Ummm okay ?
Ou hkm ignore Zandré jou so wat het jy aan daai mooi meisie gedoen?
Ag weet jy wat sy het gekies om kontak te verloor het dis net makliker vir haar om nie kontak te hê nie so ek respekteer dit en ummm ek weeti hkm sy my ignore nie maar dis tog haar keuse nie myne nie so ja vra haar maar
Enige nuwe meisies in jou skool en graad waarop jy n oog het
Nee wat
Gaan jy Valbal toe??
Ummm nee ek gaan sommer saam iemand gaan fliek??
VIEW MORE