Visit this profile later to see if your question was answered.
Wel , jy't sopas ?? belowe ek byt nie ?
Single - pringle ?✌
oehh my bestie is beeldskoon , van binne en buite !! dankie baie jy !! :)
Wat van ek hoor dalk eers wie jy is ?♀️??
Aww , jy't pas my dag gemaak ???
Sal nie omgee om te weet wie die oulik is nie
Ughh ! ??
Liefde in oorvloed ?? dai rustige kuiertjie kan ma kom xx ???
Dm my ?
Uh Dankie ... ek dink ??
Marcoooo ?? jy's als !!!
Hey anoniem ?
Niks keer jou nie , altyd plek vir juwe mense
Enige oets is moontelik ?? mah ek boetjie vra wie die is , hmm ? ?
Het nie al die negatiewiteit nodig nie ✌?
Ons sal ma moet wag en kyk ! ??
Forgetting my bag in Sportsmans warehouse in the mall ... BUT luckely I found it
Nee dankie. My selfbeeld is baie stabiel. Ander mense se opinies staan my rerig nie aan nie en ek het hulle nie nodig om my beter oor myself te laat voel nie. Ek weet ek is uniel en kosbaar op my eie manier. Is daar dn tog iets fout met omskuldige vragies ?
Nee wat ?? net vakansie vibes !!
Dankie baie ? doodseker jy's ook
Hii anoniem ?
•Enige iets is moontelik vir die een wat glo / don't complain about things you are not willing to change
•almal verskil so uitsondering is moeilik maar jok , skynheiligheid en hoogmoedigheid
•moord , misdaad en geweld
•om my lewe 100% reg te lewe soos Christus dit wil jê
•n "gemaakte" toekoms
?
Kry n lewe asb , nee ek het nie vir die 100ste keer. Siende dat dit jou so baie intereseer gaan pak asseblief jou eie uit en speel lekker met jouself !
Oeeeee maar jy is oulik ! ??? dankie baie , waardeur dit baie ?
Voogie ? mis my moana - maaitjie. Soveel teveel liefde vir jou xx ??
Nee my engel ? ek doen nie... jy mag dalk , maar ek dink werklik nie soveel van myself nie ??
That comunication and trust is much more important than the feelings in your heart. That distance is somstimes needed to be with the others you love , to have a bit time for yourself. That a relationship is about 100% being yourself and not hididing your true caristics because you are afraid of what your "partner" might say or think. To be your "other halves" sister/brother , suporter , motivator , helper , place of peace , other halve and BEST FRIEND
Hii anoniem ?
Waardeer dit vreeslik baie. Dankie vir die oulike boodskappie. Is nig bietjie ver van trou af ma nogtans dankie ? seker jy is net so oulik !!* ?
Baie dankie jongie ? en jy is oulik ! ?
That Eggs are made in fabrics ??
?? okeyy dan
Jip...dwarsdeur , elke dag behalwe Kersdag ?
Hey ... kan ek bietjie vra wies jy ? ? maar baie dankie , jy ook ?
??? .. DM my bietjie ?? Laat ek kan uitvind wie so oulik is ?
Hallo hallo , anoniem ?
My dag het nog nie eers begin nie en hy's klaar gemaak ❤ jy's baie oulik hoor en ek is seker jy is net so beeldskoon. xxx
DM my asb ?? wil nie my nmr post wa enige iemand hom kan kry nie ☺
As ek gedagtes kon lees het ek jou gesê ? sorry jong !
Friends , I'm so glad you are enjoying your social life. Friends are realy important ??
Awh , die het amptelik my dag gemaak ? baie dankie x seker jy's ook
Nee dankie
Awhh , my voogmaaitjie ?? soveel liefde vir jou. Beeldskone meisie met n goue hartjie x ??
WTF , nee. Kry n lewe toe ?
Kan nie rerig se as ek nie weet wie die is nie ?☺
Ignore ?? ? DM my ??
Nee , ons is nie saam nie ? hy is wel baie spesiaal vir my en is beslis my beste vriend. As daar ietsie iewers tussen ons moet wees , sal daar ☺ if it's meant to be it will be maar dis nie in ons hande nie ??
? nee , los dit nou bietjie toe
Dit was my woorde ja !! Onthou net nie elke liewe storietjie wat rondloop is waar nie anoniem ? stories en stertjies kan jou nie deffenieer nie. Actions is more then words will ever be ! ?
Uhh ? okey whatever
Wat te hel , obviously nie !
Kan nie sê nie. Elke persoon het ñ ander rede / opinie ☺
Neem aan dis vir jou om uit te vind ???
Ek gaan niemand uitsonder nie. ?
Go on with my life. Spending more time being active ??
Anoniem ?? hierdie beteken baie...waardeur elke woordjie hoor ??? baie dankie jong xx ek is seker jy is ook ??
Gaan niemand uitsonder nie ?? elke een is mooi op sy eie unieke en kosbare manier ??
Awwhh voogmaaitjie die beteken baie ??? waardeur dit tonne xx ? jy is pragtig van binne en buite. Lief vir jou ??
Ahh het ñ baie goeie idee wie jy is ? ( val op jou gesig ? ) dankie vir die wonderlike wense ... dit val onder my f"" dit katogorie
The feeling of true friendship , love , kindness , hope , faith etc.
Hey ? ??
Uhm , goed dankie en met jpu ? ??
Aww .. liefste ❣?
Jy is te kosbaar ??
Tonne liefde vir jou x
No comment ?
Aww...baie dankie ?? ek is seker jy is ook xx ?
Who you truely can rely on ?
Nothing ?
Bepaal jou by jou eie stories asb ? ons gaan werklik nie nou oor ou koeie en daaglikse gebeure gesels nie. Vra haar self as jy so baie belangstel ?
Uhmmm ... ek het nie geweet ek sukkel om te besluit oor iets nie. ?
I believe everything happens for a reason..?
Nee jong ? maar almal is geregtig op hul eie opinie
Spinich ???
Okey .. Ek dink nie eks beter as ander nie. Ons is almal uniek en spesiaal op ons eie wyse. Niemand is hoër as ñ ander nie , maar dit daar gelaat ? skatlam as jy iets tesê het , sê dit in my gesig , moenie agter jou foontjie anonymous wegkruip nie. Kry n dikker vel of jy gaan nie baie ver kom nie. ??
By treating people they way I want to be treated. By being more positive and learning to control my temper and by doing what is exspected of me.
?? ?? Okey. Gebruik net plain gewone seep. Gesigseep werk nie met my vel nie , maak net skade.
I have two ...
"Doen aan a ders wat jy aan houself gedoen wil hê" & "die wiel draai"
Ontsteking in beide my niere en reflaks in regter nier ???
Anemé
Idonell
Leanda
Jenskie
Edwané
?????
Negative people , complaining about EVERYTHING
Dankie maar nee dankie. ? jammer om jou pikante babbeltjie te bars maar beter as hy , kon ek nie voor vra nie. ?
Nie dat dit enigsins iets met jou te doen het of dat jy nodig het om jou kop daaroor te breek nie , maar lank dankie , waardeur die " besorgdheid " ❌
People ?
My person ☝❤?
Drinking ???