Visit this profile later to see if your question was answered.
Hay jy!! Hu jou bek en lEes reg!! Eks bje liewer vr bianca as iemand ander<3!!en disi wat julle verstani!!Eks verlief op bianca
Om eerlik te wees,, is dt tussen alycia en bianca <3want eke was en is gat oor kop verlief op al twee <3,bianca is nu my nommer een en sal wees<3
Jaha<3 :D en as jy dt nie like nie :) Solly
:D love you net so bje sisa
Biana<3 lief ju bje my kleinnig!! En onthu eke altyd hier vr ju en bje lief vr ju!! Mis ju nt so bje rrg,, kom vang saam ons die naweek X0X0 mwa
Hahahaha lmga !!! Oom rikki het ons lekker geklap!! :D maar ons kla mosi is n lekker rowe kuier gat daai ;) :D shot buddy :D daar gaan nog bjee kuiers kom :D
:D nee ou eks kalm :)..:D bjeee dankie en eks seker jys nt so goed :)..lekker aand vr ju ook
:)awww tnx jy X0X0 :D
Probeer jy nu nat maak hier??!!??
Nadie <3 lief ju bje,, moeg vr daai mense se kak rrg waar eks myself as hul dt like ek sal n padkaart uit my lewe teken isi moeilik nie!!!.. Hahaha :D daai oggend was bjee lekker :D
Uhm ..??.. Kakmalengeenwarries :D dis een wwoord daai ;)
Ekt griep en my keen is seer en eks lis vr heeldag slaap en warm kry in my bed!!! :D eda?
Hahaha joh bly nt kalm asb jy maar my skoon bang. Hier ;)!! En ekt so iede wie jy is, Familie van my :D
JOH!!! Ek se jy stel dt mos bjeee Moooi ;)!!..:D bjee dankie hoor X0X0 maar ek like dt sooo;) laat weet wie jy is man ;) dan vertel ek ju n gehuimpi :d
:dawey my tjomma. ..
Jaha ek weet man dt was n oopsi moeti op my kop kaki asb tog man!!!
:D awww mwaa love you 2 :D
Bianka :).. Eks bly Hug,hoop ons kuier vinnig :D
Hahaha Nee wat :D ekti dt nodig om my te maak smile nie tnx :D
Hkm moet ek dt doen??*..ek dink nie bje van myself nie en nog minder dat ek beter is as ander nie hoor :)*..
Ag hu kan ek dt stel??* .eks soo seer gemaak ek wil my polse sny!!!!*......
Is dt wat jy wou hoor??... Ek gee nie omi solank sy gelukig is en hy ha nie seer maki :)
Jys MAL!!!ekt bjee sleg gespeel sws niks gedoen nie!! Is siek ek voeli lekker nie!! Maar dankie X0X0
<3ek mis ju nt so bjee my biena eke lief ju bjee!!jy moet volgende naweek kom kyk hu speel ek rugby X0X0..love you
\"HUG\".. Tnx jy,jy laat my nu so erg smile X0X0 :)
Halooo uhm dis sws amper n jaar (terug) wat ek en alycia uit is neh ek was dalk dol verlief op ha maar ek kani altyd met n gebroke hart rond lopi en ek moes aanbeweeg, dalk nie met n ander meisie nie maar ander goed!!
Hahahaha..LMNA!!! Ken jy daai gevoel as jy te veel van n ding kry?? Dan wil jy nie meer iets van dt he nie??...hoop dt se genoeg!!!
Huh??..Wat van alycia!? Syt n ou my tjomma :D
Blnde kop??
Hahahah een van my niggie se vriendine maar;)
Hahaha Nee nogi ;)!! Hu oud jy?
Jy iewers in Pe ??:D jy mind ++++++ me
Hahaha jul sal eendag sien :D HUG
Hahahah oooh wow ;) Is jy daai een in groenbossies?? :)
Hahahah... shi* gee my n leidraad asb :D!!.dan sal eke jou n bjee stywe drukkie pos nt vr ju ;) X0X0
Ek was dronk en ju ma ook!!eks jammer jy sal moeg wag my kint
Bjee Dankie Mwaaa \"hug\" dt was bjee mooi daar binne en al die ander mense ook!!
Hahahahahahah .......... Nu laat jy myself wonder hoor :D mwaa...sal jy dan nt n hug like;)
Awww bje ddankie X0X0 \"BIG HUG\"..dt was tiki wat my gehelp het :d
Hahahaha dis altyd die beste om mt n ouer persoon uit te gaan ;) :p!!!..hahahaha wie is jy??die oudste met wie ek al uit gegaagn ht was toe sy 2 maande ouer as ek was
Hay :D awww tnx jy ,as ek geweet ht wie jy is ht ek ju nu n stywe drukkie gegee :D!!.Nee eks nt myself maki saak waar ek isi :d X0X0 tnx jy HUG
Haha ek hu nt van een meisie<3!!daai een wat my hart laat smelt :)
Papa is nog te jonk sorry my skat;)
:)halooooo :) eke st maar en kry koud ej :)
:D dis n belofte wat ek noooit sal breek nie X0x0 :D
HUG
Hahahaha eks nie n agressiewe mens nie :D
Hahaha nee wag wow nu nie so erg nie!! Eks n kalm ou like nie rof wesi :p ...hehehehe
Wink,wink :D as ek het, sou ek dt ook al gedoen het sister ;):p
Haha :D wat soek jy ;)eks n vrygewinge mens :p
Awww :d dankie dalk as jy hulle se sal hul luister ;) :p!!..hahahhaha :d ek verander vr niemand nie :D eks neelsie as jy my nie like nie moeti dt my problem maki. :)
Hahahaha daai klink bjee lekker ;)
Dis nie n talent nie dis nt kan (almal) nie nt my uitlosi en ophu my slegbyt oor als!!..mwaa tnx jy dis flipen sweat woorde daai HUG
Eks bjee lief vr ju my klein twaki<3en more kom sit ek by ju eks jamer<3als was nt biki te erg die laste tyd rrg mwaaa love you lotz my sisa<3
Ek kani dt se nie!! Want al my sisies is ewe belangrik vr my<3
Awww bjee dankie jy Hug <3 en hyt ju ook lief mwa
Uhm hu kan ekit sleg ek WAS mal oor ha toe gooi sy my weg toe ons nie meer uit gani so jaha :)..en niemand koop my omi sorry
Der die ouens??!! Wat beteken dt nu???... Dink jy eks n moffie!!?..ou weet jy neh ek kani dt vati as my eie fokin vriende silke kak vr my se nie rrg julle kraak my nog altyd af en sien noooit iets goeds in my nie en eks die een wat die minste sleg praat van julle!!!!
Hahahaha :) tnx jy
:) aww tnx jy, :d.. Eks net n plein en simpel mens :)
Hahahaha :D ek joke oki ;)... Ek gee nie omi :deks n kalm mens
Jaha :) 54 meter :)...net jy maar nt 5,4 kan gooi en nie n sosiale lewe heti weti wat is ju saak mt my nie gedink ons is cool!!! Maar is reg kry ju langs die water dan praat ons weer!!!
Love you 2 my sis hug,..hahaha Eks altyd soet en veilig :d
Hahaha Nee nogi :) eks nog ordentlik hoor ;) X0X0
Hahahaha :D bedoel jy dt;) :p ..jokes Eks net n mense wat nie omgee wat mense dink :D
Hahaha ALS begin iewers hoor so jy beter begin praat ;)want as dt by my kom joll ek soma :p
Dude daai is swoortvan bjee swak hoor !!! Maar oky eks bly jy dink ek kani visi ek weet ek kanni maar ek probeer en dis wat tel neh :)
Awwww :d ;)hehehe dan is ek flipen bly like dt as mense ook om my smile :D :D \"hug\" X0X0
:D nu begin my vertel dalk kan dt n verhaald word;) X0X0
Hahaha awww dan jy seker bjee bly want eks ook altyd happy
:D gr 8 was Dt zani nell eke was sws mal oor ha<3 4 maande en toe ontmoet ek alycia Jacobs 9 maande 3 weke en 5 dae eke was sws super verlief op ha en nu is ek singel :d
Ahaha :doooh jess eks so bly want dis hu dt moet wees neh :D
Hay :D hu ganit met ju nog?? X0X0
Nikki,chanel,jami,nemo,lindie,lalla ... Daar te veel eks vriende met almal :d maar daai is aan wie ek nu vinnig kon dink mwaaa \"hug\"
Hahaha joh meisie ;)jy sal my moet laat weet wie jy is dat ons kan gaan ganse jag opi dam :p... Heheheh
Hahaha wow daai is nu iets wat ek self nie weti,, eks nt n vriendelike ou maar moeti met my gatsnare speel nie want ekt n bje lelike kant ook aan my :d
Daar seker iets in my dat almal my altyd haat neh :)..en is daai ding nu op my ook gemik oor die kommin hay??
Maar al probleem vr ju is neh;) ek gebruik nie kak sws wat jy heti sorry tjoma!!neto kry en krabs!!
Hahahahah oooooh is dt soo wat nogals gebeur dat jy weet ;):p ..shhhhhh hahahaha goeie aand daai :d
Dis bjee random wat soek jy?? :D ek gee als net wat jy wil he ;)
Nee joh... Ek keni rrg die gr9\'s nie dis moeilik!!! Sorry noem so paar name dan;)
Ek weet ekt n klein totie bjee n mens nodig n vergrootglas om hom te sien!!! Dis bjee erg ou ju leen joune vr my man asb
Rrg nu (wat is) (almal) se probleem?? Eks singel en ek geniet myself ek mis ha fin bjeee maar ek geniet my lewe dankie!!! En dis bianca nell
Hahahahaha hu moet ek met ju uit gaan as jy my nie uitvra nie;)!!!.haha en dar is seker n rede vr daai neh;) en wie en wat is my mannetjies??
Fergi,inge,Nicole,rozaan,zoë en shane :D :)
Hahahaha uhm shi* as daai nu n vasvra was,was ek in my moer!!!..Ek weti rrg Maar sal oor dt slaap ;)en kyk van wie ek droom :D
Hahaha eks n koshuis kind eke raki meer lis vr daai goed nie nt naweke!!..
Na n bjee lekker muffin wat ek kan eet in die oggend met kaas en n koppie koffie :D en vr ju?
Hahaha en senu jys nie een van hulle nie?? Dan voel ek sws n poephol.. Dis hkm ek nie antwoord nie :D
Uhm :D.. Braai vleis en n roosterbrooitji :D met n worsi in !!:D..en ek HAAT sop!!..
Haloooo daar slaaiblaar :D :D
:D uhm .. Soeki n meisie wat nt vel en been isi,sy moet n mooi persoonlikheid he,moeti skaam wesi en kan mal wees :D
Haha uhm joh daai is nu nie maklik nie want almal is oulik :D..
Hahahaha dis my nigi daai :p!!..:D eke beskryf kalm;)
Hu lyk ju ma?? Hoop dt antwoord jy vraag!!!..en Nee ek like mollig meer vat plek ;)
Hahaha nog n joke!!sal ju liewers ini poepding gooi;) daai klink nu na n plan my Baby;)
Hahahaha Jane daai weet ek bjee goed praat van ondervinding;)
Hahahah Bjeee kinder ;)onder 18 :p
Hahahhaha wat moet ek nu se?
Joh!! Ek se niks hier nie,,hies klein kinders op die ding shhhhh!!
Hahaha nu weet ek presies wie jy is :)..biana se maaitji \"hug\"..:Deke kan my nt indink hu lekker joune was ;)