92
Replies
Hoekom het jy jou hare gesny?
Ek het dit gesny vir kanker??♀️
Like jou nogals hoor ?? Johmss
Ek kan dieselfde vir jou sê??
Bianca Bellingan ??
Great vriendin?...why???♀️
Beste vriendin? ?
Kayleigh? maar al my vriendinne is great en ek sal nie een van hulle veruil nie?
What is the worst decision you ever made?
Trusting someone everbody warned me about??
Single or taken
Single, maar ek stel nie aan enige iemand anders belang behalwe een persoon nie??
Jy en Ricardo is goals ×1000000 ??
Dankie baie??
Noem enige 2 beste vriende van jou ?
Benna en Eaden?
Ricardo Diedericks?
Wat van hom??
Nee dit is nie
Dink bietjie verder as jou neus??
Hou op vlou wees matter gr is hy
Is dit nie obvious nie???♀️
Waarvan you jy die meeste
Om “iemand” te maak glimlag❤️
Watter Gr is hy.
Jy gaan maar self moet uitvind??♀️
Wie is die crush?
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind?
Is daar enige iemand waarop jy n crush het op die oomblik.
Jah daar is?
Heyyyy my mooiste Anna ? Dankie dat jy altyd hier is vir my, jy weet wie die is ? love youuu ??
?Blou Berta? jah eks stuck met jou? ek joke net? love you too?
Eks bly jys gelukkig ?
Everybody have their ups and downs?
missing you was never easy !
Weet nie hoekom jy my sal mis nie???♀️
Feels oor Kayleigh?
Een van die beste vriendinne✨ Sy maak my lewe interesant?
Here's a scene from my perspective. I'm hanging off the ledge of a tall building. All I feel is my hands clutching the edge. I see you standing above me on the ledge.
What will I see you do to me next?
Depends on who you are, but I’ll probably grab your hand and pull you up?
Sal jy vir iemand in gr.11 gaan?
Nie op die oomblik nie??
Ek was die persoon met die raad . Hoop jy weet van watse insident ek praat?
Ek weet eintlik nie? Vertel my op DM asb??
Jy hou nie veel van my nie! Maar jy is vir my so beeldskoon
Daars nie veel mense van wie ek nie hou nie? Maar baie dankie?
Wees slim
Moet nooit terug gaan na wat jou seer gemaak het nie
Baie dankie vir die goeie raad?? Ek sal nie weer nie?
Ek is mal oor jou Tiane..☺️ Wens ek kon weer saam jou tyd spandeer!
Dm my? Wil graag weet wie jy is??♀️
Jy lyk regtig na n nice meisie, ek sal like om jou te ontmoet ?
Baie dankie?
Jy weet mooi wie ek is. Moenie bang wees nie. Ek sal jou hart opas? ❤️❤️
Okay wag dis freaky want ek weet nie wie jy is nie?
Ek is verlief op die manier hoe jy is met almal. Wees myne??
Ek weet nie wie jy is nie so hoe kan ek joune wees???♀️
Sal jy val vir iemand soos ek? ?
Uhhhmmm ek weet dan nie wie jy is nie?
Gee my dan sy nommer? ??
Dm my dan gee ek hom vir jou!✨
Daai ou met die donker hare? ? Kan ek hom kry?
Jy gan hom maar self moet vra??
Hoe sal jy 'n long distance verhouding laat werk?
Ek weet nie?
Sal jy ooit val vir 'n ou wat ver weg bly van jou af?
Hang af van hoe sterk jy oor die persoon voel??♀️
What is happening in your live right now that you do not like?
People that are trying so hard to bring me down with there actions
What type of people annoy you the most?
Fake people?
Wie is jou grootste man crush? Bedoelend nou nie 'n celeb nie. Iemand in die daaglikse leeftyd?
Ek het beslis een?? maar jy gan my moet dm om te weet wie dit is??
Is daardie 2 ouens saam wie jy uitgehang het single?
Jy gaan hulle maar self moet vra??♀️
Hoe breek jy jou toon?
Deur n tenpin bowling bal perongeluk op hom te laat val
wat het met jou voet gebeur ?
Ek het my toon gebreek?
What is the one thing you do just to annoy other people?
I talk to much?
Wat is die slegste ding wat jy al ooit gedoen het?
Deur mense te vertrou wat nie betroubaar was nie??
Is jy single of nie?
Jah ek is?
Wie is die ouens saam wie jy die vakansie gekuier het?
Twee van my vriende??
As daar iets is wat jou kon verander...wat sou dit wees?
Dat ek vroeër na my ma geluister het??sy is altyd reg??
Wie de flip is Shannon? En hoekom vra almal haar oor jou? ?
Dis n lang storie? Dm my dan vertel ek jou?
Mis jy shannon
Dm my dan vertel ek jou?
Lief vir jou!❤? tashx.lomb
Anonymous??
What makes you genuinely happy?
To see the people i love❤️
My memory really misses you it asks about you all of the time ??
Dis tyd vir nuwe memories?
What is your number one rule?
Moenie iets aan iemand anders doen wat jy nie wil hê moet aan jou gedoen word nie?
What do you no longer waste time on?
Fake friends??
Mis jy shannen?
Dm my? Dan vertel ek jou??
Fav gr10 meisies ?
Dit sal al my vriendinne in ons groepie wees☺️
The secret to a good friendship is... ?
Daar is nie n geheim nie! x Wees net jouself en dis goed genoeg!!
Het jy al Star Wars gekyk?
Why??♀️?
Daar is net een woord om jou te beskryf, beeldskoon?.
Baie dankie❤️ Eks seker daarvan dat jy die mooi een is?
Jy is n baie mooi, ordentlike en AMAZING meisie!!! Bly asb wie jy is!!! Hopelik kan ons in toekoms goeie vriende wees..
Aww baie dankie? Ek waardeer dit supper baie? Dm my asb!
Hou jy van iemand op die oomlik?
Nie op die oomblik nie??♀️
Ek wag maar vir die regte een?
Hoe voel jy oor J en S se vriendskapiekie?
Hoe moet ek daaroor voel???♀️
Elke mens maak sy eie keuses in die lewe soms was dit n goeie besluit en soms nie?
Ek kom versier maar net jou qooh me
Jys mooi hoor ?x tlombard
Baie Dankie Tashrika?
Mooier as jy, gan mens baie hard moet soek om te kry..??xx
Aww baie dankie❤️
Moenie dat ander jou onder kry nie ?
Ek sal nie weer toelaat dat dit gebeur nie?
Jy verdien iemand beter? moenie dat ander jou sleg laat voel nie jy is n pragtige meisie jy moet wys jy is gelukkig ❤ God is by joi altyd
Baie dankie? Waardeer dit supper baie?
Hoe is lewe vir jou , is jy spyt oor goed ?
My lewe is heel alright? Daar is sekere dinge wat ek anderste sou wou doen maar dis in die verlede en ek sien uit na die toekoms?
is daar iets in die toekoms dat jy wens kan weer reg raak ?
Ek glo dat die pad vir die toekoms beter sal wees as die pad van die verlede
is daar n nuwe liefde in jou lewe of nie
Nie op die oomblik nie? Die regte een sal op die regte tyd kom
Nogsteeds die mooiste meisie in Despatch???
Baie dankie?
Moet nooit jou smile verloor ni??
Ek sal nie belowe?
maar wil jy ?
No comment?
sal jy en shannon ooit we vriendine wees ?
Niemand kan voorspel wat in die toekoms gaan gebeur nie x
Wat het gebeur tussen jou en Shannon?
Die lewe is onvoorspelbaar en ek glo die Here het n plan met alles wat gebeur?
Jy hoef nie teweet wie ek is nie !! maar ek wil net sê ek mis jou en asb moet nooit verander nie want jy sal altyd n spesiale plek in my hart he !! ondou moenie laat ander jou onderkry nie en ondou altyd daardie woorde !! #waardaarnwilisisdaarnweg ?-?
Ek weet baie goed wie die is? Ek laat nie meer toe dat mense so maklik oor my loop nie x het vir n bietjie lank nou almal voor my geplaas... My motivation quote?
Ek watch jou en jys beeldskoon❤?.
Ek watch jou ?❤️
Jy is n baie mooi meisie tiane
Baie dankie? Eks seker daarvan dat jy die een is wat mooi is x
Mis jy iemand , wat jy wens dinge kon anders uitgewerk het ?
Jah daar is een persoon wat ek baie mis, maar dalk in die toekoms kan dinge weer uitwerk soos ek gehoop het??
Jinne jys mos mooi??
Baie dankie? Ek is seker daarvan jy is die mooiste?
So j en ruan ?
Ons is net vriende?
Jy's een amazing vriendin ?? sash.pal_xx
Dankie sasha?❤
Tiane ek gni mt naam se ni ,maar ek wil net se let the haters hate ,wat hulle wil se ,se hulle jy is baie mooi mense en respekteer baie mense ,ek hoop 2016 was baie lekker vir juw gewees!☺ jy is mooi!???
2016 was absoluut n great jaar baie dankie?En baie dankie?
Die is nie sashaa nie,? maarr jyss mooi ?❤
Baie dankie sasha??
Omf jys so mooi x
Baie dankie, maar jy is mooier?
Noem iemand wat die beste drukkies gee ?
Vir my om te weet en vir jou om uit te vind?
Jy is so mooi, hoekom het jy nie n boyfriend nie?
Want die regte ou het nog nie op my pad gekom nie??
Jou suster en Mnr ???
Let the haters hate!??✌?️
How did you meet your best friend ?
Sy het my uitveer gesteel in LO klas?
Hoekom los jy my alleen by huis ❤
jy word gemis ?
As jy vir my geluister het was jy nou saam my op die pad?❤️Jy word ook gemis?
Shannon verdien jou nie
Eintlik is dit anderste om...sys die enigste persoon wat met my weirdness deal!!?
uhm hou op dink jys mooi ?
Uhm jy is die een wat mooi is?
VIEW MORE