Nevaan Barnard
NevaanBarnard
198
Replies
Insta naam??
@nevaantoe_gaan_jy
what happend to those t***.
T???
Ek soek jou in die donker , want ek weet dat dit die enigste plek is wat vir jou sin maak.
Soek my in my dm ?
jy verdien eintlik niks.
Ag dankie jaloersie ?
Ek voel jy moet my eerste dm ?
Gee my ‘n hint wie jy is ?
So hoe lank gaan ons nog mekaar se hoed like voordat jy my nommer vra ?
Dm my dan reel ons iets ??
? Kodaline - All I want.
Love die song.
Jy verdien planete, sterrestelsels en wêrelde buite bereik. Jy verdien oseane vol liefde. Jy verdien rus en vrede. Jy verdien iemand wat jou verstaan. My grootste wens is dat jy dit alles kry x
Dankie ?
Ga j nu my vraag antw oor die girl wt by jou was daai nweek saam elene
Mari-lize
Ek wou so graag by jou winter inbreek ,
sodat my oê jou kaggel kan wees
en my lyf soos koffie die koue weg jaag.
Wow, eks... speechless.
What is the smartest thing you've ever done?
Take the bullets out of that gun...
Ek wil jou so styf vas hou sodat jy nooit weer die seer moet voel nie. Ek wil he jy moet op my bors le en rustig slaap. Ek miss jou en ek sal altyd lief bly vir jou . Altyd .
Asseblief kontak my, asseblief...
Nevaan ek dink nie jy verstaan hoe seer dit my maak nie
Ek weet nie wie jy is nie, so ek doen nie nee?
ek het vergeet jy en daai tweeling chick meisie ding praat nie meer nie maar sy was in die hospitaal.
Dankie dat jy my laatweet?
van staden
Nee, ons was nog altyd net vriende ?
Was jy en Abby iets ????
Abby wie?
jy gee nie meer om nie.
Jy dink net so
wat gaan aan met daai cheries meisie ?
sien sy was in di hospitaal.
Eerste wat ek van dit hoor
Ek het jou nodig , dis dood eenvouding
DM my
Is juanelize swanger met jou kind?
Is jy beheempels?
ñ Rgte slet nes jou pa
They hate us cuz thy aint us ???
You'll always have a part of me
DM my dan
when you think of love do you think of pain?
Strangely enough I do.
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Obnoxious people
waar was jy daardie aand waar ek , alleen in die donker gesit en gehuil het.
Tien teen een dieselfde gedoen
kom kuier vir my. ek kan nie meer nie ?
DM my ?
stilte is die mooiste geraas
Said a wise man once ?
hoekom maak dit nogsteeds so seer.
Want jy hou aan daaraan dink
hoop dt gaan nog goed , ek mis jou.
Dit gaan goed dankie x
Middelburg se mense het niks beters om te doen as om jou sleg te sê nie. ?? wtf even ?♀️
? ek weet neh, obnoxious mense ?
Mooi gesig seuntjie jys stil?
Ek mis jou
Onthou jys my Valentine die jaar neh
Jyt laas jaar gesê ??
But miss you bud ?
Ek mis jou ?
Dit sal ‘n eer wees ??
fu_k , Jys te hot ??????????
Dankie, DM my ??
jou recent ?????????????????????????????
?? Dankie
Wat het met jou hand gebeur?
Pinkie en ring vinger af geslaan
Wtf bra het jy net daai een top dog hemp en hoodie ?? Want fok weet jy dra dit altyd
Is jy jelly omdat jy nie een het nie ?
alyssa ? Rrg.
ek kry vir Juanna jammer ?
Ek kry jou regtig jammer dat jy dink ek en Alyssa is iets ??♂️
Praat jy en daai tweeling meisie nog?
Nee
Is jy en juanna nog vriende?
Wat maak dit saak?
Net omdat jou lewe n vok op is , is dit nie nodig om ander se lewe op te vok nie
Dankie Prof ??
ek het jou lank terug gesien , ek mis jou ?
DM my? ?
of fok jy maar rond soos altyd
En wie dink Middelburg is dit nouweer ?
dit moet seker verskriklik wees.
Hoekom sal dit wees ?
ek sien nou cherise en juanna is vriendinne ?
wat dink jy daarvan
? goed vir hulle
Ek mis jou teveel, okay.
Okay...
You know you really love someone when you can't hate them for breaking your heart.
Time will heal
wie van jou ex meisies sal jy enige tyd weer iets meer aan he?
Uhm, ek wil nie regtig nou weer in een wees nie
Plans for 2018?
Watch this space ?
Jy is so goeie persoon Nevaan moet nie toelaat dat die wereld of enige iemand anders dit opvok nie ❤
Dankie ❤️
Ek is bly jy is ontsla van daardie hoer want nou is dit my beurt ?
Wow, dit is nie nice nie..
Jy het my hart onbewustelik gesteel ?
Talk to me x
Is jy en Juanna nog saam?
Nee x
jy en M' c davies ?
Ons is net vriende ?
Dankie vir die persoon wie jy is ❤
Ek is noggal great ja
Ek dink aan jou elke keer as ek in die gat val want dan weet ek dat ek nie aleen is nie.
Daar sal altyd iemand wees wat jou liefhet
Someone out there loves you more then you will ever know
Let me know then
Asb moet nie oor dit wees nie
Oor wat
So if you're a lost soul , does that mean you cannot be saved ?
Probably
Ons moet kuier , as jy terug kom ?
Sure, dm my
Wat is die geheim van jou ?
I’m a lost soul ?
Passop wie jy wegstoot en let op hoe jy mense behandel want miskien besef jy dit eendag en dan is dit te laat.
Ek sal seker maak om dit te doen dankie
my heart bled for you , someone who didn't need me.
Sometimes you have to let go what you love
It must hurt to know , I am your most beautiful regret.
And you are?
some people are part of the story but not part of the ending?
Life is cruel...
ek wg nou al sooooo lank , dt jy daai vorige qooh antwoord.
Wat maak dit saak aan jou?
I love you now that you don't want me to.
?
Vaan , jy sal altyd n groot deel van my lewe wees ?
Dankie ?
Nevaaaaaannnn ek misss jou????????❤
Dm my
wanneer jy na haar kyk , dink jy aan my of is jy werklik gelukkig?
Ek kan vir jou dieselfde vraag vra.
aangeheg en weer geskeur elke keer , jou teleurgestel ?
Dm my
Tbh, ek mis jou meer as wat die wêreld Kurt Cobain mis.
En ons mis vir Cobain so erg ?
Your favourite artists ?
Khalid
Post Malone
Trevor Hall
Fokofpolisiekar
(Too many to say)
Dit sou ek en jy op die wit waters gewees het as ek ni di swart bodem wou raak ni ?
#nunus
Maar jou keuse was gemaak.
I remember when nothing was the same
Close my eyes and the colors start to fade , they start to fade they all turn gray - ??
Bly ‘n mooi liedjie...
Lê jy ooit in die bed en besef dat alles eintlik nie ''okay'' is nie.
Elke dag
Besef jy hoe mooi kind jou ma gemaak het tbh ???? jonnaswanepoel
Oh hay, thanks, dis als in die oë ?❤️
Moiste gr8?
Ek 4 jaar terug
Jy verdien so veel beterder as daardie Jonalise meisie wat jy nou het ?
Dankie dat jy dink aan my geluk ook hoor ?
Nevaan , jy is een van die sterkste mense wat ek ken , moet nooit moed opgee nie ❤
Baie dankie ❤️
Mense met depressie gee nie om oor enigiets nie.
Noted ??
Jou gedigte ??
Dankie, ek probeer nog ?
Wat dink jy van
NF - Therapy Session ??
NF? ??♂️
darkness op insta
Swart pp
Want een van ons moet gedigte skryf
Stuur vir my een ?
?I still press your letters to my lips
And cherish them in parts of me that savor every kiss
I couldn't face a life without your lights
But all of that was ripped apart when you refused to fight?
?... Slipknot tho ?
The love you had for me wasn't even close to the love I had for you , I'll always love you no matter .................
??
Hoekom is dit so moeilik om jou te leer ken ?????
Want ek’s n toe boek ? dm my
Kan ek jou kry ?
Ek weet nie, kan jy?
is jy en Cheries nog vriende ?
Yip ✨
cheries was nog altyd lief vir jou.
Okay...
Jy ken jouself , jy ken jouself net nie in ander mense nie.
Verduidelik meer asseblief
VIEW MORE