169
Replies
Nickie jy en Hein is goals omw😻👫
okay so ek het drie vraagies ne:
Hoe lank is julle tweetjies al saam?
en dink jy dat jy finally jou kêrel gevind het?
en hoe voel dit om weer verlief te wees?
1. Ons gaan amper 2 maande uit
2. Well jaa🥰
3. Amazing☺️
Are you single or Taken by who???
Taken, Hein Smal🥰
Sooo jy en hein???
Jaaaa🥰🥰🥰
Einige iemand wat kak oor jou praat is n drol. Moeni vir hil luister nie. Jy is amazing mens Nikiiiii jy moet altyd so bly ❤
Baie baie dankie❤??
Beste persoon in die wereld en baie mooi goeie vriendin
Awwww baie baie dankie❤??
Hein?
My best??
Hys n amazing mensiii
Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jy is perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos
Baie baie dankie
Ek hoor jy hou van kos?❤
Raai wat?❤
Ek ook?❤
Best❤?♀️?
Hou jy van motor cross
Looovvee dit
Jy is n baie goeie mens Niks ❤️
Baie dankie❤dit beteken baie?
Hoe kry jy dit reg om so awesome te wees????
Dis maklik met al die amazing mense om my?
Daai mens vir jou gelieg jy kak lelik. Mens jou sien dan wil ons op gooi
Hou aan om dit vir jouself te sê...dalk begin jy dit ook glo?
Moet nooit vir die fcked up mense luister nie jy bly een in jou soort bly nes jy is en geniet lewe fok die etters wat dink hulle is snaaks
Baie baie dankie❤?
Watter meisie mis jy die meeste wat nou in Helpmekaar is?
Oef....Karmen,Chante,Teagan?
Kan iemand my se asb hoe jy sooooo amazing is?
Awww baie dankie?
Jy is pragtig???
Baie dankie??❤
Jys n legend
Dankie Dankie?
Soos wow❤?
Jys n stunner?❤
Dankie baie?
Weet jy jy mors met ouens date een ou dan flirt jy met ander ouens. Geen wonder jou verhoudings is so kort soos ju houding ni. Ek bly Jp deur jou gesien en die ander ouens
Oh wow thanks
Jy kan tenminste die guts he om dit self vir my te sê, plaas daarvan om jou naam weg te steek?
Ek wens ek kan jou Dm maar ek jou seer gemaak?
Go for it? Dalk praat ons dit heeltemal uit
Ek wil net se jy pragtig met daar die scar van jou ?hoop jy hou dit so
Baie dankie
Dm please?
Ek is lief vir jou en is te bang om te se❤️
Moet nooit bang wees om vir iemand te se jy is lief vur hulle nie...
Lewe is kort..dit kan dalk die laaste ding wees wat jy vir daai mens se❤?
Jy is pragtig verby❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Baie dankie❤?
Girl jy is pragtig verby??jy is perfeksie op sy eie ❤️
Baie dankie?
Dm??
Wie ookal gese het jy is n d**s is net plein weg niks maniere nie
Ja nee...
Maar baie dankie??
Jy is sooooo mooi Nik nak binne en buite
Awww baie baie dankie?
I love you neh?❤️
Al bly jy so ver
I love you 2❤??♀️
Ons "eendag" stories is goals ??
Omw neehhhh?
Haii daar? Nickieee
Heyyyyyy???
Hou jhy van Austin
Hys n nice mensii met n goeie harQii..
Maar nee ...nie in n verhouding tipe manier nie
Ek hou van jou?
Dankie Xx
En jyy is??
Aggg ek het niks ??
??diiinnnkkkk wees kreatief?
Vandat jy daai scar gekry het, is jy fokken lelik?
Agg dankie??
Nickieee
Jy weet wie?
Uummmm
Ek doen eindelik nie??
Ekt nou net jou post van daai scar gesien, mag ek dalk weet wat gebeur het? ?
Maar jy lyk meer beautiful met dit ?
Baie baie dankie?
Ek was geslaan met n hokkie stok tydens proewe...
Die meisie het die bal mis geslaan en my perongeluk in die gesiggii getref⚡?
Wanneer verjaar jy?
2 Februarie⚡??
So jy en jarod ♥️♥️
Wat van ons?
Jy is oulik verby
Jy is so beautiful
Jy is die beste
Sonder jou is die wereld nie cool nie
Awwww baie dankie?
Se vir my hoe is jy soo mooi buite en binne
Dis alles danksy die God daarbo.
Baie baie dankie⚡
Mr. Koeksister van Philandr die 1
????wwaaaaatttt?
Jy is n oulikemensi❤️
Awww dankie❤
Kanie wag om jou weer te sien nie
Dm my??dan maak ons planne
Jys gorgeous verby
Awww
Dm myy please
Jammer as die persoonlik is, maar hoe het jy jou steke gekry? ?
Ek het my ma se dop gesteel....toe vang sy my..
Nee ek grap net. Ek het hokkie proewe gehad...en toe swing my vriendin die bal perongeluk mis...en tref my met haar stok
Jy het n snaakse klompie vriende??
Ek het ja??
Van wie hou jy
Dm my...en ek se jou
Jys mooi ??
Awww dankie? DM my?
Eks happy solank ons troue diere in het??♥️
Obviously gaan dit???
Jys beautiful nix?
Awww dankie??
Dm my????
Niemand like jou nie??♀️
Ek is nie op hierdie Aarde gesit om mense gelukkig te hou nie skattii??
Heyy mensii. Jys important en is baiie lief vir jou♥️♥️
-Jy weet probably wie?
Heyyy jyyy❤
Ek is net so lief vir jou❤
Jy is overrated
So overrated dat jy al die moiete gedoen het om op my Qooh te kom...net om dit te sê?????
When can we make plans???
Dm me and I will see what I can do?
Hi daar dame ?️
Hi daar stalker??
Hey so have you noticed it's really hot lately it's like 0636953315 degrees outside, what is your temperature?
Ahhhh I like this one????
Is jy en Jarod Francis saam ?
Uummm neee
Hoe j so sooooo mooi :-)
My ma sê dis in my gene?
Have you ever been in a situation on a bus/school trip where the guys were allowed to go pee but the girls were not?
Yes, on our Gr7 camp....the boys had a toilet on their bus...and we didn't????
Jy is soo mooi thoo???
Awwww dankie????
Wanneer maak jy klaar met jou movie marathon??????❤
Nog 4 movies??
Do you still love me
Who are you??
Dink jy sy like my??
??????wie en wie?
So jyt nog altyd van Jayden Mollett gehou ne ? Ek dink hys n trouman .
Neee, hys soos n boetie vir myy?
Hoe is jy soooooooo mooiiiiii❤️❤️❤️???? Jarodfrancisxxx
Hoe is jy nou so sweet???
Wens ons kon iets gewees het ek hou rerig baie van jou
Dm my dalk???
wat is jou crush se naam
Dm my...dan sê ek jou
So nix!!!
Jou crunch??❤
Cayla? Ek voel die is jyy?❤
What is your greatest regret ?
I don't have any....
If those things didn't happen. I wouldn't be who I am now
In wtr skl is jou crush
Marais Viljoen
Jys amazballzzzzz?❤
Awww dankie mensiii
Cutiiii❤❤
Thankkk yoouuzzzz
Why do you hate me
I don't???
Hoe is dit dat jy so mooi binne en buite kan wees?
Awww thanks mannn
Dm my???
Is jyyyy single?❤❤?
Jipzzz
I was at the doctor today I wasn't feeling well and he said I'm lacking vitamin U
Awwww cute????
ignore poppie my msges?
te bang om te antw sien ek.
Awww iemand ook te bang om sy/haar naam te gee
Eks nie jou poppie nie skattebol...as jy n probleem het met my...kry die guts om my te sê?
Shame. Daai gesig kort n masker om agter weg te kruip
Ja nee....gaan mense verblind met my positiewe glimlag ?? jaloers is nie n mooi kleur op jou nie?❤geniet jou daggii
I love you with all my heart❤❤❤
??????
Zanelle Ruthven ⚘
???????
Do you know of any good bakeries around here cause I would love to have a cutie pie like you?
Goeie eenn??????
Hoekom het jy die beste persoonlikheid?
Hoekom het jy die beste komplimente??
Jy is so nice en opregte mensie en ek ken jou al vir lank en jy het diep in my hart gekruip ⚘ lief jou ❤
Awwwww baie baie dankie?
Waardeer dit???
Sal jy my asseblief message...wil graag weet wie die is
Wie is jou mannnn??
Cayla....??ek weet dis jy...jou klein Piet?
hko is jy so fake?
Ek is rerig nie
Maar baie dankie dat jy my probeer af bring...maar dit gaan nie werk nie..
So hier is vir jou n vliegkaartjii?....so gaan vlieg in jou m*er in??
Do you believe in love at first sight if not must I run past you again
??????
Jy kry mooi meisies neh! Maar jy is one in a million?ek like jou want jy is mooi ni ek like jou want jy het n mooi persoonlikheid ( en jy is ni lelik ni hoor)?(jy is baie mooi)
Awwww baie baie baie dankie
Message/DM my assebliefiiss
Joh. Jys ugly. Binne en buite
Jammer om jou daggi nou om te krap....maar dit gaan my nie af bring nie??
Joh joh joh maar jy is oulik???
Awww dankiii
DM myyy?
Watter girls mis jy wat nou in Helpmekaar is???♀️
Karmen
Chante
Mia
VIEW MORE