profile img

Nicole Meyer

NicoleMeyer1

geen negatiewe qoohs nie asseblief

136 Replies

Wtr vakke vat Maatje vlg jaar?

Besigheids
Verbruikers
Rek

NicoleMeyer1 replied 2262 days ago 1

Waaaaaat!!! Julle was soos bff!!!!!

Jip maar ongelukkig kan alle vriendskappe nie hou nie

NicoleMeyer1 replied 2263 days ago

Praat jy en Nicole nog?

Nope

NicoleMeyer1 replied 2264 days ago

Watter vakke vat jy vlg jaar

Fisies
Lewens
Rek
Please help????

NicoleMeyer1 replied 2280 days ago

Jy gaan nie glo maar ek sal jou help met rek want ek het dit??

Dans jy beslis n engel gestuur uit die hemel??

NicoleMeyer1 replied 2291 days ago

Hoe julle netbal gegaan?

?

NicoleMeyer1 replied 2434 days ago

Teef!

Nee eks Nicole!

NicoleMeyer1 replied 2442 days ago 1

Wat julle telling gewees met netbal en het julle gewen?

Ons praat liewers nie daaroor nie?

NicoleMeyer1 replied 2446 days ago 1

Voel jy nog iets vir hom want daai rooi hartjies se alles. Asseblief se julle is weer saam??❤

Ek sal altyd iets vir hom voel. Gevoelens gaan nie sommer weg nie? nee wat ons sal nie weer saam wees nie. Ons het mekaar te seer gemaak?

NicoleMeyer1 replied 2453 days ago

Waarnatoe gaan hy?

Ek weet nie eers nie ek dink kaap toe

NicoleMeyer1 replied 2453 days ago

Hoe voel jy oor Dylan wat weg gaan??

Ek moet sê my hart is baie seer jong? maar hy moet sy drome volg en eks trots op hom❤ ek hoop hy vind geluk waar hy nou gaan❤

NicoleMeyer1 replied 2453 days ago

Hoekom dink jy so baie van jouself en loop jy rond met so groot houding??

Hoorie ek dink BAIE min van myself. Glo my. Ek lyk dalk soo maar eks rerig nie so nie. As jy meer leer ken sal jy self sien?

NicoleMeyer1 replied 2453 days ago

Hkm julle sover verloor

Man die ding is ons is nie gewoond aan mekaar nie en ons vertrou mekaar nie. Maar ons is besig om daaraan te werk. Ons manier van dinge doen het baie verander so. Ons sal well nog reg kom

NicoleMeyer1 replied 2454 days ago

Wat was julle telling gewees vandag

Ek weet nie eers nie maar volkies het ver gewen? maar volgende jaar skop ons hulle gatte?

NicoleMeyer1 replied 2454 days ago

Jou beste seuns vriend?
Noem een asb?

Deffies Andre

NicoleMeyer1 replied 2455 days ago
VIEW MORE