Nicolene Van Graan
Nicxlene_
Waar jou hart is, daar sal jou skat ook wees⚓️
Spreuke 6:30
227
Replies
Hi ek mis jou 😘 ek dink jy weet wie ek is maar jy kan maar rerag nou vir my kom kuier hoor 🤗😍
Aye love 🤗
Ek belowe ek mis jou ook 🤞🏻
Ek sien jy en Juan Greyson?? 🤯
Mag ek ook weet wat jy sien? 🤨😅
Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jy is perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos????Kan one close raak ons Ken mekaar nie
Hoeveel word jy betaal om so hierdie komplimente vir my te gee? 🤔
Wie is jou broer se nuwe girl?
Lyk ek soos n posbus? Vra hom self 😑
Jyt mooi tande ???
Dankie ?
Al die credits aan my tandarts ??♀️
Jys so Mooi ❤
Ek dink ek weet wie jy is! ?
Ek ken jou nie, maar jy lyk oulik ?
Nie eers gepraat van jou beauty nie ?
hkm ant jy my ni
Want jy vra dom vrae buddy ?
so jy en d
Wie of wat is "d"?
Ek wil jou date
Dis mos nou vir jou interessant ?
Is jy lief vi my? ❤️
Is jou naam Richelieu? ❤
As jy mnt n bietjie korter was. ?❤️
Dan was ek n kortsluiting ??
Hi daar dame!?
Aweh ??♀️
Fanta mt n byt se jy?
Wat anders? ?
jy en boetie hm???
Brah-chie, laat ek jou vertel: Ek en Boetie is meer as vriende. Ons is BESTE VRIENDE ? maar shhhh neh ?
Jy is belaglik. Ds snaaks hoe mens kan sien dat jy ‘n teef geword het. Di een oomblik antw jy mense vriendelik en di volgende is dit asof j probeer kyk wie j di seerste kan maak. Tyd dat iemand jou op jou plek sit
Agh Jannie ? hou op praat, jy irriteer my
Hoekom gaan jy van skool verander?
Want ek wil ?
Jy is eerlik waar vrek mooi
Sjoe ? dankie hoor
Wat dink jy van louis ek het gesien dat julle 2 praat ?
Hys cool ?
Ek wil vlieg
Sprei jou vlerke babe ?
Gewoonlik ry mens taxi en nie doen taxi nie
Gewoonlik ry mens taxi en nie jou ma nie ?
Eers Koshuiskonyn
Toe mainkonyn
En nou sommer “pruim”konyn
Is your A$$ jealous of all that sht coming out of your mouth?
Jy het n baie mooi glimlag ?
Dankie, jy maak my glimlag ?
Hoeveel ouens het jy by kiri klapper gevat laaste telling wat ek gehoor het is 5 of 7
Ek hou nie telling nie ??♀️
Mar j het verander ??
Ja ek het verander en ongelukkig het jy presies dieselfde gebly ??♀
Roses are red ?
Violets are blue?
I don't know about you?
But I think I'm in love with you❤
Is jy single???
You're a poet
And you really don't know it ??
Single?
Nope, ek mingle ??
Jy en daai junior ou?
Flippet. Het jy nog nooit n vriend gehad nie? ?
Is jy uit die koshuis geskors
Wie wil weet?
Is jy en Gert iets
Wies Gert?
Jy is besig om so erg te verander dat jy eendag jouself nie gaan herken nie. ‘n mens noem dit nie grootword nie en daar is dalk redes vir jou aksies, maar jy is besig om lelik met ander mense te raak
Luister hierso as jy my nie kan aanvaar soos ek is en met die keuses wat ek maak nie, moet jy my uitlos. Ek is nêrens lelik met enig iemand nie. Maar as jy wil aanhou, sal ek jou wys hoe dit lyk as ek lelik is met mense.
Nicolene jy is besig om te ver te gaan?
As jy jouself wil bejammer, moenie dit naby my doen nie ✋ dankie
Dink jy lieg oor keanu
Hy is tog n fckboy ?
Ek meen amal het gehoor van n kuier waar julle altwee was toe was hy heel aand by jou
Oh isit? Ek sal jou bietjie nooi vir n kuier dat jy alleen in n hoekie sit, aangesien jy dink dis verkeerd om met iemand te kuier. As hy n fckboy is, wil ek nie eers weet wat jy is nie ?
Jys amazeballs?❤?
Jys n blessing! ??
Thoughts van Keanu Castelyn?
Hm.. full package daai ??
Dis asof jy net te vinnig verander. Hoekom moet jy aanpas by ander mense se gewoontes ⚠️?
Alles verander vinnig, ek is actually besig om groot te word.. dalk moet jy dit ook probeer ??
Dis hartseer hoe drank mense bymekaar bring ?
Dis hartseer hoe mense judge ✋
So jy enjoy gert is iets????
Wag wat?
Net omdat jy nou gedrink het by tassiefees dink jy dis cool om elke naweek te drink
Agh toe nou ? hou asb op maak of jy omgee oor my en fokus op jou eie lewe
Tiaan Badenhorst?
Ja, wat van hom? ?
Tassiefees was lekke vir julle graad 10 girls ne??
Ja wat, dit was nie te bad nie ??
Wat het met jou gebeur by Tassiefees?
Hoekom vra jy even as jy klaar weet? ?
Jy maak my gevoelens seer sonder om dit te weet of agter te kom??
I apologise ??
Jys net pragtag ?
Awh ? dankie, maar nie so pragtig soos jy nie ??
Ja $exy?
Praat jy met jouself? ?
Ons vriendskap is nie meer soos wat dit was nie en ek mis jou
Ai dis nou n jammerte, maar daar moet seker n rede wees daarvoor??
Mense wat sê jy is n 'Slet' moet eerder terug verwys na hulself! Flip hulle nicci!! Jy weet waar jou waardes lê! "Dont let them see that they get to you" ♡♡ #slak
Slakkie ?? dankie, hierdie het my hart geraak ? jys te mooi vir hierdie wereld van ons ❤
Is jy en fred iets
Nee? ?
Nici ek weet die is dalk die verkeerde manier maar eks jammer en ek het nie bedoel om dit tussen ons so te maak nie ek het net my woede en hartseer op almal uitgehaal eks jammer?stuur vir my n whatsapp sodra my vergewe
crossfit champ??❤️
Dis okey, ek verstaan ? ek sou seker ook so gereageer het as ek in jou skoene was ?❤
het jou boetie n girl
Ek weet nie? Vra hom?
Jy en mishka is die twee grootste slette in ons graad
Sjoe, wat vertel jy my nou? Dis snaaks om dit by JOU te hoor ??
Ons vriendskap het baie agteruit gegaan?? en ek mis jou?
As jy my se wie jy is, kan ons dalk aan ons vriendskap werk ?
Jys nog altyd beeldskoon en le na aan my hart vanaf ons nog kleine dogterQs was
Wt n japon saam gedra het met slippers aan een voet?
Weet nie of j dit gaan onthu of onthu wi ek is ni
Maar jah
Bly so oulik ?
Benita ? ??
Aw dankie ? jys die oulike een hier! Miskien moet ons weer probeer om daai japon en slippers te dra ? dis mos deesdae in die mode om goed te dra wat wayyy te klein is vir jou ??
agh jinne, maak jy my hartjie nou bly! ❤ ek mis jou so verskriklik baie
Ons was goeie vriende maar van jy nie meer in ltt is nie praat ons nooit regtig meer nie. Ek mis jou vriendin!
Eks jammer ?❤
Ek is seker ek mis jou net so baie!
Hoekom is jy en Braam uit?
Ons verkies net om eerder vriende te bly ?
Amigo ek mis jou verskriklik baie ❤️?
Melhor amigo ❤
Die verlange loop oor ??
Wat dink jy van anja schoeman ☝? Ek sien sy tag jou in als ma jy tag haar in niks nie ??????!!!!!///
Sy is net dierbaar ❤?
Ek tag net die persone wat in die fotos is, jy kan mos sien ?
The beautiful and the damned. ❤️
Praat ons nou van jou hier? ?❤
Ek en jy stap al n lang pad saam, kan jy raai wies ek?
Ek kan altud ni wag om jou te sien ni, want jys die enigste een wat my mood so vinnig kan verander!❤
Biaaa ? dit kan net jy wees ❤
Jy weet hoe om my te laat glimlag ?
Kind, jy is die beste x?
Jy is een van de interessantste mense wat ek ken❤️ Bly soos jy is.
Interessant ? ? ek hoop dis n goeie ding ?
Maar baie dankie hoor ?
Jou naam is nogsteeds op my hard (weet jy wie die is ) ??
Met pen? ( ek dink so ) ?
Nici! Ek mis jou ?❤️?
Ek mis jou meer❤?
Gaan jy vry vrydag aand?
Gaan jy??
Die mooiste jy was nog altyd voor my, en ek glo en weet in my hart dat dit is nog nie verby???
?dis oulik??
Ek hoop daai mense lees die wat gese het sy is n slet sybhet ni verander ni sy is nogsteeds nice en oulik jy is n fokken slet en n mora van spam ek is dood seker ju ma wou ju ni gehad het ni so se eder ju sht vir haar in persoon
?eks dood, dankie hoor?✨
Ek waardeur jou❤
Jys n beaut??missings you xx❤❤mis jou ook by die sorry not sorry??
Lizzy, lizzy, lizzy?❤ jy kan net nie ophou oulik wees nie!✨
Ek mis jou vreeslik baie?ek wens ek kon elke oomblik daar wees met die sorry not sorry..?good luck daarmee tho???
(Btw: net ons sal verstaan?)
HII jy ek mis jou geseelskap baie my maat ek ek wens ons kon nog net een afrikaase kla he dodat ons kan chill en chat ????
Tiaaaan?
Ek mis jou net so baie my maat?afrikaans gaan nie meer dieselfde wees sonder jou nie???
Jou Qooh page is moer interessant. Lyk my daars baie btches wat jaloers is op jou. Moet jou nie aan hulle steur nie? Die rede hoekom hulle sê jy is ñ slet is omdat hulle wens hulle is mooi genoeg om een te wees.
Fanks fwend??
Dis die eerste keer wat ek daai hoor!?maar dankie, dit stoot sommer my selfbeeld op?
Poplap, passop. Jy gaan seerkry! fck fake friends. Jy is besig om net soos Danica te raak. Jou optrede by haar in vergelyking met ander vriende is so fake. So aangeplak. Geen Jaloesie. ??
"Geen jaloesie"?????
Julle raak nou super irriteerend met hierdie stories van julle. Hou op sulke goed vir my se!! My vriende is my vriende, nie joune nie. So hou bietjie jou neus uit my lewe asseblief. En ek kan wees hoe ek wil by wie ek wil, okay?
As jy n probleem het met my en/of Danica, los ons uit! If you don't like me and still watch everything I do, baby you're a fan❤
Ek is hier vir jou Qoohs
Aw how thoughtful of you???
Wat dink jy van Keanu
Ek dink sy ego moet bieq drop en ophou dink alles an altyd oor hom
Nee wat, ek dink mense verstaan hom net verkeerd. Hy is n goeie persoon en het my al deur baie gehelp ? en hy het nie n ego nie, mens noem dit self-trots ?
Keanu Castelyn?
Wat van hom?
Hoe gaan die examen sover?
Ons praat eerder nie daaroor nie??
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee someplace because guys could hear?
?no, have you?
Hey mag ek jou nr kry asb
Hi☀
Ek sal daaroor dink?
Hoe do you like more than a friend?
No one ?
Ek lag so hard vir die mense wat jou waarsku teen Esmari en Dancia want die mense/mens wat jou gewaarsku het is 10 teen 1 dieselfse persoon en wil net "hate" op jou qooh page sit.
Ek lag net so hard saam jou ?
Joh.. ek voel ek en jy verstaan mekaar???
Nicky grobler ? ... ek wil weet hoekom julle uit was ens ?
Die Here het net n ander pad vir ons beplan?maar hy bly nogsteeds een van my goeie vriende!?
Danica .. is verkere invloed op jou skat ...
"Skat"... hou tog net op so jaloers wees assamblief??
Beste vriendin?
Ek het n hele paar?
Geniet die een vriendin wat jy oorhet. Want jyt al jou regtes verloor??
As ek net EEN oorhet moet jy dalk gelets neem want jy kan duidelik nie tel nie. Ek dink inelkgeval ek het die regtes gekry en die verkeerdes verloor??ek verkies eerder om minder vriendinne te he wat rerig my vriendinne is en wat rerig lief is vir my as baie vriendinne wat my slegse, verneder, bedrieg, gebruik en misbruik?maar jy sal seker nie verstaan nie aye??
Is jy en braam gelukkig?
Ek is gelukkig?
Ek sal nie weet of hy gelukkig is nie, vra hom.
Ons waarsku omdat ons omgee. Ons wil jou nie verloor teenoor hulle nie x ⛔️ Ek se nie jy moet een vriendin hê nie meisie, maar net nie hulle nie. Hulle word slette genoem want hulle praat met baie ouens... asb ⛔️⛔️⛔️
My ma het my geleer om nie na vreemdelinge te luister nie, en op hierdie stadium is julle vreemdelinge want ek weet glad nie wie julle is nie. As julle dalk eendag persoonlik met my kom praat, kan ons weer praat?
WTF¿. Nicolene... hulle gaan jou gebruik op maniere. Hulle gaan jou misbruik. Wat van jou ander vriende. Wat van anja?
Ek waarsku jou dat jy nie gaan wil terug gaan nie en jy gaan bang wees om enige iets vir hulle te se!?
Wat van my ander vriende? ?probeer jy vir my se dat ek net een vriendin mag he?
En as jy geweet het wat ander aan my gedoen het en dat hulle 2 nie dieselfde doen nie dan sal jy verstaan hoekom ek hulle bo sommige mense kies...ek leer uit my foute en van my ou vriendskappe was foute wat ek nie weer sal maak nie?
Was lekker om jou weer te sien ??gister
Dit was net so lekker om jou weer te sien??
Hey girl... alweer. Passop vir Esmari en Danica!?? Moenie sê ons jou nie gewaarsku nie ⛔️
Hey?
Ons al drie is deur dieselfde, en dis hoe ons by mekaar gekom het (glo jy sal verstaan waarvan ek praat) Ek dink ons gaan mekaar mooi oppas!? Ek glo nie daar is iets om voor te passop nie❤
Nicolene, Braam is een amazing ou en ek twyfel of hy jou in enige manier jou sal wil seermaak, hy is smoorverlief op jou?? vergeet di haters!! Dit gaan net oor jou en hom⭐️?
Dankie vir die?❤
Ek het dit nodig gehad?
Top 60 seuns vriende♡♡-b
haha??you must be kidding me?
Jy is my defenisie van perfeksie - my unicon.....
Ek joke jy is n dom f_k sorry ek I'd dronk
Wat?
Ek bedoel soos mis in n verhouding ? ?
Ons altwee het aan beweeg?ek dink nie eers dis nodig om daai vraag te antwoord bie
Mis jy nie vir nicky nie ? ?
Ek dink ons almal mis hom ?
Wie is jou beste 3 seuns vriende
Ek kan regtig nie kies nie?as jy my vra om n top 60 beste seuns vriende op te noem, is dit dalk meer moontlik??
Jy en braam is net perfek - Fluff
?Jy is perfek!?
Wie is you beste seuns vriend
Eish?ek het teveel van hulle?
Jinne jyt baie haters oor jou en braam?shoe los asb nou vir nicolene en braam uit is julle jaloers of iets??Julle is cute saam tho❤moenie na hierdie slegte goed luister nie?
Ek weet neh?but I love making people who hate me, hate me more??
Baie dankie?jy maak n verskil?
jy en braam - 100% ?❤
mense gudge te veel en te vinnig.
jys perfek nes jy is!
en onthou as die haters in die hemel kom moet hulle verduidelik hoekom hulle haat. nie jy nie.❤? ek hoop hierdie beteken net so baie soos wat jy vir God beteken!??
Ek kan nie ophou om hierdie te lees nie??jy weet beslis hoe op iemand beter te laat voel en te laat glimlag??Liewe Jesus is bitter baie lief vir jou en Hy het n groot plan met jou lewe!?❤
My Unicorn?
Teveel liefde om jou te beskryf. Weet net jys na aan my hart en jys my skouer om op te huil en my eie walking dagboek. So so so baie lief vir jou en onthou wat ek altyd vir jou se. Dont let people walk over you..
Fluff ?
Jy is seker een van DIE BESTE geskenke wat Liewe Jesus nog ooit vir die wereld gegee het. Tonne en tonne baie liefde vir jou! ?
VIEW MORE