profile img

Niël Els

Nielels

Ask me anything you like anonymously

57 Replies

Fav graad 8? ???

Welmari Delport ☺️

Nielels replied 2886 days ago

What quote do you live by?

Positive minds generate positive actions ?

Nielels replied 2886 days ago

Ahh j ken my nii ma ek kom verspreii liefdee so whaattt hoop j ht n fantastiese dag j.. en dankie vir als wat j vi ons skool doen.. saam sal ons staan gimmies

Sjoe ! Dié beteken baie !! ? Dankie !! Laat weet wie jy is asb ?

Nielels replied 2887 days ago

Wie dink jy gaan volgende jaar se hoofseun/hoofmeisie wees?

Dis vir my n baie moeilike keuse om te maak ? ek dink Helette staan n baie goeie kans al was sy nog nie een keer op die VRL nie .. Marliné en Anna-Mart ook natuurlik .. By die seuns kan ENIGE iets gebeur maar ek het n gevoel dat dit Bennie / Devan gaan wees

Nielels replied 2891 days ago

Jys n regte nerd !! Ek loveeeeee you
#eks instruisiessssss thooo
???

Ag dankie ?? Ek sal jou ook n bietjie meer love as jy laat weet wie jy is ? #ek het GEEN probleem met Struisies nie

Nielels replied 2917 days ago

why are you amazing ?

I'm amazing because I have amazing friends ??

Nielels replied 2959 days ago

Het j so drie weke terug gesien by hlkkie steen007

Dm my ?

Nielels replied 2971 days ago

Geluk met die hokkie steen007

Baie dankie ! ☺️??

Nielels replied 2974 days ago

Fave graad 8 en 9 ?

Gr 8 - Niemand
Gr 9 - Louis

Nielels replied 2996 days ago

Lanklaas gesien. DM MY

Belowe ek sal as jy vir my se wie jy is ?

Nielels replied 2997 days ago

Jy ken my nie , jy follow my nie maar ek wil net kom skryf ?Sjoe??

Iets se vir my ek wil jou graag ken ? dm asb ?

Nielels replied 3052 days ago

Wat is die spitgang?

Die gr 11s op die VRL en die Matriekraad

Nielels replied 3053 days ago 2

Fav gr.8???

Nee so iets het ek nie

Nielels replied 3059 days ago

What makes you instantly like a person?

Wanneer die persoon met my begin gesels

Nielels replied 3071 days ago

#spitgang?????????????????

Matriekraad se geheim ?

Nielels replied 3093 days ago 1 2
VIEW MORE