Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes,,and I didn't like it!
Because it is alot of ''houses'' on one ''house'' and if thets not right then i don't know
Hehe awww danq jy is ook n goeie vriendin !! :) haha
Ek het 11 en + juw isit 12
Mmmm ek weet nie ?? Vir my sover is dit dai new moon moevies die series maar die beste ene wat breaking dawn part 2
Ek weet nie hoe om die te antwoord nie en ek het net nog nie ek het nog nie die regte ou gekry nie !!
Nee ek het nog nie my eerste soen gehad nie !!
Ja hoekom ?? Jy is n baie goeie vriendin en jy is funny en goed en jy is altyd daar letterlik altyd daar as j verstaan wat ek se hehe ... Maar jy is n bja goeie vriendin !! Maar almal is ewe goed vir my en ek is dankbaar dat ek sulke goeie vriende ini wereld gekry het en jy is een van hulle !!
We'll ek dnki hys gay nie hehe ek laik hm net nie daar is net ietsi wat ek nie van hm laik nie !! Hy is mooi en als maar hy is nie my tipe nie !! As jy nou verstaan en ek laik sy musiek maar net nie alles van dit nie jy verstaan !!
Van graad 4 af ?? Mmm well nou dat ek daaraan dink niemand ... Ek het nooit eintlik van imand gehu in graad 4 en 5 nie ...
We'll ek hou op die oomblik van niemand nie !! Almal is as*es !!
Wie is die ?? Ek sal jou se as ek weet wie die is ?!!
Dankie
Hoe weet jy dit ?? En wie is die ??