profile img

Joanine

Nien55

Ask me anything you like anonymously ❤

57 Replies

Die beste mensie in my lewe❤?❤

Dm my plz ❤️❤️

Nien55 replied 2198 days ago

Sometimes I wish i could hold u and never let you go , I wish I could tell you what you actually mean to me ,I fell head over heals for you the first time I saw you, and im still totally inlove with you❤ but the sad truth is I know it will never b

Sal wil weet wie dit is dm my ?☺️?

Nien55 replied 2341 days ago

Daai lyfie? daai beene ? daai oe? flip net alles van jou maak my bene lam? net die gedagte van jou maak my bene lam? ☆

Dankieeeee dm my ☀️?

Nien55 replied 2341 days ago

You are beautiful ❤ en onthou op nie af nie?❤

Jy is lelik ? op nie af nie nehhh x ❤️
Ek weet wie jy is ?❤️?

Nien55 replied 2345 days ago

Woorde kan nie beskryf hoe baie jy vir my beteken ni❤jy is regtig die mees stunningste mens op hierdie aarde?net om jou naam te hoor maak my helle dag better , Wil manet se jys beuatifull en eks vreeslik lief vijw❤

Dag gemaak x dankie anon ❤️?

Nien55 replied 2345 days ago

Dankie vir alles nien❤ek waardeer juw super baie en jy beteken nogals baie vimy?Liefde

Awww ek wonder wie dit is ❤️ Jy is great x

Nien55 replied 2382 days ago

Het jy al ooit n crush op my gehad???

Ek weet nie wie jy is ni ? maar dm my dan se ek jou ??❤️

Nien55 replied 2423 days ago

Jy het in ñ Kort tyd diep in my hart in gekruip

Jy is ñ Pragtige mensie

Binne en Buite Bly nes jy is ne ❤❤❤

Ahhh ek love die ?
dankie anon, jy het beslis my dagi gemaak ?❤️ Ek sal wil weet wie jy is x dm my ??

Nien55 replied 2424 days ago

Hoe voel jy daaroor om einde van die jaar land uit te trek?

Ek gaan nie ??❤️

Nien55 replied 2426 days ago

A$$hole ??

Praat jy nou van jouself ?❤️ Joke mnt x

Nien55 replied 2426 days ago 2

Jy’s die beautifulste girl ooit. Ek sal so bevooreg voel as jy my date sal wees vir die matriekafskeid ‘18 ?

Ek weet wie dit is ?❤️ Natuurlik sal ek jou date wees x whalefish ?

Nien55 replied 2426 days ago

Jys n awesome persoon bly nes jy is maak nie saak wat wie se nie want niemand kan vir jou se wat om te doen en hoe om te wees nie, onthu niemand se opinie oor jouself maak saak behalwe jou eie nie (gemik op die dom idiots wat hate) jys amazing*??

Die maak my dag ?? dm asbb !!

Nien55 replied 2427 days ago 1

?????

❤️ dm my

Nien55 replied 2427 days ago

?loser❤

Ek is seker jy is n groter een ?❤️ X

Nien55 replied 2427 days ago

moooiste sussie ? chante.mariano

Sussie?❤️? ek het soveel liefde vir jou
Jy is beautiful ❤️❤️

Nien55 replied 2427 days ago 1
VIEW MORE