170
Replies
???fokken mooi baster?❤
Auuwww jine baie dankie ek waardeur dit opreg???dm man??✊
Massekind dink j hoekal jyt dit ini lewe gemak? ?shame kom aarde toe ! Ms_basson
???ha ha ha en js nou so funny?
J kan ma nou regtig stop met jou onsin kak...ons weet presies wi j is wat Nicole se acc gehack het?so bleri stop nou om ha acc vi jou vuil werk te gebruik??
Hoe ken jy en dai mooi? kort meisie met die groen oë mekaar? Sy gan by WHS skol.
Anthea??
Uhm ons het mekaar ontmoed deur my niggie Abigail..
Dis dan n vriendin 1000?❤
Mara djys nogsteeds mooi?
But dankie vi jou compliment?
Ks jmr mar jy trek an soos n ou vrou?
?Oky? en j Koop mos nou sekerlik my kleure?
Hmmmm
Where you from $exy
Rehoboth?
Who is your best friend?
Kayla sindonique stumphe??
Wou maar net se Jys n pragtige meisie ?❣️you look like a very fun and amazing person. ????
Smile??
Thank you so much Anon?
Dm meskien kan ons n hang reel??
Can i get your number pls?gorgeous??❤??
Dm?
Who is you best friend?
Kayla?
Aiiiii jine togies baie dankie ek waardeur dit
Why do you think people like/hate you?
IDK?
Aiiii jine dankie blomie???
Aner mooi mens????
Sal jy last iemand jou vinger
Sies jou veil ding?hoe dirv j n dame so vra??
Nee
Liefie???❤ Sk.11
Mooiste??liefde?
Ek admire jou soa bje??Jys verby mooi?? camystukke
Aiiiii jine blomietjie js te sweet???
Baie dankie ek waardeur dit opreg??
Js net so n mooi mensietjie????
As Jeandré Ju weer uit vra wat slj se n hkm
Oorig much??
J is n bje nice persoon meisie en j is mooi en $exy?
Baie dankie Anon ek is seker js net so n nice,mooi en $exy mensie...???
ek waardeur?
Lekker stere ??
????oeps
Dankie
My crush?lol its about time the cat jumps out the box..I think we should start talking?Jy ken wie dit is mos?so mskn jy Dm ju nomer of iets???
??...
Ek keni weeri..??
dm j maar?
What do you wish had never happened to you?
I geuss alles gebeur vir n rede..
Elke gebeurtines het n doel in n mens se lewe...
dis hkm j dit dag tot dag moet vat en deuri seer moet gaan om n sterker persoon ani anerkant uit te kom?dis net lewe...
En mens besluit mosi op wat moet gebeur en wat nie, dit gebeur net?so ja j moet teen ale tyd net jou kop hoog hou en di grootste en mooiste glimlag opsit asof daar nix gebeur heti of j nie seer heti?
Lol..You already know you my crush??but hey? I believe one day we wil meet again??
Weeti wat om te se???
Beautiful for days??
Baie dankie???ek waardeur dit..?
What type of people annoy you the most?
Brag gat idiots...EN di wat so leu beloftes maak?❌??
My vroutjie!!❤❤ jys te pragtig! Eks vrek lief vijo!???
ai jine my manietjie ek waarduur jou en is net so lief vir jou...my boer meit♡♡♡♡♡
?❤?niggie jy pragtig Missapj
ai jine niglief baie dankie js net so pragtig♡♡♡♡♡
Ek het joy saterdag aand gesien ? meisie jy is gebou vir dae???
waso??
dankie man...♡
ek glo j ook♡
Hkm is jy soooo mooi???
auww jine dai moet j vi liewe Jesus ,mommy en daddy vra...
maar baie dankie anon
hkm hide j jou naam...?
Is jy en Mignon vriende?
Yesss Hkm??
Jys so pragtig??
Mooiste persoonlikheid?
Alles van jou is net soo?
Jou hare?
Jou oë?
Jou ligaam?net alles.
Bly pragtig??
Auuwww jine Anon thank you soooo much ek waardeur dit so baie...
js seke net so n pragstuk..♡
why hide your name...dm asb ek salit waardeur....
Nou jy en ander guy is dan heel stil?
en ek sien js heel wat oorig...
meskien moet j bietjie by ons leer..
Het jy nie by gymnasium geskryf?
scrol af dan gaan j jou antwoord kry
Drink jy?
ja ma ek ken my limits
Describe your best friend?
di coolste mensie op di arde..
HOER???
lmk....ai jine susa it takes one to know one net dat j weet
Has anyone ever accidentally seen you naked? ?
Nope....
Waar gaan jy skool ?
Jan Möhr...
Antwoord jy al jou qoohs?
Ja ek doen....
ma as di Q nie sin maaki dan antwoord ekit nie....
hmk?
Relationship status??
Single#
Are you in a relationship
single but not available...
J en ella
Bestfriends
of j kan ma se dis My Broer
ja dis wat ons is vir mekaar
hys altyd da vir my as ek hom nodig het♡
Roniez!meisie kind jine js vrek mooi ek kani my oë vi n miniet van jou af weg neem as ek jou raak loop al isit ook net van n afstand af.js n Queen babygirl.Dis n dom ou wat jou deur sy vinngirs laat glup.Wnt ek sal jou treasur babygirl♡.N Ou wat jou Admire
auwwwww jine Anon baie dankie♡♡
nou maak jouself bekend...Dm
Mors mant bji op ju page...
Liefies vi ju nadirah.l
ai jine blometjie ek waardeur jou♡♡♡♡
liefies jou meer♡♡♡♡
Jy is baie mooi meisie?? beeldskoon ?
Sjoee?
Anonnnnn baie dankie ek glo js net so mooi...
ek waardeur dit baie...♡♡♡
Jy en calin?gan jule uit meisie?
wie wil weet???
Last song you listened to ?
Perfect♡♡♡
Pretty lady, haters got nothing on you.
-Star Gaurd ? stargaurd1985
Thank you....Much Apprisiated
-Star Guard
Crush's initials
wi wil Weet ???
Im pretty sure?? Youre the prettiest I ever seen??? Franqueline
Ai jine togies Frenkie...js te pragtig...
baie dankie js amazing???❤?
❤?????mooiste
Jy moet vir jeandre trug kry...ek sal jou help ons moer daai maer kond.....wnt jy moet hom ht en nie sy nie
my girl!!...
jammer maar nee dankie ek moer niemand oor Jeandrè nie ek wnt halo Xi so nie....
wat gebeur het is kla...
en dinge gebeur vi n rede ✊
so ja ss ek gese het ek stry nie oor mane nie...
en ja jean is nou gelukig hy en sy meisie is gelukig en x bly vi hulle ..so los di mense uit....
en nog n ding x nou baie happy ekt iemand in my lewe wat my gelukig maak....so ja.....
What do you no longer waste time on?
Fake A$$ niggrs
Hey jou del❤❤❤miss jou ????
Skool kan tg nu begin Verdicia
Ai togies.....my eie ek miss jou net so baie....♡♡♡♡♡♡
Calin se gudte..
............<{}>
Ek sien jy en Calin jive husdit dan of lieg sy status gudte vimy??
haha moeni mense dop hou nie....
en so kan j hom mos tXt as j sy statuses so live kyk....
Hoe begin jy net so kau? Ek het amper n hart aanval gkry???? Kxyla_papi01
Lmk......ai jine j weet mos...
Love u my monkey
What turns you off in a guy?
As Hy brag oor enige iets...my gosh my plak Val gou gou....
bbygirl...ek kom los liefde♥.....F*vk this haters..go pick on someone else....mxm hule heti respek ni.msies man...
-Jennifer
Ai jine baby ek waardeur...
Nou hoe is dit dan nou met j en jean ??
Oorig much.....
Daar mos nix vout met ons..
Jiss maar jy is mooi???
Ek sien di laaste mens wat ju geqooh het, het ook so gesê?
Maar ek moes net?
Auwww jine anon ????baie dankie...js sekerlik net so mooi..
u literally made my night...thank you
Why hide the name ,???
Sln n DM asb..'
Who is your best friend?
Kayla sindonique Stumphe♡
Mooi mensie? Sk.11
Ai jine baie dankie.? ? ? ?
Aner mooi mensie ? ? ? ❤
Telief vju Niespop❤❤
Love u too ? ? ? ? ? hiekababy
Ek's tog telief vju Niespop❤?
Ai jine.?
Ma ek Kan mos nou nix ? se nie..
Ek ken mosi wi dit isi..
So as j so gaaf gaan wees DM my asb.!
Jys dood reg??
Lag....oky.?
Vrydagaand??
Oky yesss vriend nou weet ek.....
Een van my twins lmk...ai tog ne me dit was mant lit..
Ma ek ken dis my twin (C) ne as ek reg is
That night tho j was manet top geselskap was top da?en j self was tot da?????
Hoop j ken wi dit☺
Anon...thank you...
Uhm kan ek ma weet wate aand???
Initials of n ding??
Vrydagaand / saterdag aand / sondagaand???
Daii body vn ju!??
Ju smiile..??
Jz ietsie besonders..
Beeldskoon..??
Die mooiiste blom ini tuin..??✋
Ur so damn beautiful...
Auwww jine? ? ? ? ❤ ? ? anon vreeslik baie dankie.? ? ? ? ? ? ? ? ek waardeur dit so baie ? ❤ ? ? js seke net so pragtig....
Why hide the name????
DM please??
Og k sien Calin jou afgeskit hyt nou wea ane girl warie ni wea oor jou ni.....sien as j so mensie ht them you must make it count og ma hys ook sleg hoe mk hy jou so??
Lmk....Ohhh girl j het dit verkeerd....ons was Ali pad net braz as j op hou mense dop hou en jou eie besluite maak sal j geweet het wat regtig aan gaan cause you clearly don't. .....
RONIEZ!Jine your so damn perfect,Js so mooi $exy en ales,Jou personalitty.En n ou wat jou vi n one vat is somer n orendlike Poes.En anyway weet hy nie wat hy gaan verloor nie wnt j is n keeper.X n mensie wat jou so lank dop hou.
Auwww jine anon? ? ?
Jt so pas my dagie gemaak...❤ ? ? ? thank you sooooooo much..
Ek waardeur dit opreg ❤ ? ? ? ?
Nou anon maak jouself bekent*
RONIEz???jy is darm lekker gbou. Ek will dan dai muur klim?
Ai jine dankie man Anon....
Maar nee disi n muur om te klim nie sorry
Meisie .....man like meat and boys like bone's..... So fck all the Hater's.....
Thank you anon
wonder wt sien di oukies in di vet ronne meisi..
jyz darm lelik???
Weet j nie dis di beste om legger rond te weesi
BTW my daddy works hard to feed me this chubby❤❤?
So fck off......
Hy is nie maklik nie se manet.
Hy is wi?????
J is kwd vimy of j haat my kani dm ni??
Ek haat niemand opi oomnlik nie en ek is ook kwd vi niemand nie.....
Moeni dat jou kop met jou speel nie.....
En ek smaak jou stukkend???
Omdat j wi is....????
Dm.
Jou huis het beteken. En dankie viri s$$$...jou lippe joh..mak weer gou so?????
Ju hys het beteken ........ek en ju pa:)
Same ju pa ????lekker jy
Mos ek eni topi.??.
Sal j iemand soen by jou skool
Watse vrag is di???
Name 5 Things you like about Alberette?
Hi jine I literally love everything about her♡♡♡♡♡♡♡
Nie net 5 nie....
So ek sali net 5 se nie....
Hey.you don't know me but is it cool if we get to know each other?
Hi...
No prob....DM net
What typa friend are you?
What are you trying to ask???
When were you the most happy and why?
Last year April till 01 May toe my ousie nog gelewe het....
But na 02 May 2016 is my lewe donker
Is da iemand wat van jou hou but j like hom ni eintliki los di initials moeni bang wees
DM dn prt ons .....
Moeni bang weesi
Wat sal jy kies om te date a rugby speler of sokker speler as j ene kies gee rede viju antw?
Oky...Rugby player simply cause I'm n rugby lover
Is dit waar dat jouh beste vriendin gister in n ongeluk wahs?
As j wil weet DM ha....
Why are you single?
Ek weeti......
Og niespops????????????????????????????????????????????????????????...jys fynn tot laat❤
Auwwwww jine? togies baie dankie.??????much appreciated....
Js seke net so fineeeee....
Why tog hide your name???
Ur so fliipen beautiful??yohh
Auwww jine.? anon thank you so mush I appreciate....
Js seke net so mooi...
Why hide the name???
DM tog...!
Wies jou fav rugby speler by whs??
Friendo mos...hys ta n fire...
J.L.....*
Your so beautiful damn
Ats thank you so much.....
Meisiekind js damn $exy jisie
En Dai smile ohhh Lord j maak my mal
Auwwww jine anon....baie dankie.? man....
Js seke net so mooiiii...
Wies jou fav jan mohr rugby speler...
Het nogie regtig gesien hoe hulle speel nie...so Dai kan eki antwoord nie..
Parlez-vous français?
WTF?
Pragtige meisie met mooi oë. Saw you once at summer camp?? elgeno
Auwww jjine.? baie dankie man....
Yes ek Kan onthou.....
VIEW MORE