profile img

Nika

NikaHattingh

whatever's on your mind.

175 Replies

Wassup biatch😉

awe awe😗✌🏼

NikaHattingh replied 1679 days ago

Hoe was matriek-bootreis? Sal jy dit honestly aanbeveel? Ek oorweeg eerder dit as plett rage vir volgende jaar maar weet nie??

ja ja ja ja ja ja ja ja ja.
ja.
dit was ongelooflik - soveel meer wholesome en fun met al die aktiwiteite wat daar elke dag is.
daar’s shows in die teater, clubs vir die skud, lounges vir die chill mense, 24/7 BUFFET EN PIZZA ens.
bro - vergeet van plett :)

NikaHattingh replied 1796 days ago

Hi

he he
but make it MJ
🕺🏻

NikaHattingh replied 1796 days ago

Awie

aweeeeeeee

NikaHattingh replied 1796 days ago

Jy lyk nie of jy enige iets “bad” in jou persoonlikheid het nie. So flawless. Dis moer random maar somehow wou ek jou net dit sê voor die jaar verby is ✔️

lol easier to conceal than to reveal :)
maar baie dankie vreemdeling 🥰

NikaHattingh replied 1808 days ago

Hoe was wisk vir jou , Nika? 🥴

oef oef oef tjom
oef oef oef 😅(😭)

NikaHattingh replied 1808 days ago

Ek gaan my matriekafskeidrok ook by diaan d laat maak
Jy het soos ‘n prinses gelyk
👑

10/10 recommend :)
en dankie baie🥰❤️

NikaHattingh replied 1810 days ago

Het jou laasweek sometime op die tv gesien waar jy by jou matriekafskeid was . Dink dit was channel 146 of daar rond 👍😁

coolio :)

NikaHattingh replied 1817 days ago

Hvl vakke nog oor?? I am sooooo over this

4 lol lucky meeeee :)

NikaHattingh replied 1820 days ago

Gaan jy plett rage toe?

nope :) matriek bootreis thooo

NikaHattingh replied 1824 days ago

sterkte vir jou week babes

dankieeee vir jou ook x

NikaHattingh replied 1830 days ago

Hoe gaan dit met jou en die eksamen? Ugh 😑

it goes good good :)

NikaHattingh replied 1830 days ago

net my thoughts op die. hkm word jy nie eers ń lugwaardin of gaan werk op ń cruise ship en kom dan terug om iets te studeer wat jy regtig wil nie? Jou lewensuitkyk kan dalk heeltemal verander as jy eers travel

fair enough fair enough, maar die min ouderdom vir lugwaardin is 21 en ek’s seker cruise ships wil nie inexperienced mense aanstel nie :)

NikaHattingh replied 1843 days ago

Wat gan jy studeer en wat wil jy eendag word ? 🎓

ek wil tale swot en sal graag ‘n lugwaardin wil word of op ‘n cruise ship werk🙂

NikaHattingh replied 1847 days ago

Wat gaan jy studeer? As ek moet raai kuns of grafieae ontwerp of so iets want jy is baie talentvol

ek het amper interior design geswot, maar het toe besluit op tale omdat ek ‘n passie daarvoor het en die wêreld wil sien💃🏽

NikaHattingh replied 1847 days ago
VIEW MORE