Nikayle Pretorius
Nikayle_
308
Replies
You da best, nig❤️
I loveee youuuu❤️❤️❤️
Is jy singel want ek wil jou hê ❤?
Skies ongelukkig nie, jammer ??
Watse karre ry julle
‘n volla?
Dm die ou wat jy dink dit is
Hy gan 10 teen 1 maak asof dit nie hy is nie en hoekom moet ek hom dm..
Daar is net een persoon wat jou vra wanneer hulle jou sien
En wie mag dit wees??
Dink jy soms aan my ???
As jy my sê wie jy is kan ek dalk vir jou sê of ek doen..
Dink jy nog aan my ???
Wie is jy?
sal wil vriende wees marr j haat my en j ken my ni eers nie ?? dm as j dink jy weet wie di is xx
Ek haat nie mense nie xx
Dm my san praat ons ek is seker ek sal ook daarvan hou om vriende te wees xx
Kan ons nou dalk die streak ding laat werk toe?? teminste net n 100 dae??
Okay okay eks jammer!!
Ek belowe ek sal my beste probeer ???
Nikayle, jys so mooi en jy sal altyd die love of my life wees!
Ek waardeer die vreeslik baie, baie dankie..
dm my ??♀️
Jy is super mooi?❤️
En jy is super oulik, baie dankie???
My streaks buddy?
Hallooooo??♀️?
Ons games is lit?
Skool?
AHMP:
- Affies meisies
- Afrikaans hoër meisieskool Pretoria
Love YOOO oosrander?
Love youuu moree Wesrander
Wanneer verkoop jy weer Dagga in die strate daar by Brakpan?
wanneer my verskaffer aka jy weer vir my bring??
Hoogste wat jy al oout gespring het met hoogspring?
1,56?
Watse sport het jy gedoen voordat jou knieg jou probleme gegee het?
•netbal
•hokkie
•aflos
•hoogspring
•vêrspring
•dans
•gimnastiek
Is jy goed is wisk en hoeveel kry jy vir dit
Eks so tussen in ek kry nou nie 90’s nie maar ook nie 60’s nie
Confess iets
Okay so die gan dalk weird klink but I dont care?
So as ek slaap sit ek my hande kruis-oor my skouers, want dan voel ek nie alleen nie??♀️?
I heard you are a excellent kisser?
Ooh isit???
Your hugs is the best?
Thank you ?????♀️
What is your purpose in life?
To make a good difference in people’s lifes?
Oulikste mensie ooit? ?
Ag dankie maar wat jy nou net vir my gesê het maak jou die oulikste mens ooit??
Jys die mooiste meisie wat bestaan???
Awh, baie dankie dit word opreg waardeer Xx ?
I only love my bed and my momma im sorry?
I lovee yaaa♥️
Henro Bouwer?
Hys rerrig baie nice??
‘n goeie vriend om te hê?
Tipiese common oosrander!!!
~Wesrander~
Hayyy jy verskaf die drank, what ya talking about??
Your nice ❤
Thank you ??❤️
Jys my rolmodel-S❤❤
Ahhhh, dit beteken so baie❤️❤️
Baie Dankie dat ek altyd by jou geld kos en liefde kan bedel
Dis net jy wat dit sal doen ?
I just wanna tell you that i love you sooo much angel face
I lovee you more!!!
Jy gaan defenitief mej 2018 wees ?
Sjoe dankie dat jy so baie glo in my ???
Jy’s die mooiste meisie in Affies?
Jitte ek voel geëerd dat jy dit sê?
Baie dankie, maar jy moet sien al daai meisies is ongelooflik mooi??
Why do you think boys get so cringey/embarrassed about being ticklish? If you had to try to guess reasons
I don’t know??♀️
Kan ek jou nommer kry asb?
Wie is jy??
Dm my..
Jys flippen oulik. En jou lyf is stunning net so btw??????
Dankie..
hoe ken jy vir hannah in gr 8 ?
Drama klub en deur Tania, why?
Laerskool??
Curro Serengeti
Hkm het jy meisies hoër gekies?
Want die dag toe ek daar instap het ek geweet dis my skool!!
Wie het jou al die meeste seer gemaak?
My gewese “vriendinne”
Nikayle jys sukke oulike persoon❤
En regrig waar die mooiste persoon wat lewe??❤❤kuier soon asb!❤❤❤❤❤ Shane_xx
Shaneeee!!
Dag gemaak!!!❤️❤️❤️
Ag asseblief kyk net vir jou?
Jaaaa asseblief❤️❤️
Jys pragtig❤?
Ahh baie dankie ek wardeer dit baie☺️
Shame man❤ hoe het jy jou ligamente geskeur?
Ek het gedans, toe spring en split ek toe val ek met my knieg op konkruid?
Sparkiieee eks lief vir jou xx
Sparkplugg
Ek vir jou ook xx
Why can’t you do sport?
I tore my ligaments in my knee and it grew skew now I’m not allowed to di sport ever again??
Watse sport doen jy?
Ek mag ongelukkig nie sport doen nie maar ek gym om aktief te bly??
Jy’s die mooiste mens wat bestaan!!?
Binne en buite?
Dag sopas gemaak Xx
Baie dankie?
Rudi is lucky dat hy jou het, hy beter jou mooi oppas??
Haha dankie man maar ek dink ek is die ene wat lucky is?
Ek glo hy sal☺️
Whats ora's insta page?
How must I know?
What should people stop buying?
????
What makes you happy?
Certain people ?
Len j n Henro Bouwer
Yips ek doen inderdaad?
Wie was jou valentine?
Kyle
Rudi was so lucky om jou as sy sokkie date te gehad het??
Nee ek was die lucky een dat hy my gevra het❤️
What is the smartest thing you've ever done?
Om my ❤️ Vir God te gee??
Who is your celeb crush
Zac Efron since day 1?
What are you sick of trying to explain to people?
How to say my name??
So ek hoor jy’t ‘n Valentine?
Inderdaad??
Daars so baie outjies wat van jou hou, hoe kry jy dit reg????♀️?
???
Ooh my gedorie is jy nou ernstig?
Want ek weet nie van 1 nie??
Pragtige persoonlikheid❤xx
Ahhh baie dankie ek wardeer dit ongelooflik baie ❤️xx
Who is the most famous person you have met?
Brendan Pyper?
Fav Superpower?
Jussie nee ek weni ek like alles?
-invisibility
-vlieg
-mind reading
Ens. ?
Het jy 'n ou?❤️
Nopess Xx
Hey Nikayle...
Wat soek jy in 'n ou??
Hayy
Ag maar die gewone ou lysie??
Maar heel belangrikste hy moet ‘n goeie hart hê?
Ken jy lourens?
Nope, ek doen nie?
Favourite things to do on Weekends ?
Spend time with family and friends?
Ride bike ?
Swim ?♂️
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Fake people...
Your feed is goalllss☀️?? and you seem like such a lovely person?
Ahh thanks ek wardeer dit rerrig baie?
What's the worst thing you've done when out with friends ?
Messed popcorn on the floor????
Ken jy vir johan
Pretorius en as dit is, hy is my broer?
Ek gaan jou nie Dm nie , want ek is baie skaam . ? maar dit was nice om te weet jou dag was gemaak ☺️??
Asseblief doen dit net jy hoef glad nie te wees nie ek byt rerrig nie☺️
Baie dankie???
Which movie do you regret watching and why ?
The lego movie- because I tried watching it twice but everytime I fell asleep in the middle of te movie??
ons ken nie mekaar nie , maar ek wil net sê ek dink jy is beeldskoon ??
Aww, baie dankie hierdie het sopas my dag gemaak?
Asseblief dm my Xx
How old are you ? ☺️
I am 15 ☺️
Meisie asb word bietjie meer mature, dis nie snaaks of oulik om die "lelike" snapchats of whatever wat jou vriendinne vir jou stuur te post vir verjaarsdae nie, jy sleep hul name deur modder.
Haai rerrig?
ag eks jammer hoor?
Jys duidelik nie baie op instagram nie☺️
Your greatest accomplishment?
So far its head girl ?
Goeie vriende in ander skole ?
Ek het teveel!
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Ate all my food??
@christelle
My Valentine❤❤?
Asseblief Dm my dat ek weet wie se valentine ek is?❤️
Lov u niki
Love you more juju
Plans for 2018?
Let it be the best year ever!!✨
Hey van wie hou jy??
Hey dm my dan sal ek jou sê okay Xx
What is the dumbest thing you have done today?
Triped over my bath mat???
Jy judge mense te gou
Dm my asseblief Xx
How many siblings do you have
2❤️
Jys ni n model ni.
Dink maar wat jy wil❤️
Wat het met Jou en Albert gebeur?
Dm my dan sê ek jou Xx
VIEW MORE