profile img

Monique

Nikki6921

Ask me anything you like

10 Replies

Kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik

Sal probeer help waar ek kan

Nikki6921 replied 2085 days ago 1

Who was your biggest high school crush?

Being honest I'd say my ex boyfriend

Nikki6921 replied 2085 days ago

Sal dan kyk om jou te dm ?

@Anoniem155?

Nikki6921 replied 2188 days ago

If you could turn someone into a toilet would you?

No probably not

Nikki6921 replied 2188 days ago

Dame M

Ek het maar my redes. As jy bereid is om my naam stil te hou kan ek myself dalk bekend maak ?

Groete
Xxx

Ek kan n geheim hou?

Nikki6921 replied 2188 days ago

Dame M

Wens ek kon nyself bekend maak. Maar dis moeilik ??

Groete
xxx

Bly asseblief so bleedskoon x

Geheime man

Waarom so geheimsinnig?

Groete
Dame M

Nikki6921 replied 2188 days ago

Jy is regtig een van die mooiste dames wat ek al ooit gesien het. Jy lyk regtig bitter oulik en presies soos iemand wat ek nie sal omgee om aan my ouers voor te stel nie. Jy is asemrowend ? eerlik ek wens ek kan jou net vat vir koffie of iets x

Digter van woorde

Indien moontlik mag ek jou naam asseblief kry.

Groete
Dame M

Nikki6921 replied 2207 days ago

Jy is regtig een van die mooiste dames wat ek al ooit gesien het. Jy lyk regtig bitter oulik en presies soos iemand wat ek nie sal omgee om aan my ouers voor te stel nie. Jy is asemrowend ? eerlik ek wens ek kan jou net vat vir koffie of iets x

Dankie baie, sou graag wou weet ten minste wie sulke goeie komplimente gee

Nikki6921 replied 2209 days ago 1 1

What is your greatest regret ?

Not telling someone directly how I felt about him

Nikki6921 replied 2210 days ago

What do you owe yourself?

More time to just relax and stress less about things I can't change

Nikki6921 replied 2210 days ago